• Oral in die wêreld word slegs die negatiewe beklemtoon in debatte oor die toekoms van veeboerdery. Die debatte konsentreer op kweekhuisgasse (KHG), die gebruik van hulpbronne en grond, industrialisasie van stelsels, ontbossing, ens. Ook is mense bekommerd oor dierewelsyn en etiek. In uiterste gevalle word sterk uitsprake gemaak teen die slag en uitbuiting van plaasdiere.

  • Die Britte geniet hul tee, die All Blacks eet en slaap rugby en Suid-Afrikaners is mal oor biltong. Dis alweer die winter van 2019- en met al die wonderlike masjinerie in slaghuise is biltong deesdae dwarsdeur die jaar beskikbaar- Biltong is baie duur en jy moet seker maak by wie dit koop en wat alles daarin is. 

  • Daagliks sien mens hoe vinnig alles om ons verander en teen die pas wat dit geskied kan baie mense nie bybly nie.

  • Hier in die doodsnikke van die jaar is dit maklik om te verval in ‘n vreeslik melankoliese geteem oor wat was, hoe vinnig tyd verbysnel, die droogte, moedeloosheid, uitputting en ‘n algemene gevoel van op wees.

  • Dit is met uiterste teleurstelling dat die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) hul voorwaardelike bedanking as ‘n lid van Agri SA bekendmaak.