Daar was lanklaas soveel goeie geleenthede vir produsente soos wat tans die geval is in Suid Afrika. Op politieke gebied lyk dit nie so goed nie- maar net Landbou kan ons land weer optel en regruk.

Daar was lanklaas soveel goeie geleenthede vir produsente soos wat tans die geval is in Suid Afrika. Op politieke gebied lyk dit nie so goed nie- maar net Landbou kan ons land weer optel en regruk.

Ons span reis weekliiks deur landboustreke in Suid Afrika-en buurlande, ons het nog nooit die Wes Kaap en omliggende dele so mooi gesien soos vanjaar nie- dis nat, die oeste is mooi die damme is vol en die blommetjies langs die Wes Kus staan kleurvol op elke plek.

Suid Afrika het van die beste en mees suksesvolle landbouers in die wereld- en jaarliks bewys hierdie uitgesoekte groep, dat hulle voedsel kan verskaf aan nie net Suid Afrika en Afrika nie, maar ook aan die res van die wereld.

Die afgelope dekade was een van die mees uitdagende tye wat die veebedryf nog moes hanteer.

‘n Chirurg en sy seun ry in hulle motor en maak ‘n ongeluk. Die chirurg sterf maar die seun word na ‘n hospitaal geneem.

Suid-Afrika se Grondwet is in vele opsigte nutteloos, en dit word weerspieël in die haglike staatkundige, sosiale- en ekonomiese doodloopstrate waarin die land verkeer.
![]()
![]()