AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 29th May  2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 29th May 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about-   DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Dit was lankal tyd dat ons as Suid Afrikaners opstaan teen die regering wat in weelde lewe met hardverdiende belastingelde-  Jaar vir jaar betaal ons vir regeringsamptenare salarisse wat se produktiwiteit baie laag is. Maand vir maand word brandstofpryse verhoog en die regering blameer die olieprys en die rand/dollar vir die probleem. Die feit is dat ons as Suid Afrikaners nie nodig het om een sent meer as R14 per liter te betaal nie. Die verskil na R22 per liter is wat die regering uit ons maak en dit dan uitmors op een of ander projek wat nie suksesvol is nie.  Dis lankal tyd dat die kabinet kleiner gemaak word en allerhande toelaas en hoe salarisse weggeneem word. Daar is hopeloos te veel mense in die staatsdiens en as die regte mense aangestel word sal die werk gedoen word met minder mense.  As die ministers almal eerlik was en hulle werk behoorlik gedoen het ,het hulle geen beskerming nodig gehad nie. Dit kos biljoene rande om die kaders op te pas en hulle van een funksie na 'n ander te vervoer waar hulle soos konings eet en drink. Hulle leef in weelde ry duur motors en alles word deur die belasting betaler betaal.  Duur oorsese vakansies is al wat hulle ken.  Die massas mense wat hulle ingestem het, leef van dag tot dag. Maar dit lyk tog of daar mense is wat opstaan en wat hierdie regering nou oog tot oog aanvat.  Ons landbouers buig onder hoe dieselpryse en dit gaan 'n groot effek he op voedselpryse- Die brandstof prys is die grootste drywer van inflasie.  Landbou is ook een van die grootste bydraers tot die staatskas. 

Medicinal cannabis growers in South Africa are eyeing exports to Europe, with Germany being the largest and most developed market. South Africa's cannabis sector is growing, with government keen to commercialise the plant. It's estimated that the industry could be worth R28 billion and support up to 25,000 jobs, according to the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD), tasked with developing the country's Cannabis Master Plan. And while cannabis culture has rapidly entered South Africa's mainstream since the Constitutional Court's 2018 ruling that decriminalised private and personal use of the plant, commercialisation is still in its infancy. Amid growth in members-only clubs, a flurry of new products, and listed firms tapping into the cannabis craze, largescale cultivation remains tightly regulated. Getting a permit to grow cannabis for medicinal purposes, granted by the South African Health Products Regulatory Authority (SAHPRA), is a difficult and expensive process.

Nampo bly maar die plek waar ’n mens die landbou se temperatuur kan meet, en vanjaar was dit kerngesond. Meganiese uitstallers het byna almal nuwe tegnologie ten toon gestel, en die verbeterings wat van die groter uitstallers aan hul uitstalruimte gemaak het in afwagting op Nampo 2022, het die optimisme net verder beaam. Onderliggend aan dit alles was die werklikheid dat dit in baie opsigte eintlik heel skaflik met die landbou gaan. Volgens Senwes se vooruitskattings gaan daar vanjaar R97 miljard na die somerreëngebiede vloei. In waarde is vanjaar se oes byna 70% hoër as die vyfjaargemiddelde. Plaasskuld in verhouding tot die waarde van die oes is ook die laagste sedert 2007-’08. Dít alles ondanks aansienlik hoër insetkoste! Die meeste markontleders meen ook die hoër graanpryse gaan darem nog ’n tyd lank hou, ondanks ’n betreklike ruim wêreldoordragvoorraad van 33%. Die optimisme op Nampo was ook vir vriende in die bankwese en versekeringsbedryf opmerklik.  Om een van die grootste landbouskoue ter wêreld suksesvol aan te bied, sit immers nie in elke ou se broek nie. Suid-Afrika se graanboere doen dit nou al dekades lank. Vanjaar was ook dr. Pieter Taljaard, nuwe uitvoerende hoof van Graan SA, se Nampo-vuurdoop, en hy kon nie vir ’n beter debuut gevra het nie! 

South Africa’s producer inflation surged to a record high in April, beating analysts’ forecasts, which is likely to further sour manufacturing mood. Prices of final manufactured goods rose by 13.1%, from 11.9% in March, according to data from Statistics South Africa. That’s the highest rate since the start of 2013, when the statistics office split its producer price index and started reporting five different measures for prices at the factory gate including agriculture, mining, electricity and water and intermediate manufactured goods. The median estimate of seven economists in a Bloomberg survey was 12%. The increase was driven by soaring costs of fuel, coal and food, beverages and tobacco. The surge together with rolling blackouts instituted by state-owned power utility Eskom Holdings SOC Ltd. on all but three days this month will probably see Absa purchasing managers’ index, compiled by the Bureau for Economic Research, drop in May, after falling the most in nine months in April.

Johan Willemse skryf  in 'n artikel op landbou.com dat die meesterplan vir die landbousektor kan gesien word as ’n roetekaart wat beleid moet rig om die landbou te herstruktureer. Dit is deel van die regering se poging om maatskaplike ongelykheid aan te pak. Die staat, die landbou en vakbonde het ’n taamlike ooreenkoms bereik oor ’n sogenoemde meesterplan vir die landbousektor. Dit is middel Mei ná baie vergaderings en werk gefinaliseer. Die onderhandelinge oor die sogenoemde maatskaplike verdrag is deur die regering aangevoor om strukturele probleme in die landbousektor te oorkom en om ’n inklusiewe landbousektor te bevorder wat mededingend is, werk skep en volhoubaar groei. Die meesterplan moet voortbou op die nasionale ontwikkelingsplan van 2012 se hoofstuk 6 oor die landbou, wat konsentreer op onderontwikkelde streke in die voormalige tuislande en grondhervormingsprojekte; steun aan die uitvoer van hoëwaardeprodukte en die meegaande waardekettings, en om landbouverwerking te stimuleer om transformasie en inklusiewe groei en werkskepping te bevorder.  Die meeste landbou-organisasies het dit onderteken, met die uitsondering van TLU SA en een vakbond. Teen die einde was die georganiseerde arbeid en van die swart landbou-organisasies nog ontevrede dat die plan nie radikaal genoeg is nie, maar hulle het die plan skynbaar onderteken.

Alhoewel die "Masterplan" nou geteken is en deur sekere partye aanvaar is- gaan die sukses afhang van die implementering daarvan- en soos ons weet gebeur dit baie selde op grondvlak. 

Sowat 80% van Suid-Afrika se kunsmis en grondstowwe word ingevoer. As invoerders nie bereid is om internasionaal mee te ding om grondstowwe nie, kan tekorte ontstaan. “Dis noodsaaklik dat klante die gebruik van insette optimaliseer. In dié verband is die tegniese insette en aanbevelings van ’n ervare en betroubare landboukundige onontbeerlik-Die konflik tussen Rusland en Oekraïne sedert einde Februarie het bygedra tot verdere onstabiliteit in die pryse en beskikbaarheid van kommoditeite. “Hierdie streek is die grootste uitvoerder van kunsmis wêreldwyd naas Amerika. Dit lyk nie of daar vinnig ’n oplossing vir die oorlog gaan wees nie. En wanneer dit eendag gaan gebeur, gaan dit ’n tyd duur vir daardie lande om te herstel. Goeie risikobestuur is nou belangrik vir die komende seisoen se kunsmisaankope -Boere moet besluit of hulle die risiko gaan loop om te wag totdat pryse val, en terselfdertyd die kans loop om dan nie genoeg kunsmis te kry nie. Die skuiwe in die mark moet ook in ag geneem word.

Hoewel Suid-Afrikaners hul gordels stywer trek wanneer dit by kosaankope kom, eet hulle ’n paar happe meer vleis en minder groente as verlede jaar. En wat is op volwassenes se borde? Hoofsaaklik stysel (41%) en vleis, wat eiers insluit, (27%), lui die verslag. Verlede jaar het mense aangedui sowat 26% van die kos op hul bord is vleis. Groente maak vanjaar net 13% van mense se borde uit, wat ’n klein afname teenoor verlede jaar se 14% is. Minder mense leef hoofsaaklik vegetaries (’n afname van 3% tot 1% sedert verlede jaar), maar diegene wat soms ook vleis of vis by hul diëte insluit (sogenaamde fleksetariërs) het van 6% tot 10% geklim.  Suid-Afrikaners se liefde vir vleis kan egter nie betwis word nie. Altesaam 89% van respondente het aangedui dat hulle vleiseters is (verlede jaar was dit 90%). Gesonde kos, wat groente en vrugte insluit, is dikwels buite die bereik van armer mense se begrotings. In April was die koste van BFAP se basiese spaarsamige gesonde voedselmandjie vir ’n gesin van vier sowat R3 100 per maand.  BFAP voorspel dat die prys van veral koring-gebaseerde stysel (soos brood, meel en pasta) gaan aanhou styg in die komende maande weens faktore soos die Oekraïense oorlog. 

Ons span is die week in die Wes Kaap- en dis duidelik dat hier baie koring aangeplant is en nog besig is om te plant. Van die koring staan al uit bokant die grond en begin die land 'n mooi groen skynsel gee. Dit reen sedert gister oor die gebied en dit is baie goed vir die ontwikkeling van sekondere wortels vir die koring asook Kanola en ander gewasse.  Die boere is opgewonde oor die nuwe seisoen maar die insetkoste is 'n baie groot bekommernis. 

Die oorlog in Ukraine is 3 maande oud- Rusland se Diktator gaan net aan en niemand kan hom keer nie-  hoe laat ons toe dat een mens die hele wereld so beheer verwoes en in ga-os los. Op een of ander manier sal die uiteenlopende doelstellings van Rusland, Oekraïne en die Weste versoen moet word. Dit is in belang van Oekraïne, Rusland maar ook die hele Europa dat die oorlog tot ‘n einde moet kom en dat langtermyn risiko’s vir almal se veiligheid daarmee saam tot die minimum beperk word.

Nuusredakteur.

Groot kommer heers dat kuberkrakers foute in moderne plaasmasjinerie, wat verantwoordelik is om gewasse te plant en te oes, kan uitbuit. Selfs Suid-Afrikaanse boere, wat ook gebruik maak van gevorderde masjinerie, is bekommerd oor die moontlikheid dat hul data gekaap kan word. ʼn Onlangse verslag deur die Universiteit van Cambridge het gesê outomatiese gewasspuite, hommeltuie en selfs stropers kan deur kuberkrakers gekaap word. Die Britse regering en die Amerikaanse veiligheidsagentskap, die FBI, het ook gewaarsku dat die bedreiging van kuberaanvalle toeneem. Die landbouvervaardigingsreus John Deere het intussen aan BBC gesê dat hy nou daaraan werk om enige swakpunte in sy masjinerie se sagteware reg te stel. Volgens John Deere is die beskerming van sy kliënte, hul masjiene en hul data ʼn “topprioriteit”.

Urea from Iran and Russia is putting downward pressure on prices, as buying interest remains quiet. The ammonia price took a big step down this week as the US Tampa contract price dropped almost 40%.

The main water supply system in Kwa-Zulu Natal, Umgeni, remains above average at 103.7% from last week’s 100.9%. This is according to a weekly status of dam levels report issued by the Department of Water and Sanitation earlier this week, attributing the increase, albeit minimal, to the recent weekend rains in some parts of the province.

Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika sê die groot styging in kunsmis-, brandstof- en landbou-chemiese pryse weens die konflik in Oekraïne sal steeds druk op Suider-Afrikaanse sitrusprodusente en boere wêreldwyd plaas. Suid-Afrika se algehele sitrus-uitvoere na Rusland het met byna 70 persent gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar.

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietprodusentevereniging het sy kommer uitgespreek oor die stadige pas met die herstel van paaie en brûe ná die onlangse oorstromings in KwaZulu-Natal. Suikerrietprodusente sê die koste om suikerriet na meulens te vervoer het vinnig gestyg, omdat boere ompaaie moet gebruik om by meulens uit te kom.

When it comes to the global warming crisis, rising seas, catastrophic flooding, devastating heat waves and unprecedented hurricanes get all the press. The new study reveals how even the more mundane aspects of weather are being affected by man-made damage in ways likely to become—if they haven’t already—damaging to people and property.

The Ukrainian and Russian economies are key suppliers of commodities, including titanium, palladium, wheat, corn, gas and oil. Disruption to the supply chain of these commodities is already filtering through to prices paid by consumers, hence impacting disposable income, said Thakersee

The global spike in energy prices since Russia’s invasion of Ukraine underscores the need to transition away from dependence on energy sources that are subject to recurrent disruptions. The war has also impacted food security, which is already under pressure from crop failures and extreme weather events due to higher temperatures.

Macadamia nuts are the most expensive nuts in the world. A one pound bag can cost around $25, almost twice as much as other nuts like almonds, and they've been breaking price records year after year.Considered a high-quality dessert nut because of its rich, buttery flavor, macadamia nuts are a popular treat and a trendy import in countries like China and the United States.

Goeie risikobestuur is nou belangrik vir die komende seisoen se kunsmisaankope, sê mnr. Louis Strydom, bemarkingsdirekteur van die kunsmismaatskappy Omnia. “Klante moet besluit of hulle die risiko gaan loop om te wag totdat pryse val, en terselfdertyd die kans loop om dan nie genoeg kunsmis te kry nie. Die skuiwe in die mark moet ook in ag geneem word,” sê Strydom.

Dit was ’n goeie Nampo. ’n Gesondmaakfees, soos Michris Janse van Rensburg, planmaker van Bultfontein, dit gedoop het. Ná twee jaar van covid-19-opskortings was die landbou weer reg om homself in die oë te kyk. Van die boikotters se oproepe het nie veel gekom nie, en dit was lekker om te sien dat van die manne wat die hardste geskree het, toe tog maar ’n draai kom maak het.

Sufficient progress is being made in resolving reported critical equipment challenges, and the Onderstepoort Biological Products (OBP) team continues to work closely with its Original Equipment Manufacturers. This is according to OBP in a statement. It adds that as a further contingency measure and within its Original Equipment Manufacturers production protocols, it is also evaluating alternatives, in order to ensure that when the vaccination season commences, the industry has vaccines available.

Pieter Greeff, a consultant to the blueberry industry, said that prices had plummeted from R140 per kg to between R35 and R60 per kg over the past six years. But, many blueberry growers have continued to base their ROI calculations on R140 per kg. Greeff further added that farmers are not getting the income they expected. Thus losing their farms to creditors.

The head of the World Bank has warned that Russia’s invasion of Ukraine could cause a global recession as the price of food, energy and fertiliser jump. David Malpass told a US business event that it is difficult to “see how we avoid a recession”.

The sixth sale of the 2022 summer season took place in Port Elizabeth on 24 May 2022, with 129 373 kg on offer of which 85% was sold. The offering consisted of excellent quality individual clips which attracted good competition between the buying houses. 71% of the offering consisted of RMS-certified mohair.

Valued at around $23-billion, illegal wildlife trade is the fourth most profitable criminal trafficking enterprise worldwide, yet it lacks prominence as a financial crime. In a first-of-its-kind meeting in SA the financial sector, government and law enforcement met to discuss ways to combat the theft.

Suid Afrika se bees en skaap boere word daagliks besteel deur werklose barbare wat geen genade het vir enige dier nie -In Maart vanjaar is 58 stoetramme, -ooie en -lammers van ‘n boer in Belfast/Emakhazeni (Emakhazeni- plaaslike munisipaliteit) gesteel. Die afgelope vyf maande is meer as 300 beeste en skape in die Hoëveld van die provinsie gesteel,

South Africa is set for a record pome fruit and table grape production in marketing year 2021/22. Favourable weather conditions, new areas under production, and higher yielding cultivars is driving the growth in production.

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

www.agrinewsnet.co.za

Landbou op sy beste

Trekkers van die verlede

Dis planttyd in die Kanada

NETWERK 24