IN Mei vanjaar het iets gebeur wat ons nie aldag sien nie: Die hooflyn-verbruikersprysinflasiekoers in die VSA was 5% (van jaar tot jaar).





IN Mei vanjaar het iets gebeur wat ons nie aldag sien nie: Die hooflyn-verbruikersprysinflasiekoers in die VSA was 5% (van jaar tot jaar).
User Rating: 5 / 5





Suid Afrika is vasgevang in die greep van 'n pandemie wat verder aangejaag word deur magsmisbruik van 'n regering wat in 12 maande nog nie veel gedoen het om die situasie in die land te verbeter na hulle die inwoners van Suid Afrika vir weke gevangene gehou het en met allerhande stories en mooi boodskappe en beloftes gepaai het.





Verteenwoordigers in die graan- en oliesadewaardeketting het onlangs tot ’n vergelyk gekom oor ’n protokol om dispute te besleg.





Daneel Rossouw, Funksionele Hoof van Landbou by Nedbank se Verhoudingskanale





DIE ANC en EFF se voorstelle om grond onder voogdyskap te plaas is gevaarlik. Dié halfgebakte idee het geen grondwetlike basis nie en kom neer op 'n poging om landbouproduksie en grond onder die beheer van die staat te plaas.





Danksy goeie reënval is die droogte in groot dele van Suid-Afrika gebreek.
![]()
![]()