“Die finale vernietiging van die ekonomie en die land is nou na die verkiesingsuitslae bekend is baie beter insig as wat die meeste mense besef.
Daar kan nou geen twyfel meer wees nie dat die ANC-regering met sy politieke en ekonomiese ideologie al die land se hulpbronne, bates en reserwes binne die volgende 5 jaar finaal sal vernietig, sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.
Fanie Brink
Onafhanklike Landbou-Ekonoom/Independent Agricultural Economist
Posbus/PO Box 366
Bothaville
9660
Suid-Afrika/South Africa
+27 82 573 5661
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Die volledige dokument is beskikbaar aan die bokant van die ARTIKEL in PDF Formaat-