UPDATED - March 2026- World of farming- Always on time- always online-
You’re probably already familiar with dozens of yoga benefits – helping your spine become suppler, making your muscles more flexible, aligning your posture, burning calories, increasing muscle tone and strength, and improving balance.
Voedselsekeriteit is ‘n baie belangrike kwalifikasie wat nie misverstaan moet word nie. Vir enige land om voedselsekerheid te hê moet almal in die land toegang tot kos hê. Dit beteken nie net dat daar genoeg voedsel in die land moet wees nie, maar dat almal dit moet kan bekostig en so toegang daartoe kan hê. Dit is nog ‘n groot uitdaging in die land, huishoudelike voedselsekerheid.
In recent months, there has been a big crisis in the citrus production sector, especially in the case of oranges and mandarins, with prices falling below the production costs and plantations left unharvested.
Baie jare gelede as 'n jong boer kon ek nooit verstaan hoekom ons peste en plae moes uitroei met verdoemende gif wat alles wat werklik geleef het en niks met die huidige plaag te doen het, ook verwoes het nie. Alles wat onder die spuit gekom is bokveld toe.
Suid Afrika het van die beste landbouers in die wereld en daarmee saam is meeste van hulle van die vriendelikste en hulpvaardigste mense. Hulle hande staan vir niks verkeerd nie en hulle hou daarvan om mense wat nie veel weet van Landbou, so bietjie touwys te maak nie.
Dit is amptelik die jaar 2020- 'n Nuwe jaar wat voor die wereld le.
Hollard Insure and Farmingportal.co.za and Agri News Net - Young Agri Writers competition
Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas saam met nog ander artikels.