South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary 28th December 2022

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 28th December 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Die wêreld word in 2023 deur ’n resessie in die gesig gestaar met hoër skuldkoste weens pogings om inflasie in toom te hou wat veroorsaak dat ’n aantal ekonomieë inkrimp.Volgens die Sentrum vir Ekonomie en Sakenavorsing (CEBR) is dit onwaarskynlik dat ekonomiese groeikoerse die swak marktoestande sal kan te bowe kom.Die wêreldekonomie het in 2022 vir die eerste keer $100 000 miljard verbygesteek, maar sal in 2023 tot stilstand kom namate beleidmakers voortgaan met hul stryd teen stygende pryse, het die Britse konsultasiediens in sy jaarlikse World Economic League-verslag gesê.“Dit is waarskynlik dat die wêreldekonomie volgende jaar deur ’n resessie in die gesig gestaar sal word as gevolg van die stygings in rentekoerse in reaksie op hoër inflasie,” sê Kay Daniel Neufeld, direkteur en hoof van voorspelling by die CEBR.“Die stryd teen inflasie is nog nie gewen nie. Ons verwag dat sentrale bankiers in 2023 hul strategie sal volhou ondanks die ekonomiese koste daaraan verbonde,” lui die verslag. “Om inflasie na meer hanteerbare vlakke af te bring, kom teen die prys van swakker groeivooruitsigte vir die volgende aantal jare.”

Oor die volgende 18 maande gaan die ANC alles in die stryd werp om die 2024-verkiesing te wen. Vir dié doeleindes het die stemvee by 2022 se nasionale konferensie besluit die aanslag moet gelei word deur sekretaris-generaal Fikile Mbalula. Mr @Fearfokkol, eerste adjunk-sekretaris-generaal Nomvula Mokonyane en tweede adjunk-sekretaris-generaal Maropene Ramokgopa is 'n liggewigspan met 'n enorme berg om te klim. Honderdduisende afvallige en vervreemde partylede moet dit sinvol vind om weer terug te keer na die bevrydingsbeweging en op 'n soel herfsdag oor 18 maande die moeite doen en koste aangaan om vir die ANC te gaan stem. Ongeveer 10 miljoen kiesers wat nie die vorige dag 'n werk gehad het om na te pendel nie, en wat ook nie na Nasrec genooi is om vir die leierskap te stem nie, moet dan opstaan en vir die ANC se diensleweringbeloftes gaan stem. 

Activists may lament how the mixed results of the recent COP27 climate summit dashed all remaining hope for holding global warming to 1.5°C above pre-industrial levels. However, more crucial for avoiding climate catastrophe is that the green energy transition is finally under way. Yet its acceleration will bring significant upheaval to markets and geopolitics, layering in new risks just as climate change intensifies. In most of the world installing renewables has become cheaper than burning fossil fuels. Meanwhile electric vehicle production costs are on pace for parity with gas and diesel-powered vehicles by 2027, and multiple jurisdictions, including the EU, have decided to ban internal combustion vehicles by the mid-2030s.

Industry body Agri SA has called on the government to hike the rebate or refund on fuel to cushion farmers, who are now heavily reliant on generators to remain in business amid the crippling load-shedding crisis. The agriculture industry, which contributes about 3% to GDP and is responsible for almost 900,000 jobs, has been one of the hardest hit by the biggest ever power crisis, which is choking Africa’s most industrialised economy.

Nearly 690 million people are hungry today. To put that into perspective, imagine if every person in the US were hungry. Now add to that everyone in Russia, Japan, and Germany and you’d be close. It’s a staggering figure and one that is likely to hit 840 million by 2030 if recent trends continue. That’s equivalent to adding everyone in the UK, France, Belgium, and Denmark to the previous figure. READ MORE 

Temporarily overshooting the climate targets of 1.5–2 degrees Celsius could increase the tipping risk of several Earth system elements by more than 70% compared to keeping global warming in line with the United Nations Paris Agreement range, a new risk analysis study by an international team of researchers shows. This tipping risk increases even if in the longer term the global temperature would stabilize within the Paris range. Avoiding an overshoot would hence limit the risks, the researchers conclude. READ MORE 

Audiocasts van ons deelnemers aan ons gewilde Skrywers kompetiese.

Hierdie onderhoude is gevoer op OFM in die Vrystaat- en nog 4 ander radiostasies in Suid Afrika. 

  

Audio Cast

Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

Februarie is ’n maand wat nie misgeloop kan word nie! Elke jaar word die verjaardag van die Suid Afrikaanse wynbedryf in hierdie maand gevier en dit pryk hoog op almal se kalenders – 2023 is geen uitsondering nie.

Agricultural employment remains at decent levelslargely due to good growing conditions over thepast two to three years.• SA’s fruit farming sector, the largest employer offarm workers, is facing the challenge of bothdeclining farm income and higher costs• Continued wage adjustments and relatively stablejob numbers observed in the past decade will bedifficult to sustain in the coming decade

Dis baie sleg om te sien hoe veral jong studente en kinders absoluut in vervoering raak oor een of ander self opgelegde persoonlikheid od sanger of akteur. Die mense vertrap mekaar om hierdie persoon te sien of aan te raak. Die mense word behoorlik verafgod en hulle sosiale media profiele het duisende en self miljoene mense wat hulle volg. Dis absoluut banaal en onaanvaarbaar vir gewone mense.

Boere behoort hulleself gereeld te vergewis van die jongste vooruitgang in tegnologie om nie agtergelaat te word nie. Die wat kies om pessimisties te bly en teen verandering gekant is, gaan doodeenvoudig nie die mas opkom in die nuwe wêreld van ‘slim’ boere nie.

The “white gold” is experiencing an extraordinary season as fast rising of EVs and batteries deployment calls for a booming demand for this metal.The great infographic from Elements offers an interesting overview on the fortunes of this critical minerals. The first one is the impressive rise in the overall #production that has quadrupled over a decade

Gauteng Dams -According to a weekly report on the status of dam levels issued by the Department earlier this week, the Integrated Vaal River System (IVRS) which comprises of 14 dams has increased from 99.5% to 102.3%.

"Even if we would manage to limit global warming to 1.5 degrees after an overshoot of more than two degrees, this would not be enough as the risk of triggering one or more global tipping points would still be more than 50%. With more warming in the long-term, the risks increase dramatically."

Over the course of 2022, pork production has increased by 9,2%. However, pork producers remain under profit pressure due to high feed prices. Since March 2022, pork prices have remained at approximately six times that of the price of maize, 33% below the long-term average.

A weekly report on dam levels issued by the Department of Water and Sanitation has shown a slight improvement in Limpopo water levels from last week’s 86,3% to 87% this week. During a similar period last year, the province’s overall storage capacity stood at 79,5%, which is an improvement this year.

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year- Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za
The olive tree is a symbol of the Mediterranean. Plato was said to have dispensed his wisdom under an olive tree, and its widespread cultivation in Spain goes back to the Romans.
Suid-Afrikaanse Boerboktelers het net twee jaar om by die nuwe registrasievereistes van die SA Boerboktelersvereniging aan te pas. Indien hulle dit nie doen nie, sal hulle vanaf 2025 nie hul stoetdiere op veilings kan aanbied of aan skoue kan deelneem nie, sê Mac-Hendrik Jordaan, voorsitter van die Wes-Kaapse Boerbokklub.
The latest weekly fuel price update from the Central Energy Fund shows that South African motorists can expect a big drop in fuel prices at the start of 2023.According to the CEF’s data for the week ending 21 December 2022, motorists can expect a petrol price cut of around R1.94 per litre in January 2023, while diesel could be cut by as much as R2.73 per litre.
South Africa Beef- This continuous upward cost pressure requires innovative and new ways to improve capital allocation and utilisation to increase efficiencies in the business. The absence of such initiatives could weaken the sustainability of agri-business for the next generations. We have, for example, experienced commodity and other inputs to increase more than 30%.
Kommersiële olyfboerdery in Suid-Afrika het in 1925 begin met die vestiging van die eerste boord in die Paarl-streek. Wat voedselolies betref, gee olyfolie ‘n soortgelyke pas aan as Ru olie met aanvraag wat sedert 1995 verdubbel het. In 1995 is daar na raming 1,6 miljoen ton olyfolie vervaardig en in 2010 ‘n geskatte 3,2 miljoen ton. Die syfer vir 2019 was dit amper 4.5 miljoen ton.
Suid- Afrika -Wanneer dit by tegnologiese vordering kom, is die tempo van verandering besig om meer en meer te versnel. Elke jaar bring meer omvattende nuwe tegnologiese vordering as die vorige jaar en sodra en dit veroorsaak dat alles nog meer teen 'n tempo versnel- alles word meer meetbaar teen 'n baie vinnige spoed. Ons het verskeie kere al artikles geplaas oor Data en nuwe tegnologie.
Een van die grootste bekommernisse globaal, is waar en hoe die wêreld se bevolking teen 2050 en daarna gevoed gaan word te midde van talle uitdagings. Die VN se Voedsel- en Landbou-organisasie het ‘n verslag vrygestel, naamlik: “The future of food and agriculture – alternative pathways to 2050” waarin verskeie alternatiewe maniere geïdentifiseer is oor hoe om die bogenoemde kwessie aan te pak.
 
Zimbabwe Farming
Hoender
Tegnologie
Vliee
 Marketing OVK Promotional