AGRI NEWS NET- Summary of the Week News  29th  January 2023

AGRI NEWS NET- Summary of the Week News 29th January 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

-Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

 DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Nuus Kommentaar- New Comments 

Die Reserwebank het die week die repokoers met 25 basispunte verhoog. Met ander woorde, 0,25 van ‘n persentasiepunt. Dit beteken dat jou skuld meer en meer gaan word. Dit raak aan die debat oor die mandaat van die Reserwebank – Goewerneur Kganyago en sy komitee het te veel mag en is besig om die besighede. landbouers en privaat salaris trekkers se lewens te verwoes. Dis absoluut ongegrond en onverskillig om mense wat goeie ekonomiese besluite geneem het in die verlede en nou nog neem, ook te straf vir die mense wat absoluut roekeloos geld spandeer en nog skuld maak.Daar word te veel salarisse aan werknemers betaal wat se produktiwiteit baie laag is. Besigheide wil nog steeds hulle hoe wins grense behaal en in weelde lewe. Dis waarom hulle links en regs pryse aanpas na die verbruiker- Ja- dis 'n bose kringloop.  Besighede, Landbouers en privaat indiwidue wat lang termyn skuld het, moet vrygestel word van rente koers verhogings. Ons land se boere wat kos produseer wat die edelagbare Goewerneur ook eet se terugbetalings gaan enorm wees wat voedselsekuriteit in gevaar stel. Skuld kan verdubbel en dit jaag ook inflasie. Boere is prysnemers en moet die extra rente terugbetaal.  Daar is baie ekonome wat bankvas ager die resewerebank staan en rentekoers verhogings steun. Daar moet ander maniere wees- en een van die grootste inflasie drywers  is die land se Brandstof beleid. Die skade is reeds besig om te gebeur- die rente koers verhogings vernietig Suid Afrika se besighede en landbou bedryf- of dit nou inflasie beheer of nie. En dit lyk nie of niemand iets hieraan doen nie- of 'n alternatief voor stel nie. 

British farmers will be able to claim payments for sustainable practices such as looking after hedgerows as part of an overhaul of the post-Brexit agriculture sector. The UK’s exit from the EU allowed it to leave the bloc’s Common Agricultural Policy, where farmers get payments based on the land they work. British farmers were hit by high costs related to the pandemic and Brexit.

Die grootste draer van boere se totale skuld sedert 2006 is handelsbanke. Teen 2021 het boere R129,630 miljard aan hierdie banke geskuld, teenoor R22,045 miljard in 2006. Sedert 2019 was boere se skuld aan die Land Bank feitlik onveranderd – R54,196 miljard in 2019, R54,197 miljard in 2020 en R54,197 miljard in 2021. Die verwagting dat die nasionale minimum loon in die komende begroting verhoog gaan word, hang swaar in die lug. Waar die loon in 2017 net onder R15 per uur was, het dit in 2022 tot R23,19 per uur gestyg. Volgens Agri SA het die koste van diesel sedert 2016 met 160-170% gestyg en sekere kunsmispryse met 100-150%. . Die Eskom-tariefverhogings van 18,65% vanjaar en 12,74% in die daarop volgende boekjaar gaan die bedryf nog swaarder tref, sonder dat die koste van beurtkrag verreken is.

President Cyril Ramaphosa will soon announce an emergency government package that will cushion consumers and businesses against the worsening electricity crisis which is expected to slash SA’s growth by as much as 2 percentage points in 2023.  The interventions are expected to be announced before the biannual planning meeting scheduled for the first week of February, but are unlikely to be equivalent to the size of the government’s R500bn Covid-19 relief package, said ANC secretary-general Fikile Mbalula “There have been calls from many groups and business that this [load-shedding] is a crisis and we are in an emergency... so an emergency package will be announced by government,” Mbalula said on Friday on the sidelines of a two-day ANC national executive committee meeting.

As jy nog nie in die spore van 'n ware landbouer gestap het nie, weet jy nie wat dit is om 'n ware landbouer te wees nie. Dis net 'n ware landbouer wat sy geld in die grond of in 'n ander boerdery eenheid bele het- wat weet hoe dit is om dit  te verloor- ten spyte van die feit dat hy dit met geloof en oorgawe aangepak het.  Om geld te verloor in die natuur is anders as om geld te verloor agv van mense en sogenaamde leiers wat onbevoeg is om te regeer. Die is 'n vernedering,frustrasie en daarby 'n absolute skande. Die natuur gee dit wat jy verloor het weer terug- 7 voudig. READ MORE -

In agricultural commodity markets, these crises ranged from hot and dry conditions in key production areas to geopolitical unrest and supply chain disruptions. The latest issue that is supporting global maize and oilseed prices, for example, is a severe drought in Argentina, although rain during the third week of January did cause prices to ease somewhat. READ MORE 

The UK said that, in the past 50 years, there had been a 60% decline in wildlife globally, adding: “This ban will … protect a range of species” including nearly 6 000 animals that are threatened by international trade”. The ban will cover more than 1 000 additional species considered “near-threatened or worse” such as the African buffalo, zebra and reindeer. READ MORE 

Die meeste mense het ouers, ooms en tannies of vriende wat in plattelandse gebiede woon. Die kans is ook goed dat jou heenkome nie in die stad is nie, en dat jy waarskynlik hierheen verhuis het op soek na ‘n beter toekoms. Jy het waarskynlik grootgeword in ‘n klein dorpie êrens in die Noordwes-provinsie of die Vrystaat. Al was daar nie ‘n rolprentteater of groot winkelsentrum in jou jare daar nie, was die dorp veilig en was die paaie in ‘n redelike rybare toestand. Dit is in hierdie dorpies waar jy suiker by jou buurman kon leen of in die strate met jou fiets ry, sonder dat jy in ‘n slaggat beland. Die hartseer werklikheid is egter dat dit in die meeste dorpies in die land, nié meer die veilige, vreedsame woning is wat jy onthou as kind nie. Behalwe vir beurtkrag gaan die dorpe ook gereeld gebuk onder kragonderbrekings, wat die gevolg is van swak infrastruktuur, misdaad of wanbestuur. In hierdie dorpe word gras nie gesny nie, daar is meer slaggate in die paaie as wat daar teer is en boonop ás daar water is, is dit bruin en ondrinkbaar. Munisipaliteite, poskantore, polisiestasies en kantore van die binnelandse sake-departement is vervalle en verrig verseker nie die dienste wat hulle moet nie. 

Ons Finansierings pakkette is beskikbaar-  Ons het reeds 'n hele klomp aansoeke ontvang. 

Ons is tans besig met die beplanning van 'n eksklusiewe kompetisie wat ons landbouers en hulle gesinne gaan betrek - veral ons vroue in die Landbou.

Ons is deel van die internasionale Landbou media in wereld sedert 3 jaar gelede. Hierdie weeklikse oorsig word totaal en al vertaal in 5 tale en word reg oor doe wereld gepubliseer. 

Dankie dat jy elke dag deel is van ons - 

7 dae per week is ons span aand ie werk-  Onafhanklik en gefokus op ons werk-  

Our visitors to our mediums increased with 39% in the past week - We have hundreds of new upcoming farmers visiting our mediums .

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address. - 300 "good news " stories per week- 

Our domains - farmingportal.co.za -agricultureportal.co.za agrinewsnet.co.za

Lees gerus wat ons mediums is- READ MORE 

Audio Cast of the WEEK                                                        More Audio Cast 

 

       

Farmingportal/Agricultureportal/ AGRI NEWS NET and Red de Noticias Agrícolas. Independent and impartial -Making Farming and Agriculture easy to read- to hear to view and to understand- 7 days a week- 365 days of the year.  

50 years of real farming and media experience
Working together to rebuild our communities in South Africa-

Some of the stories on AGRI NEWS NET 

Kenyans, like South Africans, are moving to urban areas in droves. There was a palpable sense of opportunity in the air, with the World Bank projecting Kenya’s GDP growth to be north of 5% next year. By comparison, South Africa’s economy is unlikely to grow by more than 2% in 2023 (the last time SA grew above 5% was in the mid-2000s).

Onions are now so expensive in the Philippines that people are trying to smuggle them into the country. Locally grown onions currently cost up to three times as much as chicken. According to the country's Department of Agriculture, on January 9, onions were going for 600 pesos, or $11, per kilogram. Chicken could be bought at $4 per kilogram.

‘n Namibiese jagluiperdwyfie, wat onder die agt jagluiperds is wat uit Namibië in Indië gevestig is, het siek geword en ly glo aan nierprobleme en dehidrasie, het ‘n Indiese bosboubeampte bevestig. Indiese eerste minister Narendra Modi het die agt jagluiperds – vyf mannetjies en drie wyfies – in die Kuno Nasionale Park in Madhya Pradesh se Sheopur-distrik in op 17 September 2022 vrygelaat.

Die Suid-Afrikaanse Suikerriet-kwekersvereniging gaan vanjaar weens die voortdurende kragonderbrekings ? verlies van 723 miljoen Suid-Arikaanse rand toon. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Thomas Funke, sê boere kan nie hulle besproeiing-stelsels na behore gebruik nie. Hy sê die regering moet maatreëls instel om verdere produksie-verliese weens die elektrisiteits-krisis te voorkom.

South Africa exports of tangerines/mandarins are forecast to grow by almost 8 percent in 2022/23 to reach a record 560,000 tons on higher production and strong overseas demand. The European Union and the United Kingdom account for 45 percent of total South Africa exports followed by Russia (10 percent) and the United States (10 percent).

“Dit gaan nie meer oor die geld wat ons verloor nie. Dit gaan oor ons mense wat sonder kos en werk gaan wees”. Só het Jan-Hendrik Venter, ’n boer van die Douglas-omgewing, Vrydag se samekoms van minstens 300 boere en plaaswerkers op dié dorp beskryf.

Africa produces the world’s largest supply of cocoa, used in chocolate bars and other products. Ethiopia and Uganda-grown coffee beans which dominate Africa’s coffee exports, valued at nearly US$2 billion last year.

Nuwe navorsing bewys dat die risikofaktore vir kardiovaskulêre siektes en diabetes dieselfde was onder deelnemers aan ‘n studie wat ‘n gesonde dieet sonder en mét ‘n bykomende 150g beesvleis gevolg het.

A recent case has drawn a hard line on drone use in South Africa in one of the most unsuspecting places: fishing. Drones are incredibly useful for tracking and surveying, particularly for the emergency response, security, and journalism industries. However, South Africans are barred from using drones for fishing and could have their equipment confiscated if caught doing so

Although the South African Reserve Bank (Sarb) continued its tightening cycle, this time the hike was slower than expected at 25 basis points which brought the repurchase rate to 7.25% thus lifting the prime lending rate by 0.25% with effect from Friday, 27 January 2023.

DIE stroping van ietermagogs haal gewoonlik ’n hoofopskrif of twee, veral as dit tronkstraf van 10 jaar meebring of wanneer stropers die dier vir R250 000 in die parkeerterrein van ’n winkelsentrum probeer verkwansel – soos wat verlede jaar in Suid-Afrika gebeur het.

The South African wheat farmers are still working hard, finalizing the wheat harvest. Last week, they delivered 35 519 tonnes of wheat to commercial silos. This placed the 2022/23 wheat producer deliveries at 1,8 million tonnes out of the expected crop of 2,18 million tonnes.

Die Gauteng Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het bekendgemaak ‘n nuwe uitbreking van Afrika-varkpes is op ‘n plaas in die provinsie aangetref. Die plaas is onder kwarantyn en die Provinsiale Veeartsenydienste het vorentoe- en terugspoorondersoeke ingestel om enige eiendomme te identifiseer wat direkte of indirekte kontak met die besmette plaas kon hê.

On the cusp of harvesting this season's first fruit, South African deciduous farmer Heinie du Toit frets as the worst power cuts on record threaten to take the shine off his apple and pear crop destined for foreign markets.

Suiwelprodusente, asook die breë gemeenskap van Lichtenburg in Noordwes, ly steeds onder die verskuiwing van Clover se kaasfabriek na KwaZulu-Natal in 2021. Dié besluit deur Suid-Afrika se grootste suiwelmaatskappy is blykbaar geneem op grond van swak dienslewering deur die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit.

The body does not absorb synthetic vitamins or absorbs them poorly does not mean that they do not affect it at all. In fact, synthetic vitamins burden the liver and kidneys. As crystalline substances, inorganic and devoid of other natural elements and ingredients, synthetic vitamins are recognised by the body as foreign substances.

Bye is ‘beroemd’ vir die heuning (en ander produkte) wat hulle produseer. Daar is ook ‘n toenemende bewustheid van die baie belangrike diens wat bye lewer in die bestuiwing van plante. Die waarde van heuningbye as bestuiwers mag nog hulle waarde as heuningproduseerders oortref.

Die mensdom het van 1970 tot 2019 altesaam 68% van die soogdiere, voëls, visse en reptiele uitgeroei in pogings om sy oënskynlike onversadigbare drang na verbruik te bevredig. Die natuur dra internasionaal by tot dienste met ’n geraamde waarde van sowat $165 000 miljard per jaar.

ANDRÉ DE RUYTER se bedanking het baie Suid-Afrikaners finaal laat besef: Ons gaan sonder Eskom moet sien en kom klaar. Ons kan nie langer net bly hoop die nasionale kragvoorsiener gaan dálk eendag uit die dryfsand van gevestigde belange en verskuilde motiewe bevry word nie.

Die natuur probeer altyd ’n ewewig vind. Plante sal op verskillende tye en so lank as moontlik blom om hulle die beste kans op bestuiwing te gee. Die meevallertjie is dan dat insekte, voëls en knaagdiere wat die nektar en stuifmeel vreet, ook sommer vir ’n langer tyd kos het.

Seasonal downturn in demand pressures livestock prices during January 2023 -•The latest trends on the domestic livestock market shows weakness across the board due to the seasonal dip in demand post the December festive.

South Africa’s sheep industry has continued to decline due to the effects of devastating drought in some parts of the country, as well as lower prices in the aftermath of the COVID-19 pandemic.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

Ons het die week gesien dat daar 'n nuwe oplewing besig is om te gebeur onder ons mense wat in liefde en vrede wil lewe en wil bou aan ons land Suid Afrika. 

As jy honger is en die kos kom

Botswana gaan net vorentoe

Electric Tractor

Kyk en oordeel maar self- 

Twee woorde =Barbaars en UNCIVILIZED - dit is Suid Afrika  in 2023

Dis nou kuns op sy beste

Ons land se wynroete

 


Newsletter Subscribe