Dis mielieplantyd in Suid Afrika en elke streek het sy eie plantdatums soos wat geskiedenis dit bewys het en opbrengste gemeet is.
Dis mielieplantyd in Suid Afrika en elke streek het sy eie plantdatums soos wat geskiedenis dit bewys het en opbrengste gemeet is.
Graansorghum is een van die belangrikste graanprodukte in Suid-Afrika, saam met mielies, koring, sonneblomme en sojabone. Dit is in Amerika op twee na die derde graanproduk en internasionaal is dit op vier na die belangrikste. Met 'n baie onsekere jaar wat voorle- hoekom nie Sorghum nie.
Verbruikers sal na verwagting toenemend armer word aangesien Suid-Afrika se ekonomie steeds teen ‘n lae tempo groei, terwyl erbruikersprysinflasie verhoog .
Rosyne en tafeldruiwe word wêreldwyd uitgevoer al is die Kakamasbedryf relatief jonk – hulle het in 1960 begin om druiwe vir rosyne te kweek, en eers in 1980 met tafeldruiwe begin.
Geen Landbouer in Suid Afrika gaan toesien dat die regering sy grond sonder vergoeding gaan onteien nie. Die politieke party Cope en Agri SA het reeds aangedui dat hulle gereed staan om enige aanslag in die Grondwethof te beveg. En daarmee saam al die grondeienaars in Suid Afrika.
User Rating: 2 / 5
Wanneer jy 'n boer in murg en been is, dan is geen boerdery vir jou enigsins te veel om te hanteer nie. Daar is vele vertakkings van boerdery wat suksesvol aangepak kan word en dit kan suksesvol bedryf word.