Daar is baie dinge wat in die wereld verander het oor die jare en mense het daarby aangepas en verandering vind nog daagliks plaas.
Net een dagga sigaret kan genoeg wees om verskeie erg negatiewe uitwerkings op die roker te hê. Behalwe dat hy hartkloppings en ‘n verlies aan spierkoördinasie kan ondervind, kan sy oë bloedbelope en sy gevoel van tyd en ruimte versteur word.
Jy as mens is verantwoordelik vir jou denke, jou gesondheid en jou gees. -Niemand anders het enige beheer oor hierdie 3 belangrike verantwoordelikheid van jou,as jy dit nie toelaat nie.
Kanker - net die woord alleen - so vrylik gespreek - is genoeg om jou verder siek te maak as wat jy is- en net jy wat kanker het weet wat dit is.
Byna 90% plus mense word gesond gebore , maar met al die aanslae van die wereld en swak gesondheid instandhouding is daar baie siek mense.
Die woord KANKER is al vir baie jare en dekades 'n woord met 'n baie slegte betekenis- veral as dit deel geword van jou lewe of een van jou geliefdes naby jou.