AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 2nd  January 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 2nd January 2022

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

 DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

The new generation of XAG R150 unmanned ground vehicles comes as a scalable open payload platform that can be embarked with different task systems for high-precision crop spraying, fertilization, and mowing.

Klimaatverandering is dreigende globale koffie opbrengs soos veranderende temperature en reënvalpatrone beïnvloed plantegroei. Die veranderende klimaat kan ook plante verlaat meer kwesbaar vir siektes.

Dis is belangrik dat Suid Afrika se landbouers kennis moet neem wat sogenaamde geleerdes oor landbou te se het in die media- maar dis net so belangrik dat landbouers kennis neem van wie dit kom en waar die persone in landbou inpas- Meeste van hierdie mense het geen praktiese kennis van landbou nie en maak partykeer uitsprake of hulle namens landbouers praat.

Nuwe navorsing van die Davis Universiteit onderstreep die deurslaggewende rol wat diereproteïene in die voeding van families in ontwikkellende lande speel.Bykans 50 miljoen kinders in die wêreld ly aan vertraagde groei, ‘n toestand wat met chroniese wanvoeding verbind word en verhoed dat mense hul fisiese, geestelike en sosiale potensiaal bereik.

Namibië se suiwelbedryf veg vir oorlewing midde produksievolumes wat afneem en hoë produksiekoste wat produseerders laat handdoek ingooi. Dit bedreig ook sowat 1 500 werksgeleenthede in die sektor. In ‘n verklaring van die Namibiese Landbou-unie het kommoditeite-analis, Petrina Sakaria, gesê die grootste slag vir die suiwelbedryf is die verliese wat die afgelope vyf jaar gely is.
Jaco Minnaar van Hennenman, wat in Oktober as Agri SA se nuwe president aangewys is, sê dit was ’n taamlik goeie jaar in die landbou met onder meer goeie opbrengste. Ondanks die hawens wat gesluit was en stadig uitgevoer het, het ons steeds baie goeie produkuitvoer gehad. “Die reënval was goed en die produksie en produkpryse was oor die algemeen relatief goed.”

The importance of weather forecast and work planning tools in agriculture is not something that’s new, but it’s something that many farmers take as beneficial.It’s always been the holy grail in agriculture to have an accurate, site-specific weather forecast and work planning tools for numerous on-farm applications.

Stygende insetkoste, misdaad en die swaard van onteiening sonder vergoeding wat oor boere se koppe hang, kon die landboubedryf nie keer om vanjaar op vele gebiede uitnemend te presteer nie. “Terwyl die res van die land swaargetrek het weens Covid-19, was dit landbou wat in 2021 die wa deur die drif getrek het.

Die landbou moet bedag wees op die neigings wat boerdery in die nuwe jaar kan beïnvloed, maar ook buigsaam bly om vinnig te kan aanpas by onvoorsiene skokke. Besigheid word gedoen in ’n internasionale en plaaslike ekonomiese en landbou-omgewing wat die afgelope twee jaar drasties verander het

While height depends largely on genetics, getting enough nutrients in your diet is absolutely essential to ensuring proper growth and development- Although you can’t grow taller once you’ve reached your maximum height, certain foods can help you maintain your height by keeping your bones, joints, and body healthy and strong.

Ukraine’s grain exports are up 21.1% so far in the 2021-22 season to 31.6 million tonnes, Reuters reported, citing agriculture ministry data. The total includes 15.7 million tonnes of wheat, 5.2 million tonnes of barley and 10.3 million tonnes of corn.

Nearly 40 percent of arable soils across England and Wales are 'degraded', according to a newly-developed soil health index developed by British scientists. The index, developed by Rothamsted Research, shows for the first time that 38% of arable soils in England and Wales are degraded. This is compared with less than 7 percent of grassland and woodland soils being given the same rating.

While interest in “sustainable” agriculture slowly fades, interest in “regenerative” agriculture is on the rise. Semantically, “sustainable” may offer survival, but “regenerative” invokes hope, and thus inspires a more positive vision. In practice, regenerative agriculture is based on a set of farming principles that seek to work with nature to help her thrive instead of just reducing her losses.

Na raming sal voedselproduksie in 2030 gegrond wees op 60-70% van die gewasvoeding wat deur mineraalkunsmis verskaf sal word. Die oppervlakte beskikbaar vir kosproduksie sal teen 2030 wêreldwyd ’n kommerwekkende, skrale 0.2 ha per persoon wees.

Daar heers wêreldwyd groot kommer of daar teen 2050 genoeg kos sal wees om die menslike bevolking (van 'n geskatte 8 miljard mense) te kan voed.Kosvervaardigers sukkel om met die vraag na kos tred te hou, terwyl klimaatsverandering, warmer temperature en droogtes 'n al hoe groter impak op landbouaktiwiteite uitoefen.

Scientists predict that by the year 2050, 150 million people will not have access to sufficient protein in their diets. Reduction in zinc content will put the health of 138 million people at risk. Researchers estimate that a billion mothers and 350 million children will suffer an increased risk of anaemia.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

Beesboerdery op sy beste

Dis net water waar jy kyk -

Nog water

En toe hael dit

Moenie met 'n renoster mors nie