AGRI NEWS NET- Nuus opsomming/News Summary 23 Augustus 2020

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year-  This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week- 

“Boere is keelvol vir die aanslag op hulle lewens en sal nou al hoe meer begin aksie neem teen misdadigers wat hulle aanval en intimideer,” sê mnr. Louis Meintjes, die president van TLU SA.

According to Cotton SA, the potential of the cotton value chain is substantial: If South Africa can increase its local beneficiation of cotton to a level where it can substitute imports by 50% on four basic retail items – T-shirts, towels, chinos and underwear – it could create more than 75 000 jobs in the industry, and inject nearly R10 billion into the economy.

Suid Afrika - Die styging in die prys vir lewende hawe op veilings styg steeds, wat goeie nuus is veral as die situasie rondom die land se swak ekonomie in ag geneem word. Daarmee saam is dit van belang om te let dat die Rand nou 25% swakker vertoon teenoor die situasie 'n paar jaar gelede.

Agri Wes-Kaap sê graanboere kan vir die eerste keer in vyf jaar buitengewone oeste verwag na goeie winterreën. Graanboere het die afgelope paar jaar swaar gekry weens die droogte. Die organisasie se bestuurshoof, Jannie Strydom, sê graanprodusente kan bo-gemiddelde oeste in Oktober verwag.

The macadamia is certainly one of the most profitable crops to farm, yielding up to R370,000 per hectare. It is therefore not surprising that macadamia farms are rapidly increasing in number. South Africa is the largest producer of macadamia nuts in the world, with 19,500ha under cultivation, and producing 50,000 tonnes per annum.

Suid Afrika -Die besoek van internasionale jagters, wat die grootste bron van inkomste vir professionele jagters is, het weens die staking van internasionale vlugte ook tot stilstand geknars. Plaaslike jagters, wat ook as biltongjagters bekend staan, verteenwoordig ’n baie groot deel van die jagbedryf en is die grootste verbruikers van wildvleis.

For the period 10 to 16 August 2020 (week 33), the indicative weekly average purchase price for weaner cattle increased by 2% week on week, from R31.28/kg to R31.89/kg. The purchase price is 12.6% higher year on year. The weekly average live price increased by 0.6% week on week, from R26.39/kg to R26.56/kg in week 33. The live price is 0.4% lower than prices a year ago.

Voorgestelde wetgewing om die privaatgebruik van dagga te reguleer, is by die parlement ingedien. Die Nasionale Vergadering se programkomitee het die wetsontwerp vandeesweek ontvang. Dit volg op 'n bevel deur die Konstitusionele Hof twee jaar gelede dat die parlement die betrokke wetgewing binne 24 maande moet aanpas. Die spertyd is aanstaande maand.

Leierskap in suid Afrika vir die noodsaaklike herskikking van die land se ekonomie is nodig, maar dit is nie 'n reëndans nie. Namate die ekonomie begin stabiliseer soos Suid-Afrika deur die verskillende vlakke van inperking weens die Covid-19-pandemie beweeg, is daar met reg kommer oor hoe die herskikking deur die regering beplan word.

Die sitrusbedryf verwag ’n rekord-uitvoerseisoen na die VSA. Nagenoeg 60,000 ton sitrus gaan na raming in 2020 van Kaapstad na die Philadelphia-hawe in die VSA verskeep word. Dit verteenwoordig ’n 9%-toename van die vorige rekord-uitvoervlak van 55,000 ton in 2018.

About 73% of all maize exports thus far is yellow maize, with 27% being white maize. We will likely see an uptick in white maize exports towards the end of the year into 2021, which is when Zimbabwe’s maize stock will be low and the country will increase its import activity.

Wol- Altesaam 7 578 bale is vandeesweek op die tweede veiling van die seisoen aangebied. Luidens dié verslag is 1 179 bale voor die veiling onttrek met 'n algehele verkoopspersentasie van 92,21% van die bale wat aangebied is. Naverkope het bygedra dat die algehele verkoopspersentasie verhoog het.

Southern Africa has now packed 90% of the 2020 Citrus crop. The prediction for the season as determined by the Variety Focus Groups is closely tracking the March estimate; while the estimate was 143,3 million 15Kg cartons, predicted final volume is now 141,9 million cartons, just 1% off.

Volgens voorlopige ramings van die National Income Dynamics Study: Coronavirus Rapid Mobile Survey het nog 3 miljoen mense hul werk sedert die coronavirusuitbreking verloor. ’n Verdere 1,5 miljoen is tydelik ontslaan en baie sal dalk nie poste hê om na terug te keer nie.

The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD) has announced that the quarantine for foot-and-mouth disease (FMD) has been lifted in nine locations. Ten properties remain under quarantine. Veterinary services are continuously working alongside the affected farmers to resolve the issue on the remaining ten farms. Good progress is being made in this regard.

Dr. Chris van Dijk, uitvoerende hoof van die Melkprodusenteorganisasie (MPO), sê die produsenteprys-indeks vir onverwerkte melk volg sedert Januarie 2015 tot Maart 2020 ’n sydelingse neiging, teenoor die kleinhandelsprys van suiwelprodukte wat veral in die eerste ses maande van 2020 ’n sterk stygende neiging gevolg het.

President Cyril Ramaphosa kan moontlik in die Konstitusionele Hof aangekla word van versuim om mense tydens die coronavirusinperkings van kos te voorsien. 'n Verteenwoordiger van nieregeringsorganisasies, Joannie Fredericks, het tydens die Achmed Kathrada-Stigting se webinaar oor die plundering van covid-19 geld gesê sy het reeds met stappe begin om 'n klag teen Ramaphosa te lê.

Agri Wes-Kaap sê die goeie winterreën kan vir 'n bogemiddelde koringoes in die provinsie sorg. Koringboere in die Wes-Kaap, wat sestig persent van die land se koring lewer, kon weens die droogte die afgelope vyf jaar nie 'n besondere oes afhaal nie. 'n Koringboer van Hopefield, Gideon Melck, sê die reënpatroon begin egter verander

Potensiële Suid-Afrikaanse uitvoerders van lewende beeste na Botswana moet hulself vergewis van die nodige vereistes waaraan voldoen moet word om diere na dié land uit te voer. Dit kom nadat Botswana die verbod op die uitvoer van lewende beeste uit Suid-Afrika opgehef het.

Macadamias do not tolerate poor nutrition. The first signs of deficiencies are quickly shown by a decrease in production and gradual deterioration in the trees’ condition. Get your fertiliser regime right, however, and your orchard, and your business, will flourish.

Consumers are shopping more and shopping differently. The good news is that fresh produce aisles have been busier than ever, with “health” absolutely top-of-mind as a further indicator that the transmission of the coronavirus is of utmost concern for the majority..

Many experts believe that climate change will affect more to the northern hemisphere of the earth than the southern hemisphere and reason being that the northern hemisphere is more crowded and polluted than the southern hemisphere. However recent events in southern countries such as South Africa and Australia are proving it wrong.

This and much more other "good news" stories every day of the week.

Nuus wat jy kan vertrou- altyd op tyd en altyd aanlyn.

Part of the CRA GROUP