Ek lees elke dag in die negatiewe Afrikaanse media van Suid Afrika van dood, moord, selfmoord, inbrake, blamering, korrupsie en nog vele meer.
User Rating: 4 / 5





Ek lees elke dag in die negatiewe Afrikaanse media van Suid Afrika van dood, moord, selfmoord, inbrake, blamering, korrupsie en nog vele meer.





Hier in die doodsnikke van die jaar is dit maklik om te verval in ‘n vreeslik melankoliese geteem oor wat was, hoe vinnig tyd verbysnel, die droogte, moedeloosheid, uitputting en ‘n algemene gevoel van op wees.





Suid-Afrika se 2020-wyndruifoes sal volgens die bedryf se eerste skatting gelykstaande of ietwat groter as in 2019 wees, maar steeds kleiner as die gemiddelde wyndruifoes oor die afgelope vyf jaar.





Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,258 miljoen ton gestel, wat 0,64% of 71 800 ton meer is as die vorige skatting van 11,186 miljoen ton.





Volgens die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat:





'n Baie bekende spreekwoord in Suid Afrikaanse boerdery wereld lui as volg;
![]()
![]()