AGRI NEWS NET- WEEKEND NEWS RUSH  Summary of the Week News 9th April 2023

AGRI NEWS NET- WEEKEND NEWS RUSH Summary of the Week News 9th April 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

-Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

 DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Nuus Kommentaar- News Comments 

Die Westerse Beskawing beleef ’n krisis – hoe kan daar in 2023 soveel gewapende konflikte wees wat dood en smart vir gemeenskappe veroorsaak? Die een oorsaak hiervan is moontlik dat ons al ons vertroue begin stel het in geleerdheid, in kennis en spesialisering en dat ons opgehou het om te luister vir die wyses, die irriterende takhare, onder ons. Ons moet ook vra: waar gaan die wyses van die toekoms vandaan kom, rig ons opleidingsinstellings ons kinders en jongmense om wys te wees?

Die vraag na rooivleis in China is besig om te herstel soos wat die COVID-golf versag en inwoners reageer op die regering se skrapping van die meeste COVID-verwante beperkings. Dié verhoogde aktiwiteit gekombineer met die Chinese verbruikers se ekonomiese vermoëns, dui op ‘n stewige tweede kwartaal vir rooivleisaanvraag. Verbuikers het na ‘n wye reeks van besigheidsektore teruggekeer en restaurante ervaar groter verkeer met langer wagtye. Amerika het in 2022 altesaam 243 500 metrieke ton beesvleis teen ‘n waarde van $2.2 biljoen na China uitgevoer, wat ‘n nuwe rekord in terme van volume en waarde is. Varkvleisuitvoere na China het verlede jaar 534 500 metrieke ton teen ‘n waarde van $1.4 biljoen beloop.

Since last season South African oranges are required to be shipped at significantly lower temperatures than before, to assuage the risk of false codling moth entering Europe. South Africa contests both the scientific basis of the ruling as well as its trade fairness and prompted the country to lodge its very first trade dispute at the World Trade Organisation. South Africa’s citrus trade with the EU is currently held back by “protectionism”, President Cyril Ramaphosa told a recent bilateral trade forum between South Africa and Belgium, and with it, the aspirations of black citrus farmers whose forebears had been denied economic participation during apartheid.

Jaarliks sterf ongeveer 40 000 mense op Amerikaanse paaie; KI wat in outonome voertuie gebruik word, kan dié syfer drasties afbring, tot sê minder as 'n duisend iewers in die toekoms. Goed, so KI is voordelig, as mens vir 'n oomblik kwessies soos persoonlike vryhede buite rekening laat. Maar gestel 'n situasie duik op soortgelyk aan die klassieke trollie-dilemma in die etiek, waar 'n keuse gemaak moet word tussen een of meer ongunstige uitkomstes. As dit nie anders kan nie, hoe kies jy tussen mense wie moet sterf en wie oorleef? ’n Toename in huishoudelike geweld (ongeveer een uit elke vyf vroue ervaar geweld van ’n maat), verkeersverwante geweld (padwoede tel onder die hoofoorsake van moord en aanranding), selfdoodsyfers (van die hoogste koerse op die vasteland in 2019), alkohol- of dwelmmisbruik, misdaad (meer as 16 800 huis- en besigheidsinbrake en kapings in die laaste kwartaal van 2022) is almal aanwysers wat al jare lank baie hoog is.

Chronic metabolic diseases (including type 2 diabetes, hypertension, dyslipidemia, cardiovascular disease, cancer, dementia, polycystic ovarian disease, and non-alcoholic fatty liver disease) are now rampant throughout both the developed and developing world. READ MORE -

Known as “white gold”, lithium is the lightest solid element in the periodic table. Its high electrochemical potential makes it critical to electric vehicle batteries. It is produced from the brines of Latin America or hard-rock ore bodies in Australia — the leading producer — and other parts of the world, including Africa and China itself. READ MORE 

Agri-investments have stagnated in South Africa due to a lack of confidence in the sector. South Africa, as you well know, has introduced land-reform policies that have resulted in the redistribution of land from white to black farmers. However, the process has been complicated to a degree by inadequate support for the new farmers under the lack of clear regulations on land tenure. Then, of course, there is climate change. It’s expected to have a major negative impact on agriculture. READ MORE -

Lees meer oor ons opwindende kompetiese.  Dit is reeds wyd ontvang en ons gaan dit nog groter maak.

Ons is deel van die internasionale Landbou media in die wereld sedert 3 jaar gelede.

Hierdie weeklikse oorsig word totaal en al vertaal in 5 tale en word reg oor die wereld gepubliseer. 

Dis lankal tyd om aan die werk te spring-  Ons landbouers is nie praters nie- ons is doeners.

Ons het ook nou 'n weeklikse AUDIO CAST in Engels- Net die Hooftrekke.

Kyk uit  vir ons nuwe "AGRI NEWS RUSH" 

Dankie dat jy elke dag deel is van ons - NUUS NETWERK- Ons maak dit nog groter.

7 dae per week is ons span aand ie werk-  Onafhanklik en gefokus op ons werk-  

Our visitors to our mediums increased with 28% in the past week - We have hundreds of new upcoming farmers visiting our mediums .

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address. - 300 "good news " stories per week- 

Our domains - farmingportal.co.za -agricultureportal.co.za  and agrinewsnet.co.za

Lees gerus wat ons mediums is- READ MORE 

AUDIO CAST of the WEEK

AUDIO-

  

  

 

VIDEO AGRI NEWS RUSH ( Weekend)

   Gedagte vir die dag

Moet nooit betrokke raak by mense wat net die negatiewe in lewe sien nie 

Wanneer ons oor die krisis van die Suid-Afrikaanse bedeling en ook oor die krisis van die moderne wêreld praat, is dit belangrik om soms net weer te gaan vasstel hoe ons voorouers oor sekere dinge gedink het, en om te gaan kyk of hulle nie dalk al lankal antwoorde gehad het vir vandag se probleme nie. Tradisie is ’n stel oplossings is waarvan ons die probleme al vergeet het. Ons mag dalk net vind dat ons moderne probleme juis nou opduik, omdat die oplossings wat ons voorouers reeds vir daardie probleme ontwikkel het, juis vandag met die badwater uitgegooi word. Johann Pretorius.  

Women in agriculture deserves recognition. These women are in most cases graduated or with some form of post-school tertiary qualification and a leader in hear community, church, at the local school, clinic and plays a role in keeping the daily activities on the farm, running.A Women who forms part of the decision making on the farm, support her husband to adapt to the changes in weather, government rules, managing the finances of the farm as a business.A Women who offers an input before agricultural meetings and conferences. This Women has a direct input in the management of the farm and allows her husband to be a farmer and allows him to farm. A Women without a platform to raise her own voice.The reality is that men as farmers compete in competitions, wins luxury vehicles and invited to international agricultural trade and study tours, but never such an opportunity for women in agriculture.

Some of the stories on AGRI NEWS NET  - We post 40 "good news stories" per day - No medium in farming and Agriculture bring you much news at one address. 

Beesvleisinvoere het in Januarie 2023 op 358 89 ton te staan gekom en dit verteenwoordig ‘n styging 7% vergeleke met Januarie 2022, volgens Agri Inspec. Die vry-aan-boord-prys vir Januarie 2023 was R44.62 p/kg. Dit verteenwoordig ‘n daling van 4% teenoor Januarie 2022. Die meeste invoere was van Namibië (46 ton). Lewendige speenkalfinvoere vir Januarie 2023 het 32 539 eenhede beloop, wat ‘n styging van 13% behels in vergelyking met Januarie 2022. Die prys was R7 751.90 per eenheid, wat 0.5% laer is as in Januarie 2022. Skaapvleisinvoere vir Januarie 2023 beloop 314 ton. Dit verteenwoordig ‘n styging van 205% in vergelyking met Januarie 2022. Die vry-aan-boord-prys was R38.73 p/kg, wat  44% laer is as die Januaie 2022-prys. Die meeste invoere was van Australië (299 ton). Altesaam 17 470 eenhede lewendige skape is in Januarie 2023 ingevoer, ‘n styging van 31% vergeleke met Januarie 2022. Die prys was R1 196.73 per eenheid, wat 3% hoër is as wat die geval in 2022 was. Namibië was die grootste uitvoerder na Suid-Afrika met 17 020 eenhede.

Farmers will soon be controlling their tractors with their phones. What a pleasure to farming in South Africa -Deere & Company introduced the world's first autonomous tractor Tuesday, a technology breakthrough that could help farmers cope with a worsening skilled labor shortage.

Daar is 'n baie mooi woord in Afrikaans wat die "loadshedding: se gevolge op ons elektriese toerusting, battery en alles wat met krag werk beskryf- Dit is absoluut "banaal" om te dink dat ons in 2023 nog met kerse, flitse en lampe moet werk. Dis die gevolg van mense wat in poste aangestel was in die verlede wat geen benul het van enige instandhouding en besigheid nie.

South African banks are among the world’s best-managed and capitalised. However, a lack of economic growth threatens banks in South Africa. Counterpoint Asset Management CEO Paul Stewart told CNBC Africa that he was ‘puzzled as to how investors have become so pessimistic about South African banks’.

Diesel can be subjected to a variety of chemical and physical tests in the fuels laboratory. One of the most common and important things to look for is contaminants, the most common of which are dirt and water.

‘n Wurm kan ons moontlik red van ons plastiek-hel op aarde. Ensieme in die speeksel van die was-wurm kan die tyd versnel wat dit neem vir poliëtileen om af te breek. Internasionale media berig dit kan die antwoord wees op die probleem van plastiek-besoedeling. Spaanse navorsers het gevind dat chemikalieë in die speeksel van die was-wurm die slytasie-bestande materiaal, poliëtileen, afbreek.

Die lewendehawe- en predasiebestuursverslag oor die langste voortgesette predasienavorsing- en moniteringsprojek in die geskiedenis van Suid-Afrika is onlangs gepubliseer met terugvoering oor die bevindings en resultate wat in 2020 geformuleer is, terwyl daar ook teruggekyk word op die 15 jaar van werk wat sedert 2008 voltooi is.Volgens die verslag was die afgelope 15 jaar ‘n baie opwindende reis wat boere, vee, predatore in die wyer gemeenskap betrek het in die strewe na beter naasbestaan vir almal. Die groter prentjie sal altyd wees dat biodiversiteit ten alle tye gerespekteer en bevorder moet word, ongeag die eksperimente en resultate waarin daar belê is.

Government has withdrawn legislation intended to widen the number of species protected by more stringent laws and has also scrapped incoming laws pertaining to the management of elephants and hunting of leopards.

Goud presteer op die oomblik uiters goed, veral met die risiko’s in verband met die Amerikaanse dollar. Die goudprys het vandag tot sy hoogste vlak sedert Maart verlede jaar bereik nadat swak Amerikaanse ekonomiese data die vraag na die sogenaamde veilige belegging aangespoor het

Mireille Wener, Wes-Kaapse minister van finansies en ekonomiese geleenthede, en dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, het vandeesweek die amptelike opening bygewoon van 'n nuwe verdampingsdroër by Lactalis Suid-Afrika se kaasfabriek in Bonnievale.

South Africa is undergoing an energy revolution away from a centralised power system to a decentralised, private system, and Eskom will not survive in its present form over the next 5 to 10 years.

Case studies across Africa demonstrate the positive impact that access to even the most basic mobile technology can offer smallholder farmers. This underscores the importance of driving inclusive access to digital technology, especially mobile-based, to help the continent's farmers mitigate the impact of climate change.

Case studies across Africa demonstrate the positive impact that access to even the most basic mobile technology can offer smallholder farmers. This underscores the importance of driving inclusive access to digital technology, especially mobile-based, to help the continent's farmers mitigate the impact of climate change.

Usually Humic acid applied to soil as organic amendment but it was reported that foliar application of Humic acid can also improve the plant growth and accumulated photosynthetic matters. Further, it was reported that Humic acid has positive effect on the quality of crops though increasing the amount of sugar and reducing decay.

Goud presteer op die oomblik uiters goed, veral met die risiko’s in verband met die Amerikaanse dollar. Die goudprys het vandag tot sy hoogste vlak sedert Maart verlede jaar bereik nadat swak Amerikaanse ekonomiese data die vraag na die sogenaamde veilige belegging aangespoor het

No traditional barbecue in South Africa is complete without chakalaka, a spicy relish that includes carrots and complements the meat and starch in a so-called shisa nyama. The surging price of the root vegetable means consumers may have to pare back consumption of the condiment.

Although the United States is the global leader in pecan production — generating up to 300 million pounds of the nut per year — South Africa produces more pecans than any other African country. Most orchards are located in the town of Hartswater.

Die Boerboel is 'n verklaarde Suid-Afrikaanse landras wat beskryf word as betroubaar, gehoorsaam en intelligent. 'n Boerboel is hanteerbaar, betroubaar, gehoorsaam en intelligent met 'n sterk beskermingsdrang. 'n Opreg-geteelde Boerboel is selfversekerd en vreesloos.

When chocolate arrived in Britain in the 17th century, it was an exciting and very expensive novelty. In 1669, the Earl of Sandwich paid £227 – the equivalent of around £32,000 today – for a chocolate recipe from King Charles II.

The main European tractor markets close 2022 in the negative, leading the registrations to photograph a decline of more than nine percent. Approximately 133 thousand and 650 registrations against the 147 thousand and 200 of 2021. However, this year was defined as "golden" due to the important incentives advanced by the various governments

In the table grape segment, South Africa, as usual, provided by far the bulk of the volumes, followed by seedless light varieties from Peru and Thompson Seedless from India and Chile.

Die tradisionele vleisbedryf het tans geen rede om wakker te lê oor die produksie van plantgebaseerde burgers en ander vleis-alternatiewe nie, volgens nuwe navorsing.

Vir nog meer nuus - www.agrinewsnet.co.za

 

En so werk die "girls"

So is almal maar nuuskierig

En so maak ons wyn

Afrika op sy beste