Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year-
This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
Dit was Kersfees 2021- Mense dwarsoor Suid Afrika was vir die eerste keer in jare by hulle families en vriende wat ver bly. Paaie en inkopiesemtrums wat lanklaas so besig. Dis 'n nat Kersfees in groot dele van ons land. In sommige gebiede het dit reeds te veel gereen. Maar vir enige volwaardige landbouer is daar niks so lekker as 'n nat groen Kersfees saam met sy familie en vriende nie. Ons kan voorwaar dankbaar wees vir hierdie Kersfees in Suid Afrika- Dis tyd om te lewe en te staan by dit waarin jy glo. Daar is nog een week van 2021 oor- Geniet hierdie rustyd - en ons weet op 'n plaas raak werk nooit ooit klaar nie.
In Europa en Amerika word die produksiekoste van hoendervleis hoofsaaklik verhaal uit die verkope van borsvleis. Die res van die vleis word uitgevoer, dikwels teen baie lae pryse. Dit veroorsaak probleme vir hoenderprodusente in ontwikkelende lande,
The new proposals that are happening in South Africa is that land is expropriated without compensation. That is already built into the Constitution in some way. Land that is neglected or haven’t been paying rates and taxes can already be confiscated. I think they just wanted to take it one step further
La Niña is back for a second year in a row, creating potentially big ramifications for 2022 crops around the world. The US Climate Prediction Center warned in August of a possible return appearance of the global climate event. Now La Niña has officially arrived and the center gives it an 87% chance of continuing into the Southern Hemisphere summer
Een van die grootste bekommernisse globaal, is waar en hoe die wêreld se bevolking teen 2050 en daarna gevoed gaan word te midde van talle uitdagings. Die VN se Voedsel- en Landbou-organisasie het ‘n verslag vrygestel, naamlik: “The future of food and agriculture – alternative pathways to 2050” waarin verskeie alternatiewe maniere geïdentifiseer is oor hoe om die bogenoemde kwessie aan te pa
he Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development says it is optimistic about 2022. This, as the 2021/22 production season started with good rains across the country. However, the department's spokesperson, Reggie Ngcobo, says there are areas where the rains have been excessive, and farmers faced delays with plantings.
The most important soil health indicators are soil organic matter and soil organic carbon, soil pH, bulk density, soil biology, cation exchange capacity, available water capacity, soil texture, soil porosity, soil aggregate stability and hydraulic conductivity.
Nagmuise, ook bekend as springhaasrotte, het die afgelope tyd opnuut toegeslaan op veral jong gesaaides in die somerreëngebied. Dr. Gerhard Verdoorn, direkteur van die Griffon-gifinligtingssentrum sê die nagmuise kom in groot getalle voor in die hele Vrystaat, die Oostelike Hoëveld, dele van Noordwes, asook in die Swartland in die Wes-Kaap
Gronddegradasie is ’n baie belangrike faktor wat die volgehoue produksie van gesonde en veilige voedsel vir die mensdom oor die lang termyn bedreig. Produsente behoort boerderypraktyke daarop in te stel dat die degradasie van grondeienskappe verminder word. Volhoubare grondgebruik fokus op die gelyktydige bestuur van fisieke, chemiese en biologiese degradasiefaktore.
Strip grazing is a method of pasture grazing management whereby animals are given controlled access to pasturage. They may be limited to the amount or the time they have access to the pasture. Either way, their intake is controlled and the pasture managed to reduce wastage and prolong and maximise production from it.
If we want to feed ten-billion people by 2050, in a world beset by rising temperatures and scarcer water supplies, we will need to dramatically change the way we produce food. Increased public investment in technologies like genetic engineering is a vital piece of that, according to a report published Wednesday by the World Resources Institute.
Suid Afrika -Dit gaan na verwagting ’n regte sonnige Kersfees in die meeste provinsies wees. Die tradisionele sonskynweer vir braai en swem word in die oggend verwag, gevolg deur die bekende gebrul van aankomende donderstorms teen laatnamiddag.
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS.
No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
Luister wat se die uil.
Goeiemôre ☕☕
— Lulu 🎶💞🎶💞 (@LaureenS91) December 22, 2021
Lieflike sonskyndag vir julle almal 🤗🌺💛🦉🧡...Klank aan 🔊#Owls #nature pic.twitter.com/cY0bxVuZTk
Die Vrystaat is mooi groen en dis Kersfees
Finishing up the last chores before Christmas weekend. From my place to yours hope you all have a blessed and relaxing time. Geseënde Kersfees.🎄🎄🎄🎄 pic.twitter.com/O1e3YzvrPb
— Paseka Pienaar (@PasekaPienaar) December 24, 2021
Lammetjie se lewe
Minutes old and already learnt to cry “mum, mum, mum”#farming #farminguk #lambing pic.twitter.com/UA008dZd8Z
— Garlic Meadow (@GarlicMeadow) December 20, 2021
So word dit al maliker om te boer
When it comes to the future of farming the university of Sydney has mastered the craft
— Ronald van Loon (@Ronald_vanLoon) December 20, 2021
by @mashable#AI #ArtificialIntelligence #MI #Robotics #Tech #Technology #Innovation
Cc: @katharina_lamsa @rethinkrobotics @davidsmith4324 pic.twitter.com/N0SYQU8UvN