Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
So is Nampo van 2022 iets van die verlede- daar was baie gepraat, gekuier en nuwe dinge gesien en gehoor. Dis goed dat mense so bymekaar kom en gesels ook Landbou en hulle gemeenskaplike waardes deel. Nampopark is ’n enorme terrein van oorbluffende tegnologie, genetika en innovasie. Dalk verstaan ek dit verkeerd, maar dit is die jagmark van die ongeveer 15% Suid-Afrikaanse landbou-entrepreneurs wat verantwoordelikheid vir 80% van ons voedselsekerheid neem. In landelike gebiede word voedsel hoofsaaklik in ’n bestaansekonomie vir eie gebruik geproduseer. Daar was nie 'n tekort aan Televisie verslaggewers by Nampo nie- of sosiale media verslaggewers nie- waar jy kyk loop een met 'n mikrofoon of 'n kamara rond en wou met almal 'n onderhoud voer. Dis net jammer dat professionele onderhoud voerders maar skaars is. Dit sal dalk goed wees as die mense eers so bietjie opleiding kry by die wyse manne en vroue wat kennis het.
Geluk aan GraanSA se personeel wat weereens suksesvol was in aanbied van Nampo 2022. As jy vir 40 jaar al deel was van Nampo ,dan weet jy al hoe sekere dinge maar altyd deel sal wees van Nampo. Ons glo dat daar goeie besigheids konneksies gemaak is en kontakte uitgeruil is, maar of daar sommer aankope gedoen is, die is 'n ope vraag. Daar is wel 'n paar verkoopsmanne wat aangedui het dat hulle sommer 5 trekkers verkoop het, maar dat voorraad 'n probleem gaan wees. Die uitstallers het baie tyd en geld spandeer aan hulle uitstallings en dit het weereens gewys dat Landbou nog op sy eie staan met netheid, trots en waardes.
Volgens die getalle wat Vrydag deurgegee is, was daar onderskeidelik 18 000, 15 000 en 12 000 besoekers op Woensdag, Donderdag en Vrydag. Op Vrydag het reën teen 14:00 uitgesak, wat ʼn demper op die besoekersgetalle geplaas het.
Dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, sê enige iemand wat hier by Nampo is, kan die gees en die opgewondenheid aanvoel oor die feit dat ons deur Covid-19 gekom het en alles weer oop is. “Dit lyk of hier ʼn prop uitgeskiet het van goed wat lank onder druk was. Hier is splinternuwe tegnologie, ou vriende kan mekaar weer sien en ʼn mens kan nie anders as om positief te wees as jy hier deurstap nie. “Maar dit is meer as dit. Daar is soveel dinge in ons beleidsomgewing wat boere laat wonder en ons kry baie besorgde vrae ook hier, maar as hy hier wegstap, sien jy weer ʼn lig op ʼn ou se gesig skyn. Nampo is iets wat geen geld kan koop nie,” sê hy.
The World Bank says it will make $30bn available to help stem a food security crisis threatened by Russia’s war in Ukraine, which has cut off most grain exports from the two countries. The total will include $12bn in new projects and more than $18bn funds from existing food and nutrition-related projects that have been approved but have not yet been disbursed, the bank said. “Food price increases are having devastating effects on the poorest and most vulnerable,” said World Bank president David Malpass said. “To inform and stabilise markets, it is critical that countries make clear statements now of future output increases in response to Russia’s invasion of Ukraine.”
"Nation in conversation "According to Dr Tracy Davids (BFAP). the recently launched Agricultural Master Plan and before then the National Development Plan clearly jots the way forward for the sector, but the focus should now be on the implementation of the plans. It is within this space that the youth can contribute a new and fresh perspective. Jannie de Villiers. said it was time for the younger generation to step up and be counted within the agricultural sphere. He explained that it is important to make the first move from the proverbial dry parts (referring to challenges – past and present), that young leaders must step to the fore and lead the way through troubled waters, that cognisance should be taken that it is not an easy journey but that the rewards are big, and that the future is greener than the past for all of us. In closing he said that it is important for the youth to champion the opportunities within the agricultural sector among their generational peers.
Saai is verheug oor die Appelhof se uitspraak ten gunste van Zimbabwese boere wat die Suid-Afrikaanse regering verantwoordelik en aanspreeklik wil hou vir skade wat hulle gely het na aanleiding van President Zuma se aandadigheid in die ontbinding van die SADC tribunaal. Honderde Suid-Afrikaners wat sedert 2000 slagoffers van Zimbabwe se grondgrypprogram was, word deur Saai verteenwoordig in hulle pogings om behoorlike vergoeding te kry en om n beleidsomgewing te skep waarbinne die oppergesag van die reg seëvier en die vrye mark kan gedy.
Ons span was die week in die Vrystaat , ons het twee half dae by Nampo deurgebring en ook dele van die Wes Vrystaat besoek- Saaiboere in die Vrystaat wil die baie vog in hul lande benut deur aansienlik meer koring as in die vorige seisoen te plant. Internasionaal is koringpryse op hoë vlakke sedert Rusland Oekraïne ingeval het.Die nuwe Suid- Afrikaanse plant-seisoen vir koring het begin, met wêreldkoring- markte wat onder druk is en dollarpryse wat weens verskeie faktore hoog bly. Volgens die voorlopige plantvoorneme vir koring wat die Oesskattingskomitee einde April bekend gemaak het, het boere aangedui hulle beoog om koringaanplantings teenoor verlede jaar met sowat 2,8% uit te brei tot 538 350 ha. Die Vrystaat (basies droëlandkoring) toon ’n plantvoorneme van sowat 95 000 ha, wat sowat 36% groter is as die vorige seisoen. Daarteenoor neem die Wes Kaap se verwagte aanplantings effens af tot 350 000 ha. Dit is ’n afname van 10 000 ha wat na alternatiewe gewasse verskuif het. Die toename in die plantvoorneme in die Vrystaat word hoofsaaklik daaraan toegeskryf dat boere in dié provinsie in dele erge versuipskade met mielies gekry het, en tot ’n mate gedwing word om die baie vog in die lande te benut met groter koringaanplantings. Internasionale koringpryse is op hoë vlakke weens die ontwrigting in koringuitvoer sedert die Russiese inval in Oekraïne. Die skerp styging in die prys van Amerikaanse harde rooikoring het tot gevolg dat pryse tans heelwat bo die vlak verhandel waar die Suid-Afrikaanse invoertarief geld, met die gevolg dat koring tans tariefvry ingevoer word.
Ons mense is nie gesond nie- mans en vrouens is oorgewig . Dis tydbom wat net aangeblaas word deur al die dokters voorskrifte en allerhande "quick fixes" op sosiale media en televisie en radio. Daar is net een manier om die inflammasie en Biofilm gesond te maak en dis die regte manier- Daar is baie meet instrumente maar dit maak jou as mens nie gesond nie. Bly weg van al hierdie sogenaamde gesondheidskos en eetplanne- dis nie wat jy eet nie - maar wat jy verteer. www.quanlim.com
Dankie aan al ons vriendelike lesers van AGRI NEWS NET en Farmingportal.co.za wat daagliks hulle dosis nuus by ons mediums lees. Ons is dankbaar om te weet dat ons mediums hoog aangeprys word. Ons span beweeg op grondvlak en so kry ons inligting in. Ons werk is ons passie en daarom doen osn dit met oorgawe. Ons is nie moeg na 'n week se rus nie- ons werk 7dae per week en 365 dae van die jaar.
Ons begin eersdaag met 'n nuwe kompetisie- WENAKKER STORIES- kry solank jou lekker lag storie gereed- ons gaan lekker pryse weggee- Eerdsaags gaan ons jou inlig oor hoe jy dit moet doen en wat die reels en regulasiesis.
Nuusredakteur
Die oorlog tussen Rusland en Oekraïne, en die impak daarvan op die internasionale ekonomie, is ongekend as dit vergelyk word met enige ander krisis wat die wêreld-ekonomie in die afgelope 20 jaar beleef het.
On Thursday the SA Reserve Bank raised South Africa's interest rate by a quantum not seen since 2016, by 50 basis points or half a percentage point, rather than the quarter-point steps lenders and borrowers have grown accustomed to. That puts the prime interest rate at 8.25%.
FNB sê die middelklas bestee tot 80% van hul maandelikse salaris binne die eerste 5 dae -FNB skat dit neem gemiddeld 5 dae vir 'n middelinkomsteverbruiker om tot 80% van hul maandelikse salaris te bestee.
Advice to consumers: Find agriculture sexy and interest yourself in this sector - it is a beautiful sector to learn technology and digital - one where you can apply what you've learned and immediately feel the impact - Dr Klaus Eckstein
Soil is rich with biological diversity and complexity that is not immediately apparent to the un-aided eye. Without a strong microscope, you wouldn’t know that there are hundreds of thousands, if not millions, of organisms in a handful of soil.
"Facebook" was baie gewild maar die medium is besig om 'n baie slegte naam te ontwikkel. Die mense wat graag wil pronk is baie lief vir die sosiale media- eintlik is dit so tipe van "show" en "brag". Wees asb versigtig met wie jy besigheid doen op die medium en haal maar liewer jou fotos af van jou geliefdes- dit word oral gebruik in die digitale media.
Die Verenigde Nasies moedig mense wêreldwyd aan om die belangrike rol te vier wat bye speel in die volhouding van die voedselvoorraad en hulle bydrae tot bioverskeidenheid. Gister was Wêreld-byedag, onder die tema “Wees Betrokke: Die viering van by-verskeidenheid en byeboerstelsels.”
Meer as 400 individue skuld die Suid-Afrikaanse Inkomstediens 22 miljard Suid-Afrikaanse rand. Die bedrag sluit kapitaalskuld, rente, boetes en bykomende belasting in. Die Inkomstediens wil oor die volgende drie-jaar ‘n program instel om inkomste te verhaal wat daarop gemik is om deur nakomings-aktiwiteite die algehele inkomste met tussen vyf- en tien-persent te verhoog.
South Africa is facing serious water challenges. Now, government and other stakeholders are looking at groundwater as an alternative source. Water and sanitation minister Senzo Mchunu said groundwater plays an important role in ensuring water security.
Die Suider-Afrika Agri-Inisiatief, Saai, het dokumente ingedien om beswaar te maak teen elemente van die Wetsontwerp op die Private Gebruik van Dagga. Die wetsontwerp stipuleer reëls vir daggagebruik tuis en mense wat dagga wil plant. Dit maak ook voorsiening vir kommersiële aktiwiteite met betrekking tot daggagebruik vir ontspanning.
Die Sitruskwekersvereniging in Suid-Afrika sê die sitrusbedryf sal dié seisoen na verwagting 170 miljoen kartonhouers uitvoer, maar indien bestaande probleme by die land se hawens voortduur, sal die sitrus moeilik sleutelmarkte bereik. Vertragings by hawens bedreig die langtermyn-volhoubaarheid en winsgewendheid van die sitrusbedryf.
The world’s fish stocks are being pushed to the brink. According to the Food and Agriculture Organisation of the United Nations (FAO), 31% of the world’s fish populations are overfished, and another 58% are fished at the maximum sustainable level. It’s obvious, wild fish cannot reproduce as fast as 8 billion people can eat them, hence the rise of plant-based seafood to the fore.
Nederlandse regering betaal miljarde sodat hul boere sal ophou boer” het betrekking. Dit laat die vraag ontstaan of Afrika kan baat vind by Nederland se surplus beesmis, veral met die styging in Suid-Afrikaanse kunsmispryse van tot 200%.
The transport system of a country is one of the most important components of a healthy and growing economy, and the budget allocated to it reflects how much the government values it.
The urea market was generally down this week, with the one exception being the Middle East urea benchmark that our price is based on. India concluded its urea tender at the lowest prices received and booked more than 1.6 million tons.
The Integrated Vaal River System (IVRS) remains in a strong position this week, as some of the critical dams within it remain at firm levels. Compared to last year at the same time when the system (IVRS) hovered at 90.9%, its present levels are higher at 102.4%. The present levels of the system remain the same when compared against the 102.4% at which it stood last week.
Daagliks lees ons in die media hoeveel miljoene rande spandeer word aan die opleiding van beginnerboere- Alles goed en wel. Maar jy word 'n boer gebore- jy word nie een gemaak nie. Hierdie boere kan baie slim wees met tegnologie en allerhande "smart devices" maar die werklik toets kom as alles nie meer verloop soos die leerplan gese het nie- en soos die applikasie op die foon aangedui het nie.
Onsekerheid heers oor wat presies volgende maand met brandstofpryse gaan gebeur weens die moontlikheid dat die tydelike verlaging van die algemene brandstofheffing nie voortgaan nie. “Die kans is skraal dat brandstofpryse binnekort tot onder R20 per liter gaan daal,” sê mnr. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou.
Zimbabwe, with more than 136 tonnes of ivory and rhino horns (about US$600 million) threatens to operate outside the Convention on International Trade in Endangered Species (CITES) if it continues to make it impossible for the country to fully benefit from its wildlife resource - The time has come to legalise and control trade in ivory and rhino horn both to kill the illegal market and to save the species.
Trade union Solidarity today said that it stands by its revelations on Sunday that Eskom hopes to decrease its white employees by up to 3 400, despite having shed more than 10 000 white staff since 1994.
In 2020, when major central banks, including the South African Reserve Bank, lowered interest rates to record lows in response to the pandemic economic damage, the farming sector saw significant reductions in debt servicing costs. This was a welcome development for a sector that had outstanding debt of R191 billion in 2020, according to data from the SA Abstract of Agricultural Statistics.
President Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika sê rolspelers moet saamwerk om die grense van breë-basis swart ekonomiese bemagtiging uit te brei en enige pogings om dit te vernou, teenstaan. Hy het by die dinee van die Black Business Council se beraad gepraat. Ramaphosa sê hulle aanvaar nie die argument dat swart ekonomiese bemagtiging ‘n vernietigende uitwerking op die ekonomie gehad het nie:
No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
Tegnologie in Landbou
Various types of robots are automating agriculture and transforming farming as we know it. (Mashable) #AgTech pic.twitter.com/fBe1TgWUCN
— James Gingerich, @Expeflow #WorkEasier #RPA (@jamesvgingerich) May 21, 2022
Trekker tegnologie
At CNH Industrial, we approach autonomous concept technology proactively, to be ready to help farmers and agribusinesses sustainably boost production. Learn more about precision agriculture in our latest #BreakingNewGroud video: https://t.co/Jk0yJI1lRa pic.twitter.com/YJ32n833FC
— CNH Industrial (@CNHIndustrial) May 13, 2022
GMO
We understand there is concern about the health of the bee population. Bees are vital to agriculture and the environment, and protecting their health is a shared responsibility among stakeholders. #WorldBeeDay https://t.co/zL5Gf9EtWB pic.twitter.com/zwHzE7dCWg
— GMOAnswers (@GMOAnswers) May 20, 2022
Vrugte Tegnologie
We understand there is concern about the health of the bee population. Bees are vital to agriculture and the environment, and protecting their health is a shared responsibility among stakeholders. #WorldBeeDay https://t.co/zL5Gf9EtWB pic.twitter.com/zwHzE7dCWg
— GMOAnswers (@GMOAnswers) May 20, 2022
Gaan groen
High price of N got you down? Not me. Planting silage corn into hairy vetch/black oats. Going to credit 140lbs/A of N from this mix. Invested a few dollars for the seed (grew my own) and a few $$ to plant and the balance is a gift from God! #covercrops #regenerativeag pic.twitter.com/IXJRlwIEly
— Steve Groff (@CoverCropCoach) May 21, 2022