Die Food Safety Modernisation Act het ten doel om die voorvalle en impak van gebrekkige voedselveiligheid in Amerika te voorkom.





Die Food Safety Modernisation Act het ten doel om die voorvalle en impak van gebrekkige voedselveiligheid in Amerika te voorkom.





Landbou in Suid-Afrika het die afgelope paar produksieseisoene baie wisselvallige klimaatsomstandighede ervaar, wat strek vanaf uiterste droogtes met besonder hoë temperatuureenhede tot rekordoeste met reën wat net op die regte tyd voorgekom het.





Die irrasionele vraag oor hoe ver ‘n hond in ‘n bos in kan hardloop lyk op die oog af onoplosbaar, maar het tog ‘n antwoord. Die antwoord is halfpad, want daarna is hy besig om uit te hardloop.





Die eerste betekenisvolle somerreënval het in die eerste week van Oktober voorgekom, met Vrede in die Vrystaat wat bykans 40mm gemeet het, Warden meer as 30mm en Bothaville ongeveer 20mm.





Ons beleef tans ʼn krisis. 'n Krises wat soos alle ander krissese verby sal gaan- maar wanneer die krises in jou hande is en jy in beheer daarvan is, is daar hoop.
User Rating: 1 / 5





NÁ die byna 10 “verlore” jare van die Jacob Zuma-en-Gupta-treurmare, is dit vergesog om te dink dat Suid-Afrika oor nog 10 jaar ’n mislukte staat kan wees?
![]()
![]()