Kanker in die jaar 2021-

Kanker in die jaar 2021-

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Ons lewe in die jaar 2021- en nog steeds glo die meeste mense dat die mediese wetenskap korrek is, en kanker volledig kan genees met al hulle vernietegende metodes van chemoterapie en bestraling en verwydering van kanker met 'n operasie -

Elke dag word mense dwarsoor die wereld se lewens verder vernietig in hospitale en klinieke waar operasies uitgevoer word en mense met siek liggame verder en verder bestraal en vergiftig word met allerhande soorte chemoterapie. Dis toetse op toeste en allerhande wetenskaplike verklarings met groot indrukwekende woorde wat daagliks gebruik word in 'n wereld waar biljoene rande se geld gemaak en spandeer word. Dokters doen hulle uiterste bes om mense te genees. Die metodes wat tans gebruik word is baie drasties en vernietigend. 

Geen mens weet wat kanker is, voordat jy dit nie self gehad het nie- of jy saam met iemand geleef het wat daarmee gediagnoseer is nie. 

Daar is baie mense wat volgens die mediese wetenskap se toetse al gediagnoseer moes gewees het met kanker, omdat hulle glo die "gene" in hulle voorgeslagte gehad het. Die mense loop nog sorgloos gesond voort sonder enige tekens van kanker.

En eintlik is alles net so doodeenvoudig maklik- want ons is mense met emosies en omstandighede in 'n wereld wat se vuil emosie so maklik kan infesteer in ons liggame. Kanker  in meeste gevalle is niks anders'n emosie wat fisies infesteer in ons liggame ,as ons nie die emosie en die denke beheer nie.  Die emosie kan ook oordraagbaar wees in sekere gevalle. Daar is baie studies reeds gedoen en dar is baie om te leer hierontrent. 

READ MORE Chapter 1 – What is Cancer?

Daagliks sien en hoor jy die verdoemende verhale van mense wat deur kanker behandeling is en wat dalk skoon anderkant uitgekom het, sogenaamd vry van kanker, maar die res van hulle liggame en gees is so afgebreek dat dit jare neem om dalk volkome te herstel. 

Kanker is volgens die mediese weteenskap oorerflik- en as jy dit glo- dan kan jy sekerlik deel van hulle bevindings en dan gaan jy in vrees lewe dat jy kanker gaan kry omdat dit oorerflik is en aan jou meegedeel is deur die mediese "ghurros" van die wereld. ...

Net die woord kanker uit die mond van geneesheer is alreeds verdoemend  vir miljoene mense en het deur hulle gedrag en onderdanigheid aan die mediese wereld hulleself in hulle eie kanker laat glo en leef.

Stres kan gedefinieer word as 'n reaksie op enige stimulus of inmenging wat normale funksionering benadeel en versteur geestelike of fisiese gesondheid. Dit kan aangewend word deur interne toestande soos siekte, pyn, emosionele konflik of sielkundige probleme, of deur eksterne omstandighede, soos verlies, finansiële probleme, verlies van werk of gade, hervestiging of baie van die kanker-bydraende faktore. soos ioniserende straling, geopatiese stres en elektromagnetiese velde.

Onder emosionele nood kan die brein die adrenale kliere aandui om chemikalieë genaamd kortikosteroïede, hormone wat die immuunrespons verswak, te produseer. Kankerverwante prosesse word versnel in die teenwoordigheid van hierdie chemikalieë asook ander streshormone soos prolactien. Sekere kankers is ook geassosieer met ontstellende lewensgebeure. 

Elke mense reageer anders in sekere onstandighede en voor jy nie die natuurlike gedrag van die mens ken nie- gaan jy nie suksesvol wees om die siekte aan te spreek nie. En daar is baie min mense wat dit kan doen. 

  www.quanlim.com

Vir elke tipe kanker is daar 'n emosie- en as jy nie die emosie eerste aanspreek nie, gaan jy nie maklik genees nie-   

Giftige Emosies
Sedert die 1970s het navorsing op die gebied van psigoneuroimmunologie direkte skakels tussen emosies en biochemiese gebeure in die liggaam gedokumenteer, en sodoende wetenskaplik gevestig wat mense genesers altyd geweet het: emosies kan hulself as fisiese simptome manifesteer.

Christed Northrup, MD van Yarmouth, Maine, het die term giftige emosies aangegee om die kragtige, sterk gehou en dikwels onbewustelik aktiewe oortuigings en emosies aan te dui wat simptome help wat siektes in plek hou. "'N Gedagte lank genoeg gehou en herhaal genoeg word 'n geloof," sê dr. Northrup. "Die geloof word dan biologie." Na die mening van dr. Northrup, asook ander alternatiewe praktisyns wat met kankerpasiënte werk, kan oortuigings en emosies wettige toksiene wees, wat bydra tot 'n algehele verswakking van die immuunstelsel.

Alhoewel wetenskaplikes die rol van onderdrukte emosies in kanker lank bespreek het, bied ten minste drie studies dwingende bewyse wat die rol bekragtig. In elk van hierdie studies is mense met verloop van tyd gevolg om hul siektesyfers in verhouding tot verskillende gedrag of blootstelling te bepaal. Saam is die resultate 'n verband tussen kankerweerstand en emosionele uitdrukking of die onderdrukking daarvan.

Emosionele onderdrukking kan ook 'n mens se oorlewing van kanker beïnvloed - dit is hoe goed 'n kankerpasiënt vergoed nadat hy gediagnoseer is. In agt afsonderlike studies van pasiënte met verskillende kankers het elkeen 'n beduidende verband tussen hopeloosheid en passiewe hantering van responses aangemeld - nie 'n assertiewe posisie in die rigting van die siekte en herstelproses nie - en die oorlewingsvermoë van kanker oorleef.

Die verband tussen emosionele stres en oorlewing van kanker kan verklaar word deur onlangse bevindinge in psigoneuroimmunologie (PNI). Die navorsing dui aan dat die aanhoudendheid van kankerselle gedeeltelik afhang van interne liggaamskontroles wat weefselgroei herleef of stimuleer; Sielkundige faktore verskyn hierdie beheermaatreëls deur neurologiese, hormonale en immunologiese weë te reguleer. Hierdie en ander verstand / liggaamskakels kan 'n belangrike rol speel in die bepaling van 'n persoon se vermoë om kanker te oorleef en verstand / liggaamsterapieë moet aangewend word om hierdie sielkundige faktore te verlig.

Wat is my keuse

Leef voorkomend en moenie deel word van die mediese wereld se manier om jou bang te maak vir 'n siekte wat in jou liggaam mag wees en wat jy voed, beheer of verwerp nie. Wees voorkomend en vat beheer oor jou liggaam, jou gedagtes en siel. 

Dis baie belangrik dat jy kanker vroeg diagnoseer en nie wag totdat dit te laat is nie. Jy kan nog steeds jou Doktor besoek en die algemene bloedtoetse doen- en dit vertrou. 

Daar is baie praktiese maniere wat jy daagliks kan toepas om voorkomend te wees teen kanker. Besoek gereeld 'n Gesondheidspraktisyn met jarelange ondervinding en kennis van alternatiewe gesondheidsmetodes.  Daar is unieke metodes en verwante toerusting wat die energie van elke deel van jou liggaam optel en weergee.

Vergeet van al die sogenaamde bemarkings foefies op sosiale media en ander mediums- en moenie alles glo wat vir jou vertel word wanneer in 'n gesondheid afdeling of winkel nie- voor jy nie 'n volledige skandering ondergaan het het deur 'n professionele praktisyn met die nodige toerusting kennis en wysheid nie- is alles net duimsuig. 

Vermy so ver jy kan  Antibiotika, Kortisone, Pynpille "uppers' en "downers" chroniese "drugs" en nog ander verdoemende medikasie wat jou net aan die lewe hou en die meeste gevalle die simptome beheer. Daar is baie natuurlike produkte wat jou kan genees as jy  ditreg gebruik en presies weet wat verkeerd is met jou.

En voor jy weer begin "stress" oor jou hoe cholestrol - vind maar eers uit by jou doktor hoekom jou cholestrol so hoog is- voor jy sommer die "drugs" neem wat so vrylik aan jou voorgeskryf en betaal word deur jou medies. 

Mense het hulle eie opinies oor kanker en as jy al daar deur is, dink jy heel anders oor die lewe... maar dis nou tyd om beheer te neem oor jou liggaam.. dis joune en ek is seker jy wil nie in 'n hospitaal in Suid Afrika deurbring nie. 

Die antwoord vir KANKER le in die woord VOORKOMEND- en dit beteken dat jy elke dag jou liggaam so moet bestuur en beheer dat jy voorkomend kan lewe.

Johann Pretorius  CRA GROUP