• TOE my ma se parkinsons-ondersteuningsgroep begin praat oor die wondere van dagga-olie (wat mens kan kry by iemand wat iemand ken wat die “beste ooit” maak) het dit my ietwat tot onrus gestem omdat ek absoluut niks weet van die kannabinoïed-wêreld nie, behalwe my eie twee (wild uiteenlopende) ervarings.