Dis jou liggaam - Jy moet dit self gesond en instand hou.

Dis jou liggaam - Jy moet dit self gesond en instand hou.

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Jy as mens is verantwoordelik vir jou denke, jou gesondheid en jou gees. -Niemand anders het enige beheer oor hierdie 3 belangrike verantwoordelikheid van jou,as jy dit nie toelaat nie. 

Elke dag word miljoene mense dwarsoor die wereld gediagnoseer met een of ander siekte - waar net die diagnose en die woord beskrywing van die diagnose deur die mediese wereld verdoemend is op die persoon en die mense om hom/haar.

Die woord Kanker is so magtig, as dit oor jou uitgespreek word, dat jy dit dadelik glo en die woord alleen, jou nog sieker maak as wat jy is. Jy glo dit want dit kom uit die mond van 'n Dokter, en jy laat die nuus saam met die emosie onmiddelik deur na jou onderbewussyn waar dit gestoor word en deur jou denke en dade kan dit nog meer groei en manifisteer,

Hierdie verdoemende nuus saam met die emosie het miljoene mense se lewens al vernietig. 

Die behandeling van kanker deur die mediese wereld is deesdae baie meer suksesvol maar ook verdoemend op elke mens se liggaam en sy lewe daarna. Die kanker is wel dood na duisende rande uit die pasient gemaak is,maar die pasient se lewe is in meeste gevalle nie meer dieselfde nie. Daar is net een manier om nie kanker te kry nie- en dit is voorkomend- die regte metode. Moenie jouself oorgee aan sosiale media se slim "ghoeroes" nie- daar is net een manier en die regte manier. 

Dis die werk van die mediese wereld om te diagnoseer  en dan een of ander behandeling in die vorm van 'n sterk geklassifiseerde medikasie ( drug) of ander behandeling voor te skryf aan hulle geliefde pasient wat nou deel van hulle is, en wat in meeste gevalle 'n permanente inkomste is vir die medici en daarmee saam 'n las vir die medieseskema en  moontlik ook vir hy/sy se geliefdes.

Solank die persoon sy medies betaal en daar fondse is ,is die pasient 'n bate vir die mediese wereld. As jy nie 'n mediesefonds het nie en nie meer kan betaal nie- dan word jy letterlik op die straat gelaat of in die hande van die regering en sy swak mediese dienste. 

Die newe effekte van die sogenaamde "drugs" word baie mooi beskryf in 'n lang foubiljet. Van die newe effekte haal jou jare daarna in en dan is daar nie meer iemand om aanspreeklik te hou nie en daarmee saam is die skade reeds aangerig.

Baie hoë en geselekteerde woorde en belangrike terme word gebruik om jou toestand te beskryf om die behandeling te regverdig. 

En as jou toestand gediagnoseer is as chronies is die Farmaseutiese bedryf baie bly oor hierdie bate, want vir jare gaan die persoon 'n  bydrae lewer tot hulle Inkomste, solank dit voorgeskryf bly.

Dit beteken dat jy nou deel is van die mense wat maandeliks alles kanselleer om hulle chroniese medisyne te kry en in lang rye staan vir hierdie sogenaamde lewenslyn en kruk. 

As jy in die VSA gediagnoseer word met Diabetes 1- op  45 is die geskatte Inkomste $300,000 USD vir die mediese wereld. 

Dis algemeen bekend dat die mediese wereld die siekte wil beheer en die simptome wil behandel met antibiotika, Kortisoon of pynpille- of enige ander "drugs" wat die siekte kan beheer en die simptome kan verlig. Alles gaan oor diagnose-

In Suid Afrika het ons baie goeie mediese dokters wat uit hulle pad gaan om hulle pasiente goed te behandel en by te staan- meestal in Private sorg.

As jy nie verantwoordelikheid neem vir jou gesondheid nie- dan is jy 'n pasient in die hande van die mediese wereld tot die dag wat jy jou kop neerle. En jy wil nie in Suid Afrika in 'n hospitaal beland nie- al het jou hoe goeie dokter.

Maar die vraag wat ek nog weinig hoor is-

Hoekom het die persoon siek geword-? wat is die rede en hoe gaan ons die oorsprong bepaal en dit behandel en finaal stop. -

Daar kom altyd groot woord antwoorde van die mediese wereld maar dis in baie gevalle baie vaag. 

Maar as jy verantwoordelikheid neem vir jou gesondheid in wat jy dink, doen ,praat,eet en drink dan is jy liewer 'n klieent van 'n professionele Gesondheids praktisyn wat die oorsaak aanspreek van jou olikheid en jou liggaam instand hou en voorsien van die nodige korrekte hulpmiddels.

Dis hier waar jy voorkomend optree en jou liggaam sterk maak teen die aanslae van Chroniese siektes, soos kanker en allerhande ander siektes wat jou liggaam kan binnedring deur 'n verkeerde leefwyse of emosie. 

Die liggaam kan homself in baie omstandighede self gesondmaak as die voorsien word van die regte gesondheidsprodukte volgens jou unieke natuurlike gedrag en leefwyse. 

Jarelange "stress, verkeerde eet en drinkgewoontes veoorsaak  inflammasie  en gifstowwe wat in jou liggaam opbou en is een van die grootste redes hoekom jy meeste van die siektes kry-  Daar is nie kort pad om hierdie toestand in 'n dag of twee op te klaar nie- en weereens le die antwoord nie op "google" of sosiale media nie- daar is baie produkte wat jou gesondheid waarborg- net om geld te vat- jou liggaam is baie meer kompleks as daardie wonder pille, "shakes"  "energiedrankies,  allerhande druppels, pilletjies en sekere eetgewoontes.

Jy word in meeste gevalle siek van die emosie wat dan manifisteer dit in 'n spesifieke orgaan en siekte-

Dis belangrik om te weet wat jou natuurlike gedrag en hoe jy saamgestel noukeurig eers bepaal moet word in meeste van alle siektetoestande voordat daar daadwerklik oorgegaan word tot  enige behandeling.

Daar is omtrent net 'n paar professionele gesondheids praktisyns in die wereld wat dit  suksesvol kan doen. 

      

Kom ons kyk so bietjie na 'n paar voorbeelde.

Alles in kort- 

Jou maag was eerste ontwikkel en toe jou brein. As jou verteringstelsel gesond is en reg werk en kos reg verteer is jy baie naby aan 'n gesonde persoon. Dit gaan nie oor wat jy eet nie- dit gaan oor wat jy verteer.  Weereens is daar net een manier om jou verteringstelsel gesond te kry en dis die regte manier. As jy nie jou kos reg verteer nie, kry jou organe nie die nodige voedsel om reg te funksioneer nie. Om elke dag opgeblaas te wees na ete en nog sooibrand te he- is beslis nie reg nie.  En om hardlywig te wees  en eenkeer in 3 dae 'n opelyf te he met geskukkel is nie normaal nie... en om deur die mediese wereld behandel te word met maagwerk pille is die kersie op die koek.  

Jou daaglikse kopsere en allerhande spierpyne is ook nie normaal nie. Winde en allerhande onweerstaanbare reuke uit jou maag is 'n teken van ongesonde verteringstelsel.  Jou ingewande se werking is nie normaal nie. 

En hoekom word mense eweskielik vegetarieers word, en skakel alle vleis uit.  Wat het die slim mense met die dikbrille vir hulle gese, of wat het hulle raak gelees in al die duisende bloedtoetse . Daar is 'n rede hoekom jy kan sleg voel as jy sekere goed eet. Die probleem kan opgelos word. Maar dis makliker om liewer dit wat jou laat sleg voel te vermy- terwyl jou liggaam in werklikheid dit dalk nodig het, maar iewers is daar iets in jou liggaam wat nie reg werk nie. 

Jou liggaam is instaat om hom self te herstel as dit voorsien word van die regte gesondheidsprodukte

Jou verteringstelsel is die plek om te begin. 

Daardie lekker gesonde Biefstuk wat jy elke keer eet met een of ander suiker gebaseerde sous wat oral bekend is en adverteer word, maak lekker "Biofilm" gifstowwe en inflammasie in jou ingewande en jy sien dit eers as jy hier 45 jaar en ouer word- So lekker "wegneem " hoender gekook in vet en gedoop in lekker suikersous met lekker skyfies en heelike  koel "coke " maak dat vet, proteien en suiker lekker inmekaar smelt en jou selle een vir een binnedring. Daar lekker "hammie" en sous met skyfies en 'n kouer "coke" is net so goeie resep vir biofilm en allerhande siektes wat jou gaan inhaal.  "Mayonaise" is ander gif wat tog lekker op die tong is. 

Voordurende inflammasie wat nie aangespreek word nie- gaan veroorsaak dat jy allerhande siektes ontwikkel wat in baie gevalle ongeneeslik is . Dis belangrik dat jy suursttof in jou bloed het en dat jy dit natturlik vervaardig en nie met allerhande pille en druppeltjies wat jy saam met geloof moet inneem nie.  Daar is is net manier om hierdie inflammasie aan te spreek- 

Dan kry rooivleis die skuld vir jou hoe bloeddruk, Suikers, Cholestrol aar en hartsiekte, terwyl jy die een was wat suiker en lekker vetvleis saam geeet het. Jy gaan aaroorplantings, of 'n hartomleining kry en allerhande lekker "drugs" wat aan jou voorgeskryf word- maar nog steeds is die probeem nie aangespreek nie. Daardie lekker vetterige wegneem hoender met sy lekker suikersous wat vingerlek lekker is, en nog afgesluk word met 'n koue Coke- is die resep vir al hierdie siektes wat jou later jare inhaal.  Gaan gooi gerus warm vet by suiker en kyk wat gebeur. 

Mense dwarsoor die wereld eet heeltemal te veel-  Is dit werklik nodig om 3 keer per dag te eet as jy nie werklik Fisiese werk verrig nie ?

As jy nie gereeld oefen of beweeg nie- nie 7 tot 8 ure 'n nag vas slaap nie- verkeerd eet, te veel drank gebruik en daarmee saam nog "stress' ook, gaan jy sukkel met jou prostaat as jy ouer word-  Jou sekslewe moet ook aktief wees.  Jy gaan Testosterone verloor en as jy verkeerd eet is die kanse goed dat jy saam met die "stress" gaan estrogeen opbou wat verder vernietigend is op jou as man. As jou prostaat vergroot gaan die dokter die skrap of uithaal, maar die probleem wat dit veroorsaak het is nog nie aangespreek nie. Bly weg van soja as jy 'n man wil bly. 

   My gesondheid- My gewig dis my verantwoordelikheid

Al daardie lekker koffie met 2 tot 3 teelepels suiker gaan jou inhaal- veral as jy 3 tot 4 koppies  per dag drink- Ons het suiker nodig, maar nie in die formaat nie en ook nie so baie nie.  Coke en gaskoeldrank is baie lekker veral as jy dors is en die manne drink dit heerlik saam met Brandewyn ,maar een of ander tyd haal dit hulle in. Wyn is net so gewild, maar dit het alles 'n uitwerking op jou liggaam. Matigheid oor die jare heen is tot jou voordeel.  Daardie groot "tjoep" om jou lyf is 'n tydbom wat een of ander tyd gaan ontplof en daar is net een manier om daarvan ontslae te raak en die antwoord is nie op"google" "u tube" of sosiale media of Televisie nie .

Al daai vitamine pille wat jy so gereeld drink wat meestal sinteties is beteken nie veel vir jou liggaam nie. Jy gaan waarskynlik net 'n derde daarvan inneem-  ons mense se uriene is van die duurste in die wereld. Enige ander kos behalwe suiker en soetgoed word deur jou liggaam afgebreek na Glukose wat ook suiker verwant is sodat jou selle energie kan kry. Wanneer jou lewer nie korrek werk en die omskakelings doen nie, gaan jy ook met hoe bloedsuiker sit asook 'n oordosis ammonia. Dis belangrik dat die prosesse plaasvind in jou liggaam.

Hoe gouer jy aandag gee aan daardie boeppens en "tjoep" om jou lyf hoe beter gaan jy funksioneer en beter voel en jou lewe met 'n hele paar jaar verleng- om nie eers te dink aan die mediese gelde wat jy gaan spaar nie. Daar is net een manier om van die "tydbom " ontslae te raak- en dit is die regte manier- en Quanlim Life het die oplossing.

"Gout"- dis 'n algemene siekte by by mense en daar is allerhande doepas en medisyne daarvoor. Weereens het dit 'n oorsprong (en dis nie Rooivleis nie.) Daar is rede hoekom jy gout kry- om die pyn te beheer met pynstillers gaan jou niere kos en daarmee saam nog 'n paar ander goed ook Daar is weereens 'n oorsprong en dit moet bepaal word-  Dis goed om volgens jou bloedgroep te eet.

Borskanker is in meeste gevalle 'n negatiewe emosie wat later manifisteer in die linker of regter bors.  Weereens is "stress" een van die grootste oorsake en daarmee aktiveer dit verhoogde Estrogeen. Daar is baie ander oorsake wat die mediese wereld hiervoor het- soos die oordraagbare BRCA1 of 2... nog steeds moet iets dit aktiveer.  Die natuurlike unieke gedrag van die persoon het ook 'n groot invloed asook die omstandighede waarin sy lewe en groot geword het.

Moenie wag tot jy gediagnoseer word met kanker nie- Daar is selektiewe natuurlike middels op en metodes op die  mark om voorkomend op te tree.  Jy moet net die regte metode volg en die regte middels gebruik - Quanlim Life kan jou daarmee help. 

Agterneusdrip en sinus het feiltik niks te doen met jou neus of een of ander blommetjie wat stuifmeel gooi nie- dis 'n reaksie van jou lewer wat om hulp roep. Hoekom is jou "cholestrol" hoog?  en hoekom is jy hardlywig ? en hoekom is jou hormone deurmekaar??- en sukkel mans met lae testosterone vlakke ?- dit is alles deel van die werking van jou liggaam en daar is rede hoekom jou Cholestrol hoog is- om hoe cholestrol te he is gevaarlik en dit moet beheer word, maar los weereens die oorsaak op en moenie net 'n pil drink om dit te beheer nie, want waar in jou liggaam is die minste cholestrol wat die maklikste is om te beheer. ?

Skoonheid kom van binne- en dit moet instand gehou word van binne-  Jy kan jouself mooi laat lyk elke dag met grimering en allerhande lekker duur room en wondermiddels. DNA en Gene speel 'n belangrike rol in jou samestelling as mens.  Maar as jy baie vinnig verouder en kollageen verloor dan werk iets nie lekker binne in  jou sisteem nie- en  daarom drink mense sal kollageen  om die  probleem tydelik  op te los-  -

Weereens hang dit van jou as mens se samestelling. -" Botox, Fillers threading" en al hierdie uiters duur  "Quick fixes" is nie altyd blywend nie- Met die jare sien mens hierdie letsels al hoe meer deurkom en kan totaal en al verbrokkel.  Dis mooi en dis goed dat al die bekende geleerde skoonheids deskundiges mense op televisie mooi maak met allerhande duur skoonsheidsprodukte wat kort van duur is en nie blywend is nie- Dis net bo langs. Die probleem le in jou liggaam. 

Gebruik liewer daardie geld om die werklike probleem eers aan te spreek. Grimering is mooi en nodig, maar moenie letsels toesmeer nie.  En as jy dit reeds "ge Botox" is- dan moet maar self sien wat gebeur as jy ouer word.

Kyk maar onder andere na jou naels, jou hare, jou oe en jou vel as jy wil weet in watter toestand jou "tissue" werklik is. 

Die vel is die grootste orgaan en is gewoonlik 'n baie goeie aanduiding van wat binne in jou liigaam aan die gang is. Veluitslag en ekseem wat beheer word deur Kortisone is net so dodelik op die imuunstelsel. Daar is 'n rede vir die reaksie. Seker organde in jou liggaam funskioneer nie reg nie. Spreek die probleem van binne aan- en onthou "kortisone" is nie die oplossing nie. 

Mense gaan gimnasium toe en gebruik soveel suiker en opkikkerdrankies wat gevul is met allerhande slegte bymiddels.  Saam met dit drink hulle protein poeiers en pomp hulle spiere dat dit partymaal ongewoon lyk.  Nie een van hierdie goed is gesond nie en gaan jou inhaal as jy ouer word. Daar is baie geld te make in hierdie drankies- maar die vervaardigers het geen genade met jou as jy siek word nie.  Skakel maar die energie drankies uit jou lewe uit. 

Jou gewig wat gedurig op en af beweeg en waaraan jy al duisende rande spandeer aan sogenaamde gewigsverlies spesialiste , pille, shakes en allerhande teedrankies is ook agv 'n probleem binne in jou liggaam en emosie en omstandigehede het baie hiermee te doen. Bly weg van "fatburners" dit doen meer skade aan ander dele van jou liggaam as aan die vet wat jy wil verloor.  Die "fatburners" is nie geprogrammeer om net sekere vet te verbrand nie.  Daar is irede hoekom jy oorgewig is en voor jy nie die rede aanspreek nie- gaan jy net so bly. Die "gym" is nie altyd die oplossing nie. Bly maar weg van die mooi beloftes van gewigverlies en allerhande pilletjies, skommels en inspuitings. Daar is net een manier- en dis die regte manier. Dink maar twee maal voordat jy al die mooi praatjies en sogenaamde kitsoplossing van die gewigsverlies "ghoeroes" glo. Kontroleer eerstens net wat jy eet en wanneer jy eet- dit gaan jou al klaar baie geld spaar.

Asma soos wat dit medies beskryf word is ook gekoppel aan 'n spesifike mense se natuurlike gedrag-  Dis gewoonlik mense wat emosioneel sterk voorkom en omgee vir hulle medemens- en meeste van hierdie mense se immunestelsels is tydelik vernietig deur die aanhoudende gebruik van Kortisone deur die mediese wereld en al die asma pompies wat die longe moet oophou en die toestand en simptome moet beheer. Ekseem is ook gekoppel aan jou longe en jou lewer n spysverteringselsel. Daar is net een manier en die regte manier om hierdie probleme aan te spreek. 

   Die gesondheid van jou liggaam is jou verantwoordelikheid.- Suid Afrika

Die PH- van jou bloed, jou vel en jou Verteringstelsel is een van die belangrikste dinge waarna jy moet kyk en instand hou- As jy dit reg beheer is daar baie siektes wat jy nooit sal kry nie-  Daar is net een metode om dit te meet en dis die regte metode. Gesonde water inname per dag is uiters noodsaaklik en baie keer is jy eerder ontwater as honger.  Sodawater en allerhande "Sparkling" drankies is baie gewild, maar dit is nie goed vir jou liggaam nie. 

Drank in oormaat is vernietigend- ongelukkig sien jy eers die gevolge daarvan heelwat later in jou lewe en dan is dit te laat om dit te herstel.  Moenie jouself verdrink aan drank en nie jou perke ken nie. Dit neem 48 uur om hierdie alkohol uit jou liggaam te kry- en dan is jy al weer binne 24 uur reg vir die volgende...Dis jou keuse- Daar is sekere drank wat ligter op jou gestel kan wees.  Vandag kan duidelik sien hoe lyk die mense wat nie hulle perke geken het met bier, brandewyn en wyn nie. 

Koffie is baie gewild en sekere mense drink bekers vol per dag- te veel koffie droog jou uit- Matigheid is nog altyd die resep. Hoekom het sekere mense sulke lekker dik sakke onder hulle oe. ??

Meeste mense slaap nie vas nie- vat lank om aan die slaap te raak, word kort kort wakker in die nag en ander word weer te vroeg wakker-  Meeste mense slaap baie lig en rol rond - Daar is 'n rede hoekom jy sleg slaap- en die lekker slaap pilletjie wat altyd as lig beskryf word gaan nie jou probleem oplos nie...  Vind maar liewer eers uit hoekom jy sleg slaap voordat jy verslaaf raak aan jou slaappil wat jou dokter so graag voorskryf.

Het jy gewonder hoekom jy hoe bloeddruk het- ?- dit het so geregistreer op die meter- en toe word jy op bloeddruk pille geplaas- want dit moet beheer word- Die kroniesepille vat beslis die man uit jou uit-  Sukkel jy dalk met jou nek wat so lekker hard klap. Al die lekkernye en drankies wat so vol bymiddels is - kyk maar mooi  hoeveel keer lees jy "sodium" raak.  Alles is 'n keuse-  en ons glo mos alles wat ons lees en hoor en "google" is baie slim en goedkoop. 

Dit is belangrik dat jy van tyd tot tyd 'n Kiropraktisyn besoek- en moenie dat die mediese wereld jou afraai om dit te doen nie- Met die nodige korrekte skanderings kan 'n waardige gesondheidpraktisyn sien watter deel van jou rug het aandang nodig. Al jou organe word beheer deur jou brein en daarom moet alles in plek wees. en korrek werk. Jy gaan dit nie regmaak met voorgeksrewe "drugs" nie en ook nie enige pilletjie swat oewers goedkoop op diem rak staan on vir jou aanbeveel was deur sosiale media nie. 

Moenie in vervoering raak wanneer jy in die gesondheidsafdeling van 'n kettinggroep instap en links en regs sogenaamde vitamines en allerhande minerale wil aankoop nie. Koop die regte goed aan wat kwaliteit is by jou gesondheidspraktisyn. Daar is baie soorte pille wat baie duur is en verkoop word deur "level marketing" maatskappye- met allerhande mooi stories. Meestal van die produkte is misleidend en het nie die nodige hoeveelhede wat jou liggaam benodig nie. 

Dis dalk tyd dat jy jou Vitamine aanvullings heroorweeg-

Dis hoe sekere maatskappye hulle produkte adverteer- Absoluut onprofessioneel en vaag. Help is nie wat ons wil he- 
Help jou selle om met mekaar te kommunikeer
Help met jou gemoed en geheue
Help met Irritasie
Help jou liggaam om homself gesond te maak
Help met jou gemoe
Help jou endokriene stelsel om normaal te werk
Kos vir jou kliere, hormone, kolon, borste
Buierigheid by tieners
Fantasties vir jou vel, veral tieners
Bly weg van hierdie produkte wat bemark word deur agente wat in die meeste gevalle geen benul het van die mense se liggam se werking nie. En meeste van die produkte is gelaai met soveel kommissie.  Daagliks sien ons hoe die mediese wereld nou toetse wil doen om te sien hoe jou vettige lewer genees kan word-  dit gaan weer net 'n produk wees wat jou simptome gaan beheer. 
Dis jou liggaam- gebruik die regte produkte en moenie alles glo wat aan jou vertel word nie.

Moenie sommer enige iets gebruik wat jy iewers raak lees of sien nie. Jy koop ook nie gesondheidsprodukte van iemand wat geen kennis het daarvan nie.

Moenie op die ingewing van die oomblik enige iets koop op sosiale media waar alles so mooi beskryf word wat jou in 'n dag of twee gesond gaan maak nie. Dis alles net verkoopstaktiek. Televisie advertensies is net so misleidend.

Jy is unieke mens en nie alle produkte werk op alle mense nie.

Besoek 'n erkende Gesondsheids praktisyn met jarelange ondervinding in gesondheid wat ook gesond is en gesond lyk en lewe. Die mense gebruik erkende internasionale skanderings toerusting wat baie gevorderd is en nie baie bekend is nie en wat presies kan sien wat in jou liggaam aan die gang is. Dis jou liggaam en jy moet verantwoordelikheid daarvoor neem. 'n Gesonde liggaam is die bewys van 'n gesonde gees en dit is waar alles begin. 

As jy dan nou so gesond eet,drink en oefen en alles doen wat jy oral lees en sien om gesond te wees- dan moet jy sekerlik ook gesond lyk. 

Jou liggaam werk amper soos 'n motor se enjin - alles in tyd en elkeen het sy werk wat die moet doen.  As een komponent nie die werk verrig nie- is alles uit tyd uit- nie meer in belaans nie. En dan gebeur dit dat sekere gifstowwe opbou en inflammasie begin intree.   

Dink bietjie wat gebeur as jou Galblaas sommer netso verwyder word, om nie eers te praat van die kliere onder jou arms nie 

Jy wil nie in die hande van die mediese wereld van vandag beland nie- dis duur en jy gaan waarskynlik nie weer dieselfde lewenskwailteit he nie-  Die beste is om jouself gesond te hou.

Jou liggaam is sterk genoeg om al die aanslae van virusse te kan veg as jy sorg dat jy gesond is en jou imumestelsel gesond is. As jou liggaan gesond is en jy hou dit gereeld instand sal jy nie bang wees vir die wereld en sy beplande virus infeksies wat jou wil beheer nie- Die wereldgesondheids organisasie en van sy slim mediese dokters wil jou lewe beheer en jy glo alles wat hulle jou vertel. 

Boodskap

As jy een van daardie mense is wat nie veel omgee vir jou gesondheid nie en oormatig rook en drink en verkeerd eet en jou liggaam nie onderhou nie- is jy eintlik selfsugtig- want op een goeie dag gaan jy siek word en gaan jy 'n las raak vir die mense wat lief is vir jou en wat omgee vir jou en gaan jy/hulle waarskynlik al jou hard verdiende geld aan die mediese wereld spandeer om jou aan die lewe te hou. 

Dis nooit te laat nie-

Baie sogenaamde liggaams en fiksheidsintrukteurs laat jou alles glo en drink en gebruik wat hulle se- net sodat jy fiks en gesond lyk, maar meeste van die sogenaamde protien poeiers bevat soveel suiker en allerhande bymiddels dat dit meer skade aanrig as wat jy goed lyk.

Moenie sommer blindelings alles glo en koop wat sogenaamde deskundiges vir jou se nie. Dis maklik om enige iets aanlyn te bestel en te glo wat op die bottel staan. Daar is 'n aanslag teen ons as mense deur die Farmasuetiese wereld om ons as mense afhanklik te maak van hulle sogenaamde "drugs" en kroniese medisyne.

Dis tyd dat jy werklik uitvind wat die oorsaak van jou siekte is en hoe jy dit kan genees en die oorsprong kan bepaal. Jy moet jou losmaak van die "kroniese medisyne" wat jou beheer en deur dokters vrylik voorgeskryf word. 

Dis belangrik dat jy eers uitvind wat jou liggaam nie doen en wat fout is,en wat die regte gesondheidsprodukte is wat jy moet gebruik om die oorsaak aan te spreek. Pille , en allerhande wondermiddels dien ook nie altyd die doel nie-  Baie van hierdie produkte word verkoop deur mense wat nie in diepte kennis het van alles nie. Baie van die produkte is nie van goeie gehalte nie. Jy het op sekere tye van jou lewe meer nodig van een of ander gesondheidsproduk-Moenie alles glo wat so vrylik bemark word op radio en Televisie nie-  dis alles net stories enbaie min van die produkte is werklik goed vir jou liggaam. En as 'n soganaamde bekende nog sy naam aan heg moet jy nog verder wegbly. 

Kyk na die Inhoud en die hoeveelhede- en nie al die antwoorde le altyd op "google nie. 

Besoek 'n Professionele Gesondheids praktisyn/ Spesialis met jare se ondervinding met jarelange wysheid en praktiese ondervinding wat ook gesond is en lyk- Positief en goed versorg   - 'n toonbeeld van gesondheid.

Daar is net een manier en dis die regte manier.

By Quanlim Life het ons nie pasiente nie, maar klieente wat gereeld hulle liggame instand hou en die nodige aanpassings maak om gesond te bly.

Johann Pretorius

Quanlim Life Pretoria. 

Besoek gerus www.quanlim.com 

Ons hou net die beste produkte aan teen pryse wat bekostigbaar is. 

Quanlim Life het al die nodige toerusting om jou liggaam volledig skandeer. 

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.