Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,258 miljoen ton gestel, wat 0,64% of 71 800 ton meer is as die vorige skatting van 11,186 miljoen ton.
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,809 milj. ton gestel, wat 1,71% of 249 190 ton meer is as die vorige skatting van 14,560 milj. ton.