Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about- DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
2022 is net 'n paar dae oud en ons landbouers in die somerreenvalgebiede het baie skade aan gesaaides weens baie reen en vloedskade die afgelope 6 weke en meer . Saam met dit het hael groot skade aangerig aan jong mielies en ander gesaaides. In KwaZulu Natal en ander gebiede is ook miljoene rande se skade aangerig weens oorstormings ne te veel reen. In die Karoo en ander naburige distrike is een van die grootse sprinkaanplae besig om verwoesting te saai en alles te vreet wat voorkom. Intussen wag Nambia se boere nog op reen en is dit baie droog in die buurland. Dit lyk of daar vanjaar 'n baie groot Druiwe en wynoes in die Wes Kaap kan wees. Die natuur het hier sover baie mooi saamgespeel. Die rosyne-, pekanneute en wingerdbedryf in die Benede-Oranje, wat in die verlede al groot skade weens vloede gely het, wil egter ná vanjaar se reënseisoen gesprek voer met die departement en voorstelle maak rakende bestuur van watervlakke in ’n nat seisoen, soos om damme vroeg reeds op ’n 90%-vlak te bestuur om bufferkapasiteit te hê vir swaar reënbuie. Ons damme en rivier is vol en oral is daar ongerief langs die vol riviere waar boere heeltyd watervalkke moet dophou. Die ANC se parlementslede werk daaraan om wetgewing soos die onteieningswet en die grondhofwet te finaliseer. Dié wette en werktuie sal gebruik word om seker te maak dat grond teen ’n vinniger pas teruggegee word “aan die mense” Al kon die party nie verlede jaar daarin slaag om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak nie, bly grondhervorming ’n groot prioriteit vir die ANC-regering. Dit en nog meer is wat ons landbouers wat daagliks kos voorsien in die begin van 2022 moet deel.
En Suid Afrika se boere staan nooit met hulle hoed in die hand nie. Om hartseer te wees en 'n traan te stort is menslik veral as jy vir jouself werk en wat jy verloor het in die proses. Maar jou geloof en jou harde werk dra jou om weer op te staan en weer suksesvol te voedsel te produseer. Sekere media in Suid Afrika is geneig om emosionele sensasie opskrifte te gebruik om meer lesers te kry. Meeste werk vanuit hulle kantore . As jy nog nie in die voetspore van 'n ware boer gestap het nie en self geboer het nie ,weet jy nie werklik wat dit is om jou oes te verloor weens enige omstandighede nie. Ons land se boere sal altyd oorleef soos wat hulle deur die jare oorleef het. Dis belangrik dat ons kennis neem van die gebeure, want dit gaan 'n invloed he op voedsel voorsiening.
Buiten die diefstal van vee en vars produkte, is daar kommer oor die toename in onwettige jag met honde en die onwettige oes en handel van beskermde plantspesies in provinsies.
The Food and Agriculture Organization’s (FAO) food price index, which tracks the most globally traded food commodities, averaged 125.7 points in 2021, the highest since 131.9 in 2011.
Nederland, bekend as die klein landjie wat die wêreld kos gee, moet sy lewende hawe aansienlik verminder weens die massiewe besoedelingsprobleme wat yslike vragte dieremis veroorsaak. Nou het Nederland se nuwe regering ’n plan bekend gestel wat die landbousektor ingrypend kan verander. Hy het €25 miljard opsygesit om boere te betaal om op te hou boer.
Die Oos-Kaapse tak van Agri SA sê die bruin-sprinkaan-uitbreking het van bo in die westelike gebiede soos Aberdeen, Willowmore, Graaff-Reinet en Middelburg na Steynsburg, Venterstad, Burgersdorp en tot by Molteno versprei. ’n Woordvoerder, Megan Maritz, sê die Oos-Kaap kry die meeste van die swerms uit die Noord-Kaap.
Sukses is binne beriek van elke persoon op aarde- maar sukses moet in detail bedink en beskryf word. Ongelukkig sien die die meeste mense in die wereld dat rykdom die enigste sukses is. Sukses begin in jou huis- en jy moet dalk eers 'n suksesvolle eggenoot en Pa wees vir 'n begin.
Daagliks sien ons op televisie hoe sogenaamde braaiers vir ons wil wys hoe moet jy vleis braai of gaarmaak. Dis asof die mense totaal en al die klits kwyt is as jy sien wat se bestandele hulle saam met 'n puik ontbeende skaap of beesribbetjie probeer gaarmaak in 'n pot. Hulle gebruik eintlik net die vleis as 'n medium en maak die brousel absoluut ongesond en haal die smaak uit die vleis.
Aanduidings is dat tot 60-persent van mielieoeste in die Wesselsbron, Bultfontein, Hoopstad en Bothaville-distrikte in die Vrystaat tot niet kan wees, ná die voortdurende reën van die afgelope ruk. Berigte lui ook dat dit moontlik reeds te laat is vir boere om weer te plant.
Agriculture is a highly climate-sensitive industry, and as climate change intensifies causing changes in climate patterns and more severe climate events, like floods or extended periods of dry spells during critical growth phases of crop production, farmers must contend with increased production risk affecting the outcome of yields and, a threat to the sustainability of their operations
Suid-Afrikaanse boere is nie die enigste slagoffers van moorde nie en die aantal voorvalle is nie die hoogste van misdaadstatistieke nie, maar wat dit verskillend maak, is dat stedelike misdade nie dieselfde vlakke van brutaliteit en mishandeling het nie. Dit is die mening van die voorsitter van die Suider-Afrika Lanbou-Inisiatief, Theo de Jager.
Kenyan avocados had a solid year in 2021. One exporter states their exports of avocados grew by 25 per cent compared to the previous year. However, logistical challenges did come up, as freight rates and a lack of container space caused a certain level of uncertainty.
While it is inevitable that Artificial Intelligence (AI) and technology, such as robots and the Internet of Things (IoT), will remain key drivers in 2022, the most likely impact on agriculture will come from climate change, mitigating its impact and ensuring that the sector prevails from hurdles that come what may.
Dit wil voorkom asof Namibië die skuld kry vir die sprinkane in die Noord-Kaap. Die provinsie se departement van landbou het kennis geneem van oproepe van inwoners oor die oplewing van die vlieënde bruin sprinkaanplaag in verskeie gebiede. Woordvoerder Zandisile Luphahla sê dit is die gevolg van sogenaamde hoppers wat ‘n vlieënde stadium bereik het.
Farmers and landowners in England could be paid to turn large areas of land into nature reserves, or to restore floodplains, under new government agriculture subsidies. When the UK was part of the EU, farmers were given grants based on how much land they farmed.
Demand for seafood continues to rise, marking yet another shift in people's global diet preferences for protein; the previous one being the shift from beef to chicken.
Namibia -COMMUNAL farmers in the northern regions fear that the current dry weather conditions could turn into a drought. Unexpected dry spells during seasons when rain is usually plenty hurt the fortunes of farmers in the northern regions, who depend on crop farming for survival and income generation.
According to Agbiz, 2021 saw a good harvest of agricultural commodities, namely grains (maize and oilseeds), wine, and tree crops (fruits and nuts). In turn, this was further supported by reasonable commodity prices, which offset the increase in agricultural inputs (fertiliser, chemicals, and fuel), resulting in more significant revenue for the farming players.
Mense wat op soek is na ‘n kitsoplossing vir beter voeding mag die fout maak om terug te sny op rooivleis, ondanks die feit dat dit kan bydra tot ‘n goed-gebalanseerde, voedsame dieet. Die volgende feite mag mense tweekeer oor rooivleis laat dink:
A.P. Moller-Maersk A/S is no longer the world’s largest container line. The Danish carrier has been overtaken by Mediterranean Shipping Co. in terms of capacity. MSC’s fleet can carry 4,284,728 standard 20-foot containers, 1,888 more than Maersk, giving both a market share of 17%.
Organic soya bean producers using no-till and reduced-tillage production methods that incorporate cover crops - strategies that protect soil health and water quality - can achieve similar yields at competitive costs compared to tillage-based production
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS.
No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
Dis net water waar jy kyk in die Vrystaat
Using 4 wheel transportation to take WhatsApp locations for the aeroplane, to wet to spray with other equipment.🌽🌽🌽 pic.twitter.com/8NYfBmj36h
— Paseka Pienaar (@PasekaPienaar) January 6, 2022
Jy moet wakker wees
Moertoe pic.twitter.com/I9qr4yzxcz
— @Steve-Oh!! (@Abort_Abort_) January 3, 2022
Water en nogmaals water
The Augrabies Falls National Park is inviting you and family to explore the beauty of the natural wonder after the good rain received in the area. Pack your picnic basket and take @ShotLeft to @SANParksAFNP with your loved ones #SummerDifferently #SummerNorthernCape #Jab4Tourism. pic.twitter.com/Fsln59MnOw
— Northern Cape (@NorthernCapeSA) January 4, 2022
Springkane in die Karoo
On route to Jozi, just before Colesberg. Locusts galore pic.twitter.com/lfgtcPGRB0
— Safe ‘n Secure Jozi (@JoziSafe) January 5, 2022
Kreatiwiteit is deel van die lewe
Go on, start your day with a laugh. pic.twitter.com/6HJkUwBCnt
— Beemerang (@ThisBikerBoy) January 7, 2022
So word daar vrugte gepak