• Volgens Graan SA se weeklikse oliesademarkkommentaar het die plaaslike sojaboon- en oliesaadmark verlede week gemeng verhandel. Na verwagting gaan die aanplantings van kanola vanjaar hoër wees as in 2018 en die oesskatting vir grondbone is opwaarts aangepas.

  • Positiewe plaaslike verhandelings van mielies, sojaboon en koring het plaasgevind.

  • Die mielie-, koring en sojaboonmarkte in Suid-Afrika het Vrydag positief verhandel, die sojaboonmark het gemeng verhandel en die sonneblomsaadmark het onder druk gekom. Kanola-aanplantings vorder goed.

  • The local maize, soya bean, winter cereals, sunflower seed prices increased last week. The local peanut production for the season does not look good as the plantings could not take place optimally.

  • Landbou in Suid-Afrika het die afgelope paar produksieseisoene baie wisselvallige klimaatsomstandighede ervaar, wat strek vanaf uiterste droogtes met besonder hoë tempe­ratuureenhede tot rekordoeste met reën wat net op die regte tyd voorgekom het.

  • Inflasie is die toename van pryse oor ’n tydperk en kan breedwerpig beskou word as ’n maatstaf om die toename in pryse of in lewenskoste oor ’n tydperk in ’n land aan te dui.

    Elke jaar eis inflasie sy tol op verbruikers se rand en sent en neem die pryse van produkte toe.