Die gemoedere van die Landbouers en hulle gesinne so voor die nuwe seisoen is dalk nie so lekker nie agv die politieke onrus en onsekerheid in ons land.
Die beginsel van “optimum produksie en maksimum wins” is baie oud dit is die belangrikste beginsel in die landbou omdat al die verskillende vakdissiplines daarby betrokke is. Spesifiek omdat dit die winsgewendheid van boerdery-ondernemings bepaal waarsonderfinansiëleoorlewing nie moontlik is nie.
Ek lees elke dag in die negatiewe Afrikaanse media van Suid Afrika van dood, moord, selfmoord, inbrake, blamering, korrupsie en nog vele meer.
Ons span reis weekliiks deur landboustreke in Suid Afrika-en buurlande, ons het nog nooit die Wes Kaap en omliggende dele so mooi gesien soos vanjaar nie- dis nat, die oeste is mooi die damme is vol en die blommetjies langs die Wes Kus staan kleurvol op elke plek.
Agri SA doen ‘n beroep op die publiek om hul stemme te laat hoor teen plaasaanvalle en misdaad in die algemeen.