• Wanneer Suid-Afrikaners ’n tjoppie op die kole sit, doen hulle iets wat die moderne mens se voorsate al derduisende jare gelede die eerste keer gedoen het.

  • In dié artikel, die laaste een van drie in ʼn reeks, bekyk en ontleed dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai en president van die Wêreldlandbou-organisasie, die argumente teen diereproduksie.