Ons lewe in die jaar 2021- en nog steeds glo die meeste mense dat die mediese wetenskap korrek is, en kanker volledig kan genees met al hulle vernietegende metodes van chemoterapie en bestraling en verwydering van kanker met 'n operasie -
Kanker - net die woord alleen - so vrylik gespreek - is genoeg om jou verder siek te maak as wat jy is- en net jy wat kanker het weet wat dit is.
Byna 90% plus mense word gesond gebore , maar met al die aanslae van die wereld en swak gesondheid instandhouding is daar baie siek mense.
Die woord KANKER is al vir baie jare en dekades 'n woord met 'n baie slegte betekenis- veral as dit deel geword van jou lewe of een van jou geliefdes naby jou.