AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 13th February 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 13th February 2022

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about-   

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

In sy staatsrede het  die edelagbare President Ramaphosa na die Ekonomiese Heropbou en Herstelplan verwys wat die skepping van werksgeleenthede in die hart van ons ekonomiese herstel plaas en gesê dit word tans geïmplementeer. Hy het ook verwys na ’n plan vir ekonomiese herstel en groei wat binne 100 dae opgestel moet word. Die ramptoestand sal afgelas word na samesprekings om seker te maak dit is veilig om te doen. Grootskaalse hervorming by Eskom en Transnet is ook genoem. Ramaphosa het dit ook duidelik gestel dat grondhervorming sal voortgaan. Dit lyk of die datum 16 Maart 2022 gaan wees wanneer ons dalk finaal ontslae is van hierdie belaglike regulasies wat miljoene mense dwarsoor die wereld se lewens totaal en al verwoes het. Die regering wou saam met die wereld speel, maar ongelukkig het die ANC die hulpbronne in 27 jaar totaal en al byna vernietig. Die regering skep al werk van dat die edelagbare President na jare van wag sy Presidentskap oorgeneem het. Maar nou spreek die edelagbare President 'n ander woord- "dis die privaaatsektor wat die werk moet skep"  seker sodat daar genoeg belasting geld is om die  werkloses te onderhou-. Beleggings kan net sal realiseer indien die beleidsomgewing gunstig is om die nodige vertroue te skep. Oor die tyd heen het die regering as gevolg van sy beleidsomgewing soveel onsekerheid geskep en die gevolg is ,sy bestanddele vir sukses het opgedroog.  Daar gaan genoeg geld wees om Dagga te plant en nie meer so konserwatief te boer nie. ( We must make Farming more Sexy) - Daar gaan nou groot geboer word-  tot die eerste droogte sy verskyning maak, dan moet hierdie duisende boere staatshulp kry om te oorleef. Weet nie of Dagga enige bydra gaan lewer tot Voedselsekerheid nie- maar daar sal beslis meer mense wees wat in 'n lekkerder wereld lewe.  Die goeie nuus wat President Ramaphosa met die landbousektor gedeel het, was dat Transnet besig is om hierdie probleme op te los. Transnet fokus volgens hom daarop om operasionele effektiwiteit by die hawens te verbeter deur bykomende toerusting aan te koop en ’n nuwe stelsel te implementeer om opeenhoping te verminder. Die entiteit sal binne die volgende paar maande voorstelle van private vennote vra in terme van die Durban- en Ngqura-vraghouerterminale. Die vennootskappe by die twee terminale behoort Oktober vanjaar in plek te wees. Die proses sal ook begin waar derdeparty-toegang tot sy spoorvrag-vervoernetwerk vanaf April gegee sal word vir die vraghouerkorridor tussen Durban en City Deep in Gauteng. Ons moet positief wees en wens die edelagbare President net die beste toe vir sy planne en gee om weereens die voordeel van die twyfel. Realiteit en tyd is nie een van sy beste eienskappe nie- maar hy is uiters suksesvol in mooi praat en beloftes maak.  Op die stadium weet ons nie wat die ANC in die mou voer nie- maar hulle is nog lank nie klaar met grond hervorming sonder vergoeding nie- en nou is daar weer sprake van grondbelasting wat net gaan maak dat landbouers meer gaan meganiseer en meer oorgaan na familieboerdery waar almal saamwerk. 

Ons land se boere maak altyd 'n plan. 

News on AGRI NEWS NET

Die prys van kunsmis vir mielies het op ’n jaargrondslag met meer as 140% gestyg. Suid-Afrikaanse boere is omtrent moedeloos met insetkoste wat net bly styg. In ’n onlangse werksessie deur Graan SA is bevind dat vanjaar se algemene produksievlak vir gelykspeel vir mielies rondom 6,9 t/ha beloop, sê mnr. Corne Louw, senior ekonoom van Graan SA.

Wêreldwye voorrade van diesel neem af namate raffinaderye sukkel om tred te hou met vinnige toenemende vraag na die brandstof. Analiste meen dieseltekorte sal brandstof- en vervoerkoste verder opstoot en meer opwaartse druk op kleinhandelpryse plaas.

Suid-Afrika stik nou al lank aan die gevolge van hierdie onbruikbare verdigsel van ’n koek en raak die probleme soos vervalle infrastruktuur, werkloosheid, ’n swak opleiding in skole, onvermoë om na die inwoners van die land se veiligheid om te sien en vele ander net al hoe erger.

THE over-regulation of beneficiary selection for farming in land reform is problematic, according to Annelize Crosby, head of legal intelligence at the Agricultural Business Chamber.

February opened on a mixed note for prices on fresh produce markets with decreases across most fruit commodities while vegetables retained the good month end gains. The strength in the vegetable prices was underpinned by a rebound in demand across markets.

Switserland sal Sondag stem oor ‘n voorgestelde algehele verbod op mediese toetse op diere. Dit volg nadat diereregte aktiviste genoeg steun bekom het vir ‘n referendum om plaas te vind. Indien inwoners ten gunste van die voorstel stem, sal Switserland die eerste land wees wat mediese toetse op diere heeltemal verbied.

Die verhouding tussen mense en lewendehawe is ‘n fassinerend en kom oor ‘n lang tyd. Geen van die mens se tegnologiese en wetenskaplike prestasies kan lewendehawe se bydrae in terme van kos, klere en energie nadoen nie. Dan is daar ook al die ontasbare dinge wat gepaardgaan met die gebondenheid tussen mense en die diere waarmee ons geseën word.

In January, higher volumes of table grapes were recorded in China's wholesale markets, especially seedless white seedless grapes and Red Globe. Almost all of the supply originated from Peru, with few pallets from Australia and South Africa.

Agbiz lauds the pragmatic approach of President Cyril Ramaphosa’s 2022 SONA and is ready to partner for inclusive growth and job creation. According to Agbiz chairperson, Francois Strydom, “The recognition that an enabling environment for business is critical for attracting investment and helping to solve the unemployment and low economic growth challenge in South Africa is significant.

'Sustainable fruit at the heart of South African blueberry drive' South Africa expects to ship some 3,000 tons to Germany this season, and while this only represents a small volume of the country’s exports to the EU, there are long-term ambitions to boost its share of the market.

It’s estimated that by 2022 more than one billion bottles of organic wine will be consumed annually. But just because a wine is labelled organic doesn’t mean it’s necessarily good for you and the environment. Here’s why you should rather be on the lookout for biodynamic wines.

By 2050, the world population might reach 9.7 billion, according to the United Nations. Consequently, there is growing pressure to find smarter and more efficient ways to grow food and regulate the use of finite resources such as land, water, and energy – or else we may be in the face of a global food crisis.

Die 2021/22-wolseisoen is op 9 Februarie 2022 voortgesit met ’n een-dag-veiling waarop 9 009 bale wol aangebied is. Die verslag formaat het verander en die aanwyser is verdeel in Responsible Wool Standard– (RWS) wol en nie-RWS-wol. Dit is genoodsaak weens die fluktuerende volumes van gesertifiseerde wol wat op die veilings aangebied word.

Pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede aangekondig dat die regulatoriese prosesse vir die daggabedryf versnel gaan word. Die Fair-trade Independent Cannabis Association (FICA) sê hy verwelkom die aankondiging deur pres. Cyril Ramaphosa dat die regering beoog om die regulatoriese prosesse vir die daggabedryf in Suid-Afrika te versnel.

Vrystaatse boere is verpletter deur voortdurende reënval en vloede wat boerdery 'n uiters moeilike taak gemaak het. Jakkels le Roux, 'n mielieboer in Wesselsbron, Vrystaat, sê die weerstoestande het baie damme en watertafels gevul, maar die skade wat aangerig is, maak die herstelproses uiters lank.

No sooner had Employment and Labour Minister Thulas Nxesi announced a R1.50 increase in the national minimum wage (NMW) for farmworkers, than the farming organisation Agri SA issued a statement saying it feared that the increase would affect profits.

Persistent upward price trends despite economic pressures on consumers- Beef: Class A carcass prices recorded a slight increase week on week but decreased compared to prices a month ago. Class C carcass prices in turn have increased substantially over the past week and also firmed compared to price levels a month ago.

Tomato prices will probably remain at a very high level for the coming months, but whether March and April will show record prices depends on further rainfall over Limpopo Province.

The African continent contains some of the world’s richest mineral resources. For instance, the Democratic Republic of Congo produces most of the world’s cobalt; Rwanda, Ethiopia and Mozambique are major contributors to global tantalum output

Climate change is one of the major obstacles in agricultural advancement and sustainable development. Shifting temperatures greatly affect farm production. Growing season for crops also changes, causing substantial losses from the farmers' resources and overall food supply.

AgriSA sê dit is dringend noodsaaklik dat die Landbank weer ‘n stabiele, winsgewende en betroubare instelling word. Dit volg na die bedanking van die uitvoerende hoof, Ayanda Kanana, en Litha Magingxa, wat die hoof van landbou-ekonomie was en as hoof van strategie waargeneem het.

Transnet National Ports Authority is monitoring terminal performance carefully and working closely with operators and customers to improve Durban port's turnaround times, port manager Mpumi Dweba-Kwetana was responding to the latest concerns about delays in the port that were leading to some vessels’ growing reluctance to dock in Durban which had become “notorious” .

Vroee aanplantings van mielies in die Vrystaat wat staande kon bly teen al die water het baie mooi koppe gemaak. Tenspyte van al die water en versuipings is daar nog baie mooi mielies wat die sonskyn en warm dae benut .

With the exception of tomatoes, fresh produce demand has reportedly firmed over the past week. Prepacked carrots sold for R5 per 1kg with market stakeholders noting that the quality is good. Bags of cabbages sold at R46, with loose heads selling at R8.

More coordinated and proactive collaboration between local, provincial, and national governments is needed to assist farmers in obtaining environmental impact assessment certificates, approval of plans in the construction of structures that comply with good agricultural practices as well as getting water rights certificates.

Volgens die eerste oesskatting gaan die katoenoes vanjaar ongeveer 14% laers wees as die vorige seisoen en word die oes op 67 000 bale vesel gereken. Die geraamde aanplantings word op 17 014 hektaar gestel.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

Dis parstyd in die Wes Kaap -

Die manne maak vir hulle self baie werk. 

So word Sojabone gestroop

Opgewonde oor die water wat raak geboor is- maar hoekom nog steeds mors.

Woh- ek dink ons mense is nie lekker gesond nie- 

Onder die prop met 'n wapen aan hom- Suid Afrikkaanse Polisie


Newsletter Subscribe