• “Die beweging van die groot golwe dieper in die see is een van die grootste alternatiewe en hernubare energiebronne in die wêreld wat vandag steeds nie op ‘n grootskaal ontgin en gebruik om fossielenergie soos ru-olie en steenkool te verplaas nie,” sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.