Wanneer Suid-Afrikaners ’n tjoppie op die kole sit, doen hulle iets wat die moderne mens se voorsate al derduisende jare gelede die eerste keer gedoen het.





Wanneer Suid-Afrikaners ’n tjoppie op die kole sit, doen hulle iets wat die moderne mens se voorsate al derduisende jare gelede die eerste keer gedoen het.
User Rating: 5 / 5





Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
User Rating: 1 / 5





Kundiges glo nou dat bykans 50% van beroepe wat tans bestaan, teen 2025 geheel en al oorbodig sal wees namate kunsmatige intelligensie voortgaan om besighede te transformeer. ʼn Rewolusionêre skuif in die wyse waarop werksplekke bedryf word, word in die volgende 10 tot 15 jaar verwag, wat sommige mense se bestaansmiddele in gevaar kan stel.





Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas saam met nog ander artikels.





Dr. Pieter Taljaard, uitvoerende hoof van Graan SA, het hierdie ope brief geskryf na aanleiding van die reaksie op sosiale media rakende die 2022 Nampo-oesdag se covid-19-regulasies vir besoekers.





Soos koolsuurgas, is metaan ‘n belangrike kweekhuisgas (KHG), maar as ons dié van herkouers evalueer, dan is daar ander eienskappe wat in ag eneem moet word.
![]()
![]()