KANKER- so algemeen soos GRIEP

KANKER- so algemeen soos GRIEP

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Die woord KANKER is al vir baie jare en dekades 'n woord met 'n baie slegte betekenis- veral as dit deel geword van jou lewe of een van jou geliefdes naby jou.

Vandag is dit so erg dat elke persoon baie vinnig op die name van 5 mense kan kom wat hulle ken wat gediagnoseer is deur die mediese wereld met een of ander kankerverwante siekte.

 Wanneer jy met hierdie mense werk dan besef jy die angs en noodsaaklikheid wat die mense het om net die kanker wat soos 'n dief in nag gekom het. te vernietig en uit hulle lywe te kry.

Die siekte hang soos 'n swaard oor hulle koppe en okkupeer hulle daaglikse gedagtes.  Die enigste uitweg wat die mense ken en vertrou is die mediese wereld wat hulle met oop arms aanvaar mits hulle geld het of 'n sterk mediese fonds wat sal betaal tot die fonds nie meer kan nie. 

Die sogenaamde kanker telling en die graad bepaal watter dosis in watter tydsduur voorgeskryf word om hierdie venietigende Chemo toe te dien.  Biljoene rande word jaarliks verdien uit hierdie mense se siek liggame deur die mediese wereld. As jy in die wagkamers kom waar die mense in rye sit met hulle drup van hoop en verwagting kry jy 'n snaakse neerdrukkende gevoel. ‘n Gees van afwagting en hoop maar ook ‘n gees van stadigende vernietiging op die menslike liggaam. Dosis vir Dosis.

Hierdie mense is een van miljoene wat net 'n nommer is in die sisteem wat net 'n baie duur vernietigende metode het om mense te genees.En as die drup deur is, is jy plat vir 6 dae- jou liggaam afgebrand soos 'n vuur wat alles vernietig het. 

Wanneer jou kop weer daar, lig is daar hoop dat jou kankertelling gaan daal- wat in die res van jou liggaam gebeur- en die prys wat jy betaal is nie nou ter sprake nie. Jou volgende afspraak is reeds geboek die geld is reg. Die newe effekte is enorm en vernietigend  en gee jy elke keer iets van jou onvervangbare liggaam weg.  

 Duisende mense gee op om Chemo te kry want hulle word emosioneel gemanipuleer en hulle mediese fondse uitgeput-  Die gevoel van "vernietig" word al hoe groter en die newe effekte al hoe meer.   Die sogenaamde teen middel “Drug” vir kanker voorkoming se newe effekte is vernietigend.

  As jy dit nie wil gebruik nie- kry jy die antwoord- “wil jy weer kanker he”?

Die anderkant van Kanker is wanneer organe en limvate verwyder word deur ‘n operasie om die kanker uit te sny- Saam met die pyn en leiding is daar nog hierdie ongerief om in ‘n liigaam te lewe wat nie meer volledig is nie. Daar is deur die jare bewys dat as daar gesny word aan kanker dit meer aggressief en  die verspreiding baie vinniger is. 'n Tumor is ‘n teken dat jou liggaam die kankerselle kompakteer, wat 'n gesonde teken is- maar in baie gevalle word die Tumor stukkend gesteek deur ‘n biopsie te neem wat dan waarskynlik verder skade aan  rig deurdat die kanker selle dalk losgelaat is.

Om met hierdie mense te werk en te sien hoe hulle met elke Chemo sessie 'n deel van hulle gesondheid prysgee in die hoop dat die kanker sal verdwyn is absoluut verbysterend.  Daar is sukses verhale op Chemo behandeling in die begin- maar na jare kom dit terug omdat die  oorsaak nie op grondvlak aangespreek is nie. Sogenaamde kanker is meer as net ‘n fisiese oorsaak die – daar is baie meer betrokke op gesondheidsvlak en emosionele vlak. Ongelukkig is die wereld se oorgrote inwoners verkeerd ingelig wat kanker betref en glo hulle steeds in PHARMA en sy metodes. Wat nog steeds vir sekere mense resultate lewer-maar dit is te drasties en vernietig die liggaam- daar is baie slim geleerde Doktors wat van dalk van beter weet.

Net iemand wat kanker het weet wat dit is. Hulle geliefdes sien die pyn en die lyding en saam is almal bekommerd en hoop op herstel.  Afgesien van die groot finansieele druk- is die gedagte om hierdie geliefde te verloor permanent in hulle gedagtes en is bekommernis deel van elkeen se lewe. Dit veroorsaak weer ander probleme en word van die geliefdes ook oor die langtermyn siek.

Jy moenie sit en wag dat kanker jou bekruip en onverhoeds betrap nie. Dit gaan alles oor voorkoming- maar jy is uniek en alles wat jy in die media lees oor die moets en moenies gaan nie noodwendig op jou werk nie. Die keuse van Chemo le nog steeds by jou- Voorkoming is die antwoord.

 What Causes Cancer and the emotions

Voor jy nie weet wat in jou lyf verkeerd is op DNA vlak nie- gaan jy soos skape agter die mediese wereld aanhardloop en deel van hulle simptome gedrewe behandeling word. PHARMA wil jou beheer, Voorgeskrewe "Drugs", is 'n permante maandelikse inkomste. Baie van die “Drugs” is goed om kort tye te gebruik- maar Chronies het dit baie negatiewe gevolge.

Chemo breek jou af- stukkie vir stukkie- dit hang net af hoe sterk jou liggaam is- en dit bepaal die tyd. Kanker pasiente gryp na elke grashalm wat hulle lewe kan verseker en word ook op ander vlakke mislei deur sekere alternatiewe metodes en pille. Kanker begin nie nou nie- dit kom al vir jare en een of ander tyd  kom dit deur, omdat jou liggaam iewers nie reg funksioneer nie.

Dis nie altyd waar dat as iemand in familie kanker het- jy dit ook sal kry nie-  Kankerselle is in almal van ons. Dis net ons liggame wat anders werk. 

Die dokters en mediese personeel praktiseer hulle beroep in die mediese wereld. Dis waar hulle werk en hulle loopbaan bou.  Baie hoog gekwalifiseerd en professioneel en stap baie van hulle die ekstra pad vir hulle pasiente. Maar alles gaan oor ‘n keuse- en die keuse le nog steeds by jou wat jy sien en wat jy glo en wat jou passie is en of jy die sisteem vertrou.

Dit wil voorkom of nuwe navorsing daarop dui dat dit beter is om Kanker nie so aggressief te behandel nie en langer periodes te wag voor Chemo weer toegedien word met laer dosisse.  Kankerstemselle is baie moeilik om totaal en al uit te wis omdat hulle ‘n baie sterk oorlewings vermoee het. Die nasorg is van die uiterste belang en dit word baie keer oorgesien.  

Jou eie stemselle moet jy versterk om jou liggaam te herstel. Rook, drank en allerhande ongesonde eet en drinkgewoontes vernietig jou stemselle- tesame met al die "quick fixes" wat deesdae beskikbaar is en dit geen resultate lewer nie

Moenie wag tot jy kanker het nie. Jy is in beheer van jou lewe- kyk na jou liggaam en jy is nie 'n skaap om alles te glo en te doen wat die wereld en sy slim mense se nie. 

Dit help nie om allerhande soorte goed te gebruik om jou immuun stelsel te versterk of te bou nie. Jou immuun stelsel moet gereaktiveer en in belaans wees en jou “Suppressor” T Helper selle is verantwoordelik daarvoor. As jou immuun stelsel sterk is- sal jy instaat wees om die Kanker stemselle te beveg.  Daar is net een manier om dit dit te bou- niks anders gaan werk nie.  Doen die regte ding en jy sal ‘n gesonder mens wees. 

Suurstof is een van die belangrikste teenmiddels vir kanker. En wanneer hierdie kanker pasiente siek is, haal meeste van hulle vlakker asem en verlaag hulle Suurstof en verhoog hulle Koolstof wat die omgewing van kanker nog verder bevoordeel tesame met oormaat Glukose. Aanhoudende "STRESS" is een van die negatiewe simptome wat nie beheerbaar is nie. 

KANKER kom soos ‘n dief in die nag- kanker is pynloos- dis die inflammasie en toksiese teenwoordigheid wat die pyn veroorsaak. Om te wag tot jy simptome het is regtig onverantwoordelik. Hou jou liggaam instand en moenie alles glo wat jy in die media lees nie- jy is uniek- om kanker te voorkom moet jy presies weet wat met jou DNA verkeerd of reg is.  En jy moet die regte onderhoud doen vir jou spesifieke liggaam.

Wanneer jy gediagnoseer word met kanker op watter vlak ookal is daar een baie belangrike beginsel- en dit is dat jy totaal en al van rigting moet verander in alles wat jy doen, eet en drink en nog baie meer.  Die mees belangrike is dat jou omgewing moontlik toksies geraak het en dit gemanifisteer het in jou liggaam en daarom sal jy dalk moontlik jou omgewing ook moet verlaat.

Daar is hulp vir kanker- as jy die regte metode volg - jou lewenswyse verander- jou eet en drinkgewoontes en 'n streng plan volg.  Moenie jou laat mislei deur allerhande oplossings wat van korte duur is nie..moenie jou skaar by ander wat nie 'n regte plan het om gesond te word en te oorleef nie. Vertrou die mense wat lief is vir jou- wat net die beste vir jou wil he- en jou gesond wil sien. 

Ons lewe in die jaar 2024- daar is net soveel manière om gesond te lewe- en as jy 35 en meer is –was dit lankal nodig vir jou om ‘n Professionele Gesondheids praktisyn te besoek met jarelange praktiese kennis met die nodige toerusting om jou gesondheid te onderhou.

Jou liggaam kan dit genees- as jy die regte metodes toepas en die regte besluite neem en 'n plan het. 

Jou liggaam is toegerus om alles af teweer as jy na dit omsien

Saamgestel en geskryf deur Johann Pretorius

PRETORIA SOUTH AFRICA.

Quanlim Life

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

LEES HIER- en kry jou liggaam sterk met die regte metode