AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 20 February 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 20 February 2022

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about-

 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Dit was weer 'n rowwe week in Suid Afrika met alles wat gebeur het in die media en in landbou.  Alles in die nuus gaan oor roof, doodslag, stakings en korrupsie en belaglike uitsprake van sogenaamde geleerdes en leiers in die samelewing.  Partykeer moet mense jouself knyp om net te voel of jy werklik in die realiteit lewe. Die son kom al later in ooste op en dit  is 'n aanduiding dat ons vinnig oppad is na die Herfs van 2022. Ons span was weer die week in groot dele van ons land. Behalwe vir die paaie wat absoluut gehawend is, is die natuur mooi groen en water is volop. Meeste van die mielies is reeds in die saad en lyk baie mooi. Dis parstyd in die Wes Kaap en dit oes lyk baie goed. Intussen is die sprinkande besig om dele van die Noord Kaap te vernietig. Ons landbouers werk hard soos altyd en is in beheer van hulle boerdery. 

Ons baie gewilde Hollard Insure Junior Landbou Skrywerskompetiese gaan in sy 3 de jaar in en sal ons eersdaags weer 'n aankondiging doen in die verband. Begin solank dink aan wat jy gaan skryf en begin spoedig daaraan werk. Ons gaan eerdaags 'n baie belangrike aankondiging doen oor nog 'n baie eksklusiewe kompetiese wat ons in samewerking met 'n baie bekende landbou maatskappy gaan aanbied. Hierdie kompetiese gaan absoluut opwindend wees. Ons familieboere moet media volg,. Ons is tans ook besig met die beplanning van ons nuwe media en aanbiedings platvorm. Ons is weereens genader deur 'n konsortium wat sekere plase wil aankoop in Suid Afrika- Volg gerus die bemarkings baniere vir die volledige beskrywing op die hoofblad en moenie hierdie geleentheid misloop nie. Binnekort gaan ons nog 'n nuwe opsie aanbied vir ons landbouers om ekstra geld te verdien. 
Maak AGRI NEWS NET deel van jou daaglikse dosis Landbou nuus. 7 dae per week- 365 dae van die jaar..  Bly positief, doen jou werk en moenie onsteld raak oor uitsprake van soganaamde politieke leiers wat verwaand en arrogant hulle mag misbruik nie.  Arrogansie was nog altyd die hoeksteen van selfvernietigheid. Soos altyd staan ons bymekaar, ondersteun mekaar bly ons Glo. Laai vandag AGRI NEWS NET af van die "google " playstore" en word deel van landbou in Suid Afrika.  

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf herstel steeds van verskeie onverwagte struikelblokke weens die covid-19-pandemie. Daarby is pas bekend gemaak dat wyne wat na Brittanje uitgevoer word en meer as 11,5% alkohol bevat, oor sowat ’n jaar swaarder belas sal word as wyne wat minder alkohol bevat.

Die goeie reëns wat die afgelope tyd in die Noord-Kaap uitgesak het, het die veld laat opspring in 'n nuwe weidings Paradys wat vreugde in die hart van elke boer gebring het. Toe kom die sprinkane. Miljoene bruin sprinkane het uitgebroei, en letterlik oornag met hulle vraatsug die lieflike plantegroei begin verwoes.

Saffraan is een van die mees waardevolle en duur speserye wêreldwyd bekend danksy sy kleur, geur en medisinale eienskappe. Wat medisinale eienskappe, kan jy vra? Die lys is omvangryk en gaan voort om te groei.

The shift from coal-fired to clean energy in South Africa could deliver an additional 250 000 jobs and more than $10-billion, or R150-billion, in gross value-add to the economy over 25 years, if an ambitious green recovery is pursued, the Global Wind Energy Council (GWEC) states in its 'Capturing Green Recovery Opportunities from Wind Power in Developing Economies' report.

Met die goeie reën wat in die meeste dele van Namibië ontvang is, die Suide ingesluit, is daar ‘n moontlikheid dat sprinkane weer in die suidelike gebiede kan voorkom. Voor die reënseisoen het boere op ‘n daaglikse basis sprinkane bespuit. Dr. Gerhard Verdoorn, ‘n kenner in hierdie verband, sê dat sprinkane twee weke na die reën weer kan uitbroei.

Die nuwe uitvoerende hoof van Graan SA, dr Pieter Taljaard, en die voorsitter van die nuwe SA Winter Cereal Industry Trust (SWACIT), Richard Krige, het aan die saaiboere van Prieska besoek gebring.

Maize and wheat: The shift to the consumption of chicken and eggs is a less efficient use of South Africa’s maize than direct human consumption. About half of South Africa’s maize is used for animal feed, and about 70% of the feed is used for poultry.

More than 500 bottles of South Africa wine, sourced from two private cellars, are heading to auction, with a 50-year-vintage and collectible rugby memorabilia being some of the most sought-after

Op die vooraand van die begrotingsrede het die Automobiel-assosiasie (AA) en die wynbedryf versoeke aan die regering gerig om onderskeidelik heffings en aksynsbelasting só te benader dat dit nie verdere skade aan die ekonomie aanrig nie.

The Berg River and Hex River growing regions will enter their peak next week and prospects for the grape crop in these two areas, also South Africa’s largest, are very favourable, according to the South African Table Grape Industry.

Die langtermyngevolge van die voorkomende gebruik van antibiotika onder vee, bedreig nie net die gesondheid van die kudde nie, maar benadeel ook die toekomstige winsgewendheid van die veebedryf.

Isolated to scattered thundershowers occurred during the last few days over the central to western parts of the country, with somewhat more widespread (and in cases severe) thundershowers towards the south.

Statistics South Africa has published its Consumer Price Index (CPI) for January 2022, showing that headline inflation dipped to 5.7% in January from 5.9% in December. This is mainly the result of lower fuel prices, the statistics body said in a statement on Wednesday (19 January).

Maize: Dry weather concerns and persisting geopolitical risks in the Black Sea Region gave significant price support to global maize prices with CBOT corn prices increasing by 5.0% and 9.2% week on week and month on month respectively. Locally, the firm rand against the dollar gave price resistance for both white and yellow maize.

Pork continues to lag behind the popularity of beef and chicken in South Africa – at least in part because of the many local myths which still surround the meat. But amidst soaring costs of living, it’s time for cash-strapped and health-conscious consumers to place pork back on the table, says Melindi Wyma, professional food scientist and Group Technical Manager of Eskort.

Brucellosis is a bacterial infection that spreads from animals to people. Most commonly, people are infected by eating raw or unpasteurized dairy products. Sometimes, the bacteria that cause brucellosis can spread through the air or through direct contact with infected animals.

TLU SA is grateful for the SAPS’ transparency in disclosing the country’s crime figures, but according to Mr. Henry Geldenhuys, TLU SA President, urgent action is now needed.The crime figures - for the quarter October-December 2021 - as announced by the Minister of Police, General Bheki Cele show 11 farm murders

Cabbage volumes were low due to the rain and heat experienced over the past months. Good quality cabbage sold between R50 and R60 per bag. Superior quality loose heads sold between R8 and R10. The poorer quality loose head sold between R3 and R5. Prepacked carrots sold between R35 and R45 for a 10kg bag consisting of 1 kg bags. Broken carrots sold between R20 to R30 per 10 kg.

In groot dele van die land het dit besonders goed gereën en veral in grasveldgebiede lyk die weiding pragtig. Wat wel kommerwekkend is, is dat die gras so goed uitgegroei is dat kleinvee dalk baie swaar kan kry weens die harde gras wat baie hoog in vesel is. Dis veral kleinvee sal sukkel omdat die voedingstof van die gras nie nóú optimaal is nie.

We busy compelling a Video and Audio channel in Farming and Agriculture. If you are a commercial farmer or a commercial farmers wife or part of a Family farming and you think you have the skills to present a video/Audio program consisting news and interviews ,you welcome to contact us. You need to between the ages of 20 and 38.

Die onlangse goeie reën in die Noord-Kaap het weer wydverspreide uitbrekings van bruinsprinkane in die provinsie tot gevolg gehad het. Volgens dr Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder van Croplife SA, is die huidige situasie skrikwekkend, veral in vergeleke met die uitbrekings van die voorafgaande jare. Hy vertel dat swerms aangemeld word wat oor 20 km en selfs 30 km strek.

The data released by Statistics South Africa shows that consumer food price inflation accelerated to 6,2% y/y in January 2022, from 5,9% y/y in the previous month. Fish, oils and fats, and vegetables are the primary products underpinning this uptick in the overall consumer food price inflation.

Vergeet maar daarvan om steeds jou kinders te probeer leer dat die jaar in vier seisoene, elk drie maande lank, opgedeel kan word. Ook dat ’n mens eers ’n paar maande lank ’n matige lente geniet voordat temperature styg en somer aanbreek. Dié idees hoort in die verlede.

The Berg River and Hex River growing regions will enter their peak next week and prospects for the grape crop in these two areas, also South Africa’s largest, are very favourable, according to the South African Table Grape Industry.

South Africa has large numbers of smallholders who farm for food, an income or owing to lack of other options; however, this sector is in dire need of more support and proper policies, it was noted during a mini symposium on the future of smallholder farming in South Africa, held by the University of the Free State (UFS).

By 2040, the world’s population is expected to exceed 9 billion. Demographers forecast that three-quarters of the world will reside in Asia or Africa at this time. Not only will the population increase, but people will be richer. Most analysts agree that the greatest wealth gains will be in the developing world where people will migrate from rural areas into cities.

Despite above average rainfalls for consecutive seasons and higher agricultural commodity prices, the agricultural sector continues to face headwinds in the form of increasing input costs and eroding profit margins.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

So lyk dit uit 'n vliegtuig as die Sonneblomme spuit. 

So neem jy skape deur 'n dorpie

Dis nou netjies gedoen

So los jy 'n probleem vinnig op

So steel jy 'n sakkie Sement as jy dit nodig het

Mieliespuit tyd in die Vrystaat.

Die wonder van die diere wereld


Newsletter Subscribe