“Die finale vernietiging van die ekonomie en die land is nou na die verkiesingsuitslae bekend is baie beter insig as wat die meeste mense besef.





“Die finale vernietiging van die ekonomie en die land is nou na die verkiesingsuitslae bekend is baie beter insig as wat die meeste mense besef.





Die Britte geniet hul tee, die All Blacks eet en slaap rugby en Suid-Afrikaners is mal oor biltong. Dis alweer die winter van 2019- en met al die wonderlike masjinerie in slaghuise is biltong deesdae dwarsdeur die jaar beskikbaar- Biltong is baie duur en jy moet seker maak by wie dit koop en wat alles daarin is.





Suid-Afrikaanse boerdery het die tegnologiese nuwe ere betree. Dit is 'n era waarin data, metings, alternatiewe kragbronne, sensors en selfs selfone saamwerk om die uitdagings van toenemende opbrengste en produktiwiteit te meet. Die gevaar van tegnologie is egter dat dit oorweldigend kan raak as dit nie korrek verwerk en toegepas word nie.





Suid Afrika staan voor die deur van nog 'n baie belangrike verkiesing- 25 jaar na Demokrasie is Suid Afrika nie waar al ons mense dit wou gehad het nie. Dis asof jy weer van voor af moet dink en besluit oor mense en partye wat eintlik nog net in die verlede suksesvol was op beloftes.





Die vierde skatting vir die 2018/19 produksiejaar dui op ‘n katoenoes van 235 837 bale vesel vir Suid-Afrika, ‘n styging van 25% teenoor die vorige seisoen en min of meer dieselfde as die vorige maand se skatting.





Positiewe plaaslike verhandelings van mielies, sojaboon en koring het plaasgevind.
![]()
![]()