Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas saam met nog ander artikels.

Oral in die wêreld word slegs die negatiewe beklemtoon in debatte oor die toekoms van veeboerdery. Die debatte konsentreer op kweekhuisgasse (KHG), die gebruik van hulpbronne en grond, industrialisasie van stelsels, ontbossing, ens. Ook is mense bekommerd oor dierewelsyn en etiek. In uiterste gevalle word sterk uitsprake gemaak teen die slag en uitbuiting van plaasdiere.

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas saam met nog ander artikels.

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas saam met nog ander artikels.

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas saam met nog ander artikels.

TOE my ma se parkinsons-ondersteuningsgroep begin praat oor die wondere van dagga-olie (wat mens kan kry by iemand wat iemand ken wat die “beste ooit” maak) het dit my ietwat tot onrus gestem omdat ek absoluut niks weet van die kannabinoïed-wêreld nie, behalwe my eie twee (wild uiteenlopende) ervarings.
![]()
![]()