Suid Afrika en Sorghum

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Graansorghum is een van die belangrikste graanprodukte in Suid-Afrika, saam met mielies, koring, sonneblomme en sojabone. Dit is in Amerika op twee na die derde graanproduk en internasionaal is dit op vier na die belangrikste. Met 'n baie onsekere jaar wat voorle- hoekom nie Sorghum nie. 


Hoe kry ons weer 'n gees van eenheid in Suid Afrika

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Daagliks lees ons in die nuus van al die geskille en ontevredenheid onder die inwoners van Suid Afrika- Rassisme was nog nooit so erg, soos nou nie. Jy lees die haat op meeste van die politieke leiers en hulle meelopers se gesigte en jy sien die kwaad en vernietigend in hulle hele houding.


Newsletter Subscribe

AGRI NEWS NET "LIVE" FEED