Die veesektor word dikwels daarvan beskuldig dat dit ‘n besondere las op die omgewing plaas.
WAARSKYNLIK een van die mees betekenisvolle Amerikaanse diplomate van die afgelope 50 jaar, Henry Kissinger, het eenkeer opgemerk: “Om ’n vyand van Amerika te wees is gevaarlik, om ’n vriend te wees is fataal." Dit was nog nooit so waar soos nou nie.


