AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 06th February 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 06th February 2022

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about-   

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Dis nat  tot baie nat en dis warm  en dis koud en dis drrog oor sekere dele van die land. Dis is Aardverwarming op sy beste-  Waar dit reen , reen dit baie- Pretoria het 100 mm reen gemeet in 8 ure die afgelope 24 uur. Ons sal net hierdie abnormale weerstoestande moet bestuur om te oorleef. 120 miljoen liter rioolvullis gaan elke dag in die Vaalrivier in, dis die water wat jy drink as jy in Gauteng woon asook ander dele van die land.  Die hoeveelheid water wat ons teen 2035 nodig het, is 63 biljoen kubieke meter. Wat ons in ons damme het, is 38 biljoen kubieke meter. So ons moet nog 25 biljoen iewers kry, want ons kan nie veel meer uit ons riviere tap nie. En dít is waar sogenaamde “nuwe water" inkom: water wat gemaak word deur te herwin en te verwerk. En ons moet nou belê in die wetenskap en die ingenieursvernuf en die tegnologie om dit te doen, want ons het net 10 jaar om dit reg te kry.

Suid Afrika se landbouers moet sorg dat hulle op alle gebiede verteenwoordig is veral nou waar daar oor die toekoms van hulle grond  en toekoms onderhandel word. Moenie toelaat dat sekere korporatiewe mense die onderhandelings namens jou doen nie.  Hierdie konsultante wat enorme verslae skryf met grafieke en mooi prentjies kan landbou en sy mense baie geld kos. Ons sien te min aktiewe landbouers betrokke by onderhandelings en baie meer jong korporatiewe geleerdes wat nie veel kennis en wysheid het om namens landbouers te praat nie. Daar moet geleerdes betrokke wees maar net op 'n raadgewende vlak  en glad nie op 'n onderhandelings en besluitnemings vlak nie. Geen mens wat nie prakties betrokke is in landbou en 'n belang het in jou boerdery kan namens jou praat nie. Landbouorganisasies het verteenwoordigers weet wat landbou wil he,en hulle doen uitstekende werk, maar nog steeds moet daar gewaak word om maatskappye met hoogs geleerde mense te veel seggenskap te gee oor jou boerdery en jou landbou sake. Grondhervorming is jou toekoms en as jy sien hoe lyk Suid Afrika na 27 jaar , is dit nie moeilik om te voorspel hoe landbou ook kan lyk nie. Die regering wil al hoe meer betrokke raak by Landbou omdat Landbou so goed doen. Dit sal  die einde van voedselsekerheid wees as ons toelaat dat die regering betrokke raak by Landbou. Landbouers moet hulle onafhanklikheid behou en selfversorgend bly. Ons sien alreeds hoe die regering ons landbouers wil beheer met uitvoerpermitte waaraan allerhande voorwaardes gekoppel is.  Ons het eenheid nodig, landbouers wat saamstaan en bymekaar staan. 

Attracting the youth into Agriculture: ICTs and value chain development are changing the perspective of farming in Africa and Latin America. From a back breaking, hardly remunerative, labour consuming task to a much more profitable and solid source of income.

South Africa’s malting barley production fell 95 000t short of Anheuser-Busch InBev’s (AB InBev) 360 000t-mandate during the past season, due to farmers rather planting crops with lower risk, such as canola and wheat.

Numerous studies have shown that a variety of teas may boost your immune system, fight off inflammation, and even ward off cancer and heart disease. While some brews provide more health advantages than others, there's plenty of evidence that regularly drinking tea can have a lasting impact on your wellness.

As much as 95 percent of global food production depends on soil. However, unsustainable agricultural practices, the overexploitation of natural resources and a growing population are putting increased pressure on our soils. A third of them are already degraded, and experts estimate that soil erosion could lead to a 10 percent loss in crop production by 2050.

Benewens vloede in die Oranjerivier bedreig die aanhoudende en deurdringende reën wat sedert 31 Januarie geval het rosyntjieboere in die Benede-Oranjerivier se oeste. Die nat toestande maak dit onmoontlik om boorde te bereik om druiwe te oes en om teen siektes soos donsskimmel te bespuit. Boonop neem dit veel langer om rosyne genoegsaam te droog.

South Africa’s legal lion breeding has spawned a tiger farming industry for commercial exports, potentially posing a threat to the species already in decline, an animal welfare group warned Tuesday.

Suid Afrika -Rooivleis is ’n luukse op die binnelandse mark- Een van die groot kwessies vir die vleisbedryf is die groeiende vraag na alternatiewe proteïen- Die jonger generasie het ’n sterk ingesteldheid om die omgewing te bewaar en hierdie aandranggaan nie stop nie.-Rooivleisprodusente moet hulle aanslag en bemarking op hierdie jong generasie totaal en al anders benader.

Cabbage quality has been reported as good with price per lose head selling between R7 to R8. Bags of cabbage sold for an average of R58. Carrot quality has increased and reported as good. 5kg bag of large carrots sold for R15. 5kg medium size carrots sold for R10. 5kg of broken carrots sold for R6.

Meer as nege miljard mense moet teen 2050 gevoed word. Bykans 40% van die nie-gevriesde landarea word deur woude bedek en ’n verdere derde deur natuurlike weiding (veld – steppe van Mongolië, Toendra, Afrika-savanne, en grasvelde in berggebiede en halfwoestyne), wat uiteraard nie vir gewasverbouing gebruik kan word nie.

The population has exploded in the last 50 years from 3.5 billion to more than double at 7.4 billion today. To sustain this increase we need more resources. Resources, however, are depleting fast — we are using clean water, clearing forests and losing arable land faster than ever before and crucially, faster than nature can regenerate.

On the inflation front, the global meat price index as measured by the United Nations Food and Agriculture Organization (FAO) rose marginally by 0.2% m/m in January 2022 and decelerated for the fourth consecutive month by 17.3% y/y.

Bronne het in die veebedryf en veeartse aangedui daar is ‘n kritieke tekort aan baie van dié entstowwe en bestuursprobleme by OBP blyk die probleem te wees. Die OBP-raad sê hulle het ‘n morsige situasie geërf, maar beplan om hul fasiliteite op te gradeer, wat volgens hulle in die verlede nie behoorlik in stand gehou is nie.

Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development has added a fourth pillar, namely land development. Section 25(5) of the Constitution gives the mandate for redistribution. The section provides that “The state must take reasonable legislative and other measures, within its available resources, to foster conditions which enable citizens to gain access to land on an equitable basis.”

Baie mense gebruik hul vingerpunte om hul fone oop te sluit en soortgelyke tegnologie kan nou in beeskrale gebruik word. Navorsers sê ‘n koei se snoet is net soos ‘n vingerafdruk en daarom kan koeie ook die wêreld van gesig-herkenning betree.

Op die platteland van Suid Afrika is daar letterlik honderde dorpe wat eenvoudig verval. Dit maak mense geweldig negatief oor die toekoms. En die regering is nie in staat om hierdie kwessie op te los nie. Daar is geen politieke wil nie -Baie min dinge werk in die plaaslike munisipaliteit- ons het net te veel van die mense verwag- Dis nou die gemeenskap se wie wil en regruk.

Navorsing wat in Australië gedoen is dui daarop dat die klimaatvoordele wat daaraan verbonde is om rooivleisverbruik tot onder aanbevole hoeveelhede in dieet-riglyne te verminder, klein is en selfs tot ander omgewingsprobleme, soos ‘n groter tekort aan water, kan lei.

Cutting down trees inevitably leads to more carbon in the environment, but deforestation's contributions to climate change are vastly overestimated, according to a new study. 'Our estimate is about a fifth of what was found in previous work showing that deforestation has contributed 484 billion tonnes of carbon - a third of all manmade emissions - since 1900-

 

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

Hierdie voeltjie ken van bier drink.

So plant jy 'n Aartappel

Die sogenaamde Ingeneurs van Suid Afrika - hard aan die werk om werk te skep. 

As dit reen dan reen dit baieeeeee