AGRI NEWS NET- WEEKEND NEWS RUSH  Summary of the Week News  5th February 2023

AGRI NEWS NET- WEEKEND NEWS RUSH Summary of the Week News 5th February 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

-Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

 DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Nuus Kommentaar- New Comments 

It hasn’t been an easy two years for South Africa’s wine farmers, and the current crop is also unpromising. According to wine industry body Vinpro, South African wine farmers are expecting their fourth-smallest crop in 17 years. Rain, subsequent diseases and the large-scale uprooting of vines in the Northern Cape all contributed to this sour situation. Charl du Plessis, CEO of South Africa’s second-largest cellar, Orange River Cellars (ORC), tells the FM vine farmers are entering their third tough year. “Farmers are getting moedeloos 

A statement released by the Gauteng province indicating that the Free State was one of three provinces where cases of swine flu have been recorded, is false. “The Department of Agriculture and Rural Development has learnt with dismay of false reports that the province is currently experiencing an outbreak of the African swine fever (ASF). The statement was circulated widely through various media platforms,” says Thembeni Nxangisa, the Free State MEC for Agriculture and Rural Development.

Die voortslepende energiekrisis in Suid-Afrika kos besighede miljoene rande in inkomste en bykomende uitgawes. Die Buro vir Ekonomiese Navorsing, waarsku oor die reuse-impak van beurtkrag op vervaardigingsmaatskappye en op die land se voedselverskaffing, mynbou-aktiwiteite en winkelsentrums. Die verliese in die landbou- en mynbousektore styg al hoe hoër. Die landboubedryf en besighede soek na alternatiewe oplossings om volhoubaar te bly. Son SA, saam met verskeie sleutel rolspelers in Suid-Afrika, neem die inisiatief met die dringende aanbieding van ‘n Energiekonferensie op Woensdag, 8 Maart. Die doel van hierdie konferensie is om die bestaande uitdagings te ontleed en met daadwerklike uitkomste en oplossings vorendag te kom. LEES MEER

The data released by the Crop Estimates Committee (CEC) at the end of January broadly mirrors this optimism, placing South Africa’s 2022/23 total area plantings for summer crops at 4,31 million hectares. This is down by 0,7% from the previous season and 0,9% from the intentions to plant data released earlier in the season. While the picture is mixed, with most crops showing a decline, these are still welcome developments. Some feared that the rising input costs – fertilizer and agrochemicals – would potentially discourage plantings, and these data point to the opposite.

Te midde van ’n regsproses gemik daarop om die Tshwane-munisipaliteit te dwing om die stad se varsproduktemark beter te bestuur, het ’n week lange kragonderbreking by die mark tonne steenvrugte, sagtevrugte en piesangs laat vrot word in snikhete toestande. Boonop het die stadsraad nou nog nie gehoor gegee aan ’n hofbevel in November dat die stadsraad R18 miljoen moet oorbetaal aan die mark vir broodnodige instandhouding nie. Die omset op die Tshwane-varsproduktemark is jaarliks sowat R3,2 miljard waaruit R15 miljoen per maand aan die munisipaliteit oorbetaal word as huur.

Urea prices fell in almost all regional markets again this week, with price drops of 8-10% seen. The one exception to this was the Middle East urea price index, which is the benchmark that sets Southern African price – the Middle East price in fact rose very slightly this week as a deal was concluded at the top end ($407/t FOB) this week, which dragged the price for the week up by $3.5/t. READ MORE 

Die kragkrisis veroorsaak nie net benoudheid onder boere en die uitgebreide landbou-waardeketting nie, maar ’n mate van besorgdheid heers onder finansiers in die landbousektor. Handelsbanke is van die grootste verskaffers van finansiering binne die landbou-omgewing. Volgens inligting van Agri SA en die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het handelsbanke in 2021 die meeste geld aan die sektor geleen (R29 630 miljoen), terwyl koöperasies verantwoordelik was vir R14 851 miljoen. Daar word wyd berig oor die vernietigende impak van beurtkrag en onbetroubare kragvoorsiening op die landbousektor.

Ons is in die jaar 2023 en 27 jaar weg van 2050 en ons vorder nie in Suid Afrika nie. Die herfs van 2023 is in 2 maande hier. En daar gerugte van El Nino wat besig is om te verswak. En ons staan voor 'n enorme probleem wat al jare kom- 14 jaar van Beurtkrag- en dit is besig om een ons land se enigste werkende en produktiewe omgewing soos Landbou op sy kniee te dwing.  Maar Suid Afrika se Landbouers gaan nie onder nie en ons sal hiervoor ook 'n oplossing kry soos ons altyd in die verlede gedoen het.  Ons voedselsekerheid is nie meer so veilig soos altyd nie. LEES MEER

Ons Finansierings pakkette is beskikbaar-  Ons het reeds 'n hele klomp aansoeke ontvang. 

Ons is tans besig met die beplanning van 'n eksklusiewe kompetisie wat ons landbouers en hulle gesinne gaan betrek - veral ons vroue in die Landbou.

Ons is deel van die internasionale Landbou media in wereld sedert 3 jaar gelede.

Hierdie weeklikse oorsig word totaal en al vertaal in 5 tale en word reg oor doe wereld gepubliseer. 

Ons het ook nou 'n weeklikse AUDIO CAST in Engels- Net die Hooftrekke.

Dankie dat jy elke dag deel is van ons - 

7 dae per week is ons span aand ie werk-  Onafhanklik en gefokus op ons werk-  

Our visitors to our mediums increased with 39% in the past week - We have hundreds of new upcoming farmers visiting our mediums .

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address. - 300 "good news " stories per week- 

Our domains - farmingportal.co.za -agricultureportal.co.za agrinewsnet.co.za

Lees gerus wat ons mediums is- READ MORE 

AUDIO CAST of the WEEK

  

Some of the stories on AGRI NEWS NET 

Die Nasionale Dieregesondheidsforum in Suid-Afrika sê daar is nuwe strategieë om die verspreiding van bek- en klouseer in die land hok te slaan. Dié siekte in Suid Afrika het verlangsaam na drie uitbrekings verklaar is met 185 gevalle en die 10 persele wat gesluit was, is heropen.

Banana prices fluctuate across the globe as market conditions and supply and demand dynamics change. In the Netherlands, green bananas are in high demand, causing higher prices for this type of fruit.

In the Berg River Valley, along the aptly named Broodkraal feeder line around twenty farms, which include black economic empowerment (BEE) farms, growing a mix of table grapes, wheat and wine, have embarked on an experiment: in exchange for lowering their electricity usage when Eskom asks them to, they do not get loadshedding (power cuts).

With less than three months of the country’s grape season left, the focus is now firmly on the mid- and late-season regions of the Western CapeAfter a difficult start South Africa’s table grape season is now in full swing, with growers in the mid- and late-season areas expected to meet or exceed targets.

The Head of Information and Marketing at FNB, Dawie Maree, said that the lower interest rates over the past two years had given farmers a reprieve from their debt. This enabled them to buy new machinery. However, it is expected that this trend will decline from around June 2023, with ever-increasing input costs, trade friction and logistical problems resulting in less cashflow for farmers.

China se onafhanklike raffinaderye voer groot hoeveelhede afslagolie wat uit Russiese vate gemeng is om as laekoste-voorraad te gebruik, in. Westerse sanksies oor Rusland se inval in die Oekraïne, insluitend die dreigende 5 Februarie-embargo en prysperk op verfynde produkte, druk Russiese olie ooswaarts na Asië.

Urea prices fell in almost all regional markets again this week, with price drops of 8-10% seen. The one exception to this was the Middle East urea price index, which is the benchmark that sets Southern African price – the Middle East price in fact rose very slightly this week as a deal was concluded at the top end ($407/t FOB) this week, which dragged the price for the week up by $3.5/t.

The drier weather conditions in the Western Cape province of South Africa, a major wheat producer, have weighed on the country’s 2022/23 wheat harvest. The impact of lower yields in parts of the province is evident in the recent Crop Estimates Committee’s wheat production update, which placed the province’s crop at 954 000 tonnes, down from 1,26 million tonnes in the 2021/22 season.

Die Verenigde Nasies se voedsel-agentskap sê wêreld-kospryse het in Januarie vir die tiende agtereenvolgende maand gedaal. Dit is nou sowat 18 persent laer as die rekord hoogtepunt wat in Maart verlede jaar bereik is, ná Rusland se inval in die Oekraïne.

Indringers, soos die grys eekhoring, Europese konyn en die struik Reynoutria japonica, het die Britse ekonomie die afgelope 40-50 jaar meer as £5 miljard (meer as R100 miljard) gekos, volgens navorsing onder leiding van die Queen’s-universiteit in Belfast.

Good fungi, bad fungi- Fungi from the genus Trichoderma is a well-studied microorganism known for its specific plant growth promotion and biocontrol traits, such as antibiosis, parasitism, secondary metabolites production, and eliciting plant defense mechanisms.

Die voorsitter van die Afrika-unie, Macky Sall, sê dit is tyd vir Afrika om homself te voed. Volgens Sall behoort Afrika-lande tien persent van hul nasionale begroting aan hulle landbousektore toe te ken. Dit volg namate afgevaardigdes op die onlangse Dakar-beraad ingelig is dat 283 miljoen Afrikane honger ly.

Namibiese damme is tans gesamentlik 70,6 persent vol, volgens NamWater se dambulletin. Die Omatakodam het sedert Maandag invloei gehad wat die damvlak van 2,5 persent na 3,1 persent laat styg het. Water het vandag teen 0,279 kubieke meter per sekonde in die Omatako ingevloei.

In 2022, China registered a population decline for the first time in 60 years. According to data released by China’s National Bureau of Statistics, the nation was home to 1.4 billion people in 2022, which was 850 000 fewer people than in 2021.

Trends in macadamia nut farming margins are showing a downward spiral of lower yields, lower prices and higher input costs. But with good management, farmers should be able to weather the storm.

Die nasionale Dieregesondheidsforum het op 13 Januarie 2023 met die waarnemende Direkteur-generaal, mnr Dipepeneneng Serage, en die Direkteur van dieregesondheid, dr Mpho Maja, vergader.

Although January’s record load shedding put a damper on all industries, South Africa’s bakkie market kicked the year off on a relatively positive note.

Mnr. Daneel Rossouw, hoof van verkope by Nedbank se landbou-afdeling, verduidelik wanneer termynlenings aan kliënte gegee word, word die kliënt se gemiddelde langtermyn-opbrengs en pryse (afwykings van normaal) in berekening gebring.

An investment firm founded by tech mogul Bill Gates has invested in an Australian climate technology company that aims to reduce the methane produced by cows. Breakthrough Energy Ventures (BEV), which was set up by the Microsoft co-founder in 2015, led a US$12 million funding round into Rumin8, which produces dietary supplements that reduce the emissions from livestock.

Met geen einde in sig vir die land se kragkrisis nie, is dit nog onduidelik hoe dit die finansiële gesondheid van die landbousektor en sy finansiers gaan raak. Jy kan egter jou eie finansiële gesondheid bestuur deur vroegtydig met jou finansiers te praat as jou boerdery se geldsake begin sukkel.

Meer as 14 000 bale is by vandeesweek se wolveiling aangebied. Dit, nadat meer as 2 600 bale voor die veiling onttrek is. Senior wolbemarker by OVK, Heinrich Victor, sê die Cape Wools Merino-aanwyser het met 2,2% vir nie-RWS en 1,3% vir RWS wol gestyg teenoor die vorige veiling, en teen 'n skoonprys van R177,70/kg en R191,46/kg, onderskeidelik gesluit.

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee. Hierdie is slegs ’n afgeleide prys wat bereken word op die weeklikse gemiddelde Des’22 New York Futures-prys vir SLM 1/16?- (Duns A2) vesel, met inagneming van die wisselkoers.

A Few Twitter Videos of the week- 

Die boere is nog steeds aan die baklei 

Dis wat ons boere nodig het-  GEEN  KANS

Die wonder van die natuur


Newsletter Subscribe