Suid-Afrika is 13de op die lys van grootste bydraers tot kweekhuisgasse (KHG) in die wêreld.

User Rating: 4 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Inactive

Die invloed daarvan is nie beperk tot 'n toename in temperatuur en veranderende reënvalpatrone nie, maar ook tot 'n toename in intensiteit en frekwensie van droogtes, hittestres en vloede. Landbou word natuurlik nie net beïnvloed deur klimaatsverandering nie, maar dit dra ook by tot aardverwarming. Nie alle landbouproduksiestelsels het egter dieselfde invloed nie.


Newsletter Subscribe

AGRI NEWS NET "LIVE" FEED