South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary  8th March 2023

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 8th March 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Kgosientsho Ramokgopa as minister for electricity has already mapped out his plan for the energy crisis, saying in a 37-page document, posted on his Linkedin page and circulating in government, that rolling power cuts are a crisis. He will be expected to facilitate the co-ordination of the numerous departments and entities involved in the crisis response, work with the Eskom leadership to turn around the performance of existing power stations, and accelerate the procurement of new generation capacity. The primary task of the electricity minister is to reduce the severity and frequency of load-shedding “as a matter of urgency. 

When Andre De Ruyter became its CEO in December 2019, Eskom was disintegrating. The once fine organisation that had provided the world’s cheapest electricity, very reliably, was being wrecked. New power stations had not been built in the 1990s when they were urgently needed.   The ANC made matters worse with racial engineering and corruption, replacing skilled, experienced engineers and managers with incompetent, unskilled, inexperienced staff who had been appointed on skin colour and political connections alone.   The ANC implemented BEE coal procurement so that Eskom was forced to buy very expensive, very bad coal, which damaged the power stations, but which enriched the BEE coal suppliers. (President Ramaphosa has made it clear that he supports BEE whole-heartedly).  Finally, Eskom was cursed with outright crime and sabotage. De Ruyter tried to stamp out the corruption and crime with some success, but not enough, because it seems his hands were tied. The finance minister, Enoch Godongwana, says that when De Ruyter had taken issue with the ANC government on corruption in Mpumalanga and an investigation had found criminal syndicates with links to the SA Police Service, a number of people had been arrested.  


Hoewel boere hul oeste teen vloede kan verseker, sal ’n versekeraar nie oeste verseker wat onder die vloedlyn aangeplant is nie. Mnr. Andries Wiese, hoof van landbou by Hollard Insurance, sê boere moet wanneer hulle aansoek doen om oesversekering, hul ligging met behulp van geografiese kruispunte aandui. Indien die landery, boord of wingerd onder ’n vloedlyn is, sal die versekeraar dit nie verseker nie. Oeste bó vloedlyne kan wel verseker word, maar boere moet seker maak hulle neem spesifiek hierteen versekering uit. Dit is nie deel van versekering vir byvoorbeeld spesifiek hael- of brandskade nie. “Daar is net vier maatskappye in Suid-Afrika wat oesversekeringsdekking bied, en elkeen spesialiseer volgens sy kundigheidsgebied. Dit is moontlik dat ’n spesifieke versekeraar byvoorbeeld nie vrugte of grane dek nie.”

Ons lees daagliks in die media hoe die ANC regering Suid Afrika se belastinggeld spandeer op hulleself en hulle meelopers. Ons sien die mag van ministers en die President asook die mag van sogenaamde Munisipale amptenare- en elke dag hoor ons van hofsake wat gewen word- maar die mense steur hulle nie hieraan nie.. Daar moet 'n plan wees om ons geld terug te hou dat die kaders en hulle meelopers nie meer hulle hande daarop kan sit nie.  Dit word glad gebruik tot voordeel van alle belastingbetalers nie. Die regering verswak daagliks en korrupsie vind nog steeds plaas.

After a solid performance of 8,8% y/y in 2021, we thought South Africa's agricultural gross value added would contract mildly in 2022. But the data released today by Statistics South Africa paints a slightly positive picture, showing that the sector expanded somewhat by 0,3% y/y. We based our view of a potential contraction on the decline in some vital field crop harvests, such as maize, which is down 5% y/y in the 2021/22 season, estimated at 15,5 million tonnes.  READ MORE 

Dit is nou 23 jaar nadat Mugabe se Zanu PF begin het om wit boere brutaal van hulle plase af te jaag, en amper drie jaar nadat die Global Compensation Deed met landbou-organisasies geteken is. Daarvolgens het Zanu PF erken dat hy vergoeding aan die boere verskuldig is en hom tot ’n afbetalingsreëling verbind, maar nog niks het gerealiseer nie. As verteenwoordiger van meer as 500 familieboere wat in Zimbabwe geboer het of steeds daar boer het Saai aksie geneem om die druk op die Zimbabwiese regering te verhoog. LEES MEER

The South African Hunters and Game Conservation Association (SA Hunters) won its court case against the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD) that had listed 45 wildlife species with landrace breeds that are subject to intensive breeding for commercial and agricultural type production purposes in terms of the Animal Improvement Act. READ MORE 

Suid-Afrika se finansiële sektor of stelsel – die bankwese, geldmarkte, versekering, die aandele- en effektemark, ensovoorts – maak ongeveer 23% van alle ekonomiese aktiwiteite uit gemeet aan die bruto nasionale produk (BNP).Hierdie finansiële stelsel is ten nouste met die internasionale finansiële stelsel verbind wat, ironies genoeg, in die VSA verwortel is. Dis nie toevallig dat byna alle ekonomiese en finansiële toenadering deur die ANC tot Rusland met korrupsie verbind word nie. Dít terwyl landbouers byvoorbeeld stewig met Russiese groothandelaars handel dryf. Maar eintlik is dit moeilik om te sien hoe Suid-Afrika daarin kan slaag om binne die volgende 36 maande, wanneer die volgende groot evaluering plaasvind, van die FATF se gryslys afgehaal te word. Ons vermoë om die bestaande (genoegsame) wetgewing in werking te stel, is eenvoudig nie op standaard nie.

AUDIOCAST-  

    Wees op die uitkyk vir 'n splinternuwe Nasionale Kompetiese.      

Ons span is die week weer op die pad- Die wereld is nat en miljoene rande se skade is aangerig-  Daar is baie skade in Vaal en Oranje riviere se oewers aangerig. Een van die Vaaldam se een sluis is stukkend en Lock Vaal se watervlak was nog nooit so laag nie.   Dit het lekker gereen in die Wes Kaap wat nie algemeen die geval is die tyd van die jaar nie. 

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
Die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf het oor die tydperk drie jaar gegroei tot ‘n nywerheid van 59 miljard Suid-Afrikaanse rand, maar hoe vaar dié sektor in Namibië? Volgens die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging is 1,8 miljard Suid-Afrikaanse rand in 2022 belê in groei, wat die oorspronklike beplande 1,5 miljard rand oorskry het.
Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê President Cyril Ramaphosa het ‘n geleentheid misgeloop in sy kabinetskommeling om aandag te gee aan die aanspreeklikheid van swak presterende ministeries.
On the JSE the ALSI ended last week 1.7% higher, the Rand gained more than 51 cents on Friday alone and closed after hours on R17.74 cents against the US/$ (gaining 67 cents last week) and the gold price surged by $53 per ounce over the last five days, to close Friday in New York on ($1856).
South Africa requires initial funding of about R1.5 trillion to transition to a low-carbon and climate-resilient society for the five-year period 2023–2027, says Presidential Climate Commission (PCC) Commissioner Joanne Yawitch.
Electricity Minister Kgosientsho Ramokgopa outlines the effects of loadshedding in SA. “I know that there have been attempts to ridicule the appointment of an electricity minister… but the president wants someone who will eat, live and breathe the resolution of this problem”
The second mohair sale of the 2023 summer selling season continues to perform and improve on the good levels established on the first sale three weeks ago. The 2nd sale was exceptionally big, twice the size of the first sale, with all qualities well represented, from twenty-two to thirty-six microns. Strong adults and long summer kids were noticeably absent
Met beurtkrag wat die groot sondaar is, wat Suid-Afrika se ekonomie in die vierde kwartaal van 2022 ‘n hewige knou toegedien het, lê daar ‘n hewige taak vir die land se nuwe elektrisiteitsminister voor om die kragkrisis so vinnig as moontlik op te los. Energie-kenner, professor Mark Swilling, sê dat minister Kgosientsho Ramokgopa ‘n enorme taak het wat hom inwag.
Biofertlizers are the formulations containing living or inactivated microorganisms complemented by a suitable carrier material. They should demonstrate a positive impact on crop field performance, formulation stability in time as well as environmental safety.
Biofertlizers are the formulations containing living or inactivated microorganisms complemented by a suitable carrier material. They should demonstrate a positive impact on crop field performance, formulation stability in time as well as environmental safety.
After a solid performance of 8,8% y/y in 2021, we thought South Africa's agricultural gross value added would contract mildly in 2022. But the data released today by Statistics South Africa paints a slightly positive picture, showing that the sector expanded somewhat by 0,3% y/y.
Brittanje se weerkantoor het ‘n geel waarskuwing uitgereik oor ysige toestande. Volgens die Nasionale Weerdiens kan sneeu en ys in die suidooste, die meeste dele van Wallis en die Middellande verwag word, terwyl swaar sneeustorms ook moontlik is oor sommige dele van Skotland, Engeland en Noord-Ierland. Die temperatuur daal tot onder vriespunt.
Sustainability has become a top priority for many industries and the South African hospitality industry is no exception. The increasing demand for eco-friendly and socially responsible tourism has led to sustainable food trends in hotels, resorts and restaurants.
Hoewel boere hul oeste teen vloede kan verseker, sal ’n versekeraar nie oeste verseker wat onder die vloedlyn aangeplant is nie. Mnr. Andries Wiese, hoof van landbou by Hollard Insurance, sê boere moet wanneer hulle aansoek doen om oesversekering, hul ligging met behulp van geografiese kruispunte aandui.
The benchmark index of international food commodity prices declined in February for the eleventh consecutive month, albeit only marginally, the Food and Agriculture Organization of the United Nations (FAO) has reported.
Proposed regulation requires all meat, poultry and eggs to come from animals born, raised, slaughtered and processed in the U.S. to use the label claim.The U.S. Department of Agriculture released a proposed rule outlining new requirements that better align the voluntary “Product of USA” label with consumers’ interpretation of the claim.
VL se Landelike Veiligheidskomitee het sy eie opname in 38 Vrystaatse boerderygemeenskappe gedoen om te sien watter impak beurtkrag op boerderybedrywighede het.
Die volgende bevindings is gemaak:
57,5% van respondente ervaar 40 en meer ure se beurtkrag per week. Volgens Buys verteenwoordig dit tussen een en een-en-‘n-half werks- of produksiedae per week wat tot niet is. Dit lei tot ‘n 14%- tot 20%-produktiwiteitsverlies per week.
40,55% van misdaad hou verband met produk-diefstal. Dit sluit in diesel, saad en kunsmis.
24,9% het infrastruktuur-diefstal aangemeld, waaronder koperkabel-, sonpaneel- en sinkplaat-diefstal.
18,43% het veediefstal aangemeld.
15,7% het diefstal van implemente en voertuie gedurende beurtkrag ervaar.
64,4% van die boere wat deelgeneem het, het gerapporteer dat hulle die afgelope drie maande tussen een tot vier misdaad-insidente weens beurtkrag ervaar het.
21 boere het ook aangedui dat hulle tussen 5 tot 19 misdaad-insidente gehad het. “Dit beteken dat moontlik tussen 323 tot 768 misdaad-insidente tydens 'n 90-dae periode op 2% van plase in die Vrystaat plaasgevind het.
“Daar is gemiddeld vyf familielede op plase woonagtig. 92,5% van die persone gebruik Vodacom of MTN se diens. In 89,4% van gevalle het boere, hul families en werkers beperkte tot geen kommunikasie tydens beurtkrag nie.
“93,12% van respondente het aangetoon dat hul selfoon probleme ervaar met Vodacom of MTN buite beurtkrag skedules. V
To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year-

Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za

 Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

Om Bill en Pharma is alweer besig met iets

Moenie 'n boer kwaad maak nie-  

Dis 'n ander wereld die

En so hardloop jy op die water

En so raak jy van jou horings ontslae

Dit is hoe Ukraine nou lyk- en Suid Afrika staan nou steeds by Rusland

Dink so bietjie