• Ons span reis weekliiks deur landboustreke in Suid Afrika-en buurlande, ons het nog nooit die Wes Kaap en omliggende dele so mooi gesien soos vanjaar nie- dis nat, die oeste is mooi die damme is vol en die blommetjies langs die Wes Kus staan kleurvol op elke plek.