• Suid-Afrikaanse boerdery het die tegnologiese nuwe ere betree. Dit is 'n era waarin data, metings, alternatiewe kragbronne, sensors en selfs selfone saamwerk om die uitdagings van toenemende opbrengste en produktiwiteit te meet. Die gevaar van tegnologie is egter dat dit oorweldigend kan raak as dit nie korrek verwerk en toegepas word nie.

  • Daar was lanklaas soveel goeie geleenthede vir produsente soos wat tans die geval is in Suid Afrika. Op politieke gebied lyk dit nie so goed nie- maar net Landbou kan ons land weer optel en regruk.