Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
Die nuwe kragplan van president Cyril Ramaphosa het ’n paar idees waarmee TLU SA saamstem, veral die deur wat oopgemaak is vir privaat-insette om krag te lewer, maar solank as wat die ANC voortstu met sy transformasiebeleid sal die poging tot herstel nooit heeltemal suksesvol wees nie. “Dié kragplan is dalk in ’n klein mate ’n poging tot herstel van ’n transformasiebeleid waar die ANC deur middel van kaderontplooiing, SEB en regstellende aksie mense aangestel het wat eenvoudig net nie oor die vaardighede, kennis en kundigheid beskik wat nodig is om die werk te verrig nie. Dié mense sit nou in posisies waar hulle nie hul werk wil of kan doen nie,” sê mnr. Bennie van Zyl, TLU SA Hoofbestuurder.
Die grootste probleem van die ANC regering is dat meeste van hierdie planne nie op grondvlak geimplimenteer word nie- die mense is nie toegewyd en instaat met alle hulle grade en kwailifikasies om dit suksesvol te doen nie. Wat meeste van hulle wel instaat om te doen is om deur middel van korrupsie hulleself te verryk. Wees versigtig vir duisende nuwe installeerders in hulle bakkies wat solar panele gaan installeer wat jou dalk goedkoop gaan kos, maar dan is hulle is weg. Kyk maar eers wie is die eienaars van die maatskappye voor jy sommer blindelings besigheid doen. En as jy solar panele reeds het- pas hulle maar op, maak hulle vas- dit kan dit net oornag of self in die dag wegraak.
Die hittegolf wat Europa getref het, is – ondanks ’n gespot van mense wat van warmer lande kom – geen grap nie. ’n Hitte-apokalips wag op die weste van Frankryk, waarsku wetenskaplikes, en wegholbrande het al duisende mense daar laat vlug. Ook in Spanje, Portugal en Griekeland veg brandbestryders ’n hopelose stryd teen die brande. In Brittanje smelt die teer op lughawens se aanloopbane en treindienste is ontwrig of opgeskort. Skole is toegemaak en daar is kommer oor veral bejaardes. Die ekstreme waarskuwing dui daarop dat lewens bedreig word.
Soos gevrees deur die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika (CGA) het die Europese Unie (EU) die eerste sitrus-vraghouers wat vanaf Suid-Afrika in Europa aangeland het, teruggehou. Hierdie handeling geskied volgens die splinternuwe regulasies wat die EU op ʼn onwettige manier op Suid-Afrikaanse sitrus afgedwing het. Volgens die CGA geld die regulasies slegs vir lemoene, maar nou word ander sitrus ook teruggehou. Die wet is op 14 Julie afgedwing, maar die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) vereis dat daar ʼn tydperk van ses maande moet verloop in die proses om ʼn nuwe handelsregulasie in te stel. Die CGA sê hy het verlede week aan pres. Cyril Ramaphosa geskryf om die uitwerking van dié drastiese, swak ingeligte en ongeregverdigde nuwe regulasies oor die kouebehandeling van uitvoerlemoene na die EU uiteen te sit. Dit sluit in dat ʼn geraamde 3,2 miljoen kartonne sitrus ter waarde van R605 miljoen (€38,4 miljoen) wat tans na die streek onderweg is, moontlik deur die EU-owerhede vernietig kan word. “Hierdie nuwe wetgewing sal ʼn verwoestende uitwerking op die plaaslike sitrusbedryf hê, veral vir die 140 000 werksgeleenthede wat daarvan afhanklik is,” sê Justin Chadwick, uitvoerende hoof van die CGA.
Die Wêreldbank sê hy voorsien dat die oorlog in Oekraïne die grootste kommoditeitskok sedert die 1970’s kan meebring. Die bank sê die oorlog gaan pryse van goedere – van aardgas, tot koring en katoen – tot die einde van 2024 op histories hoë vlakke hou. Enorme prysstygings word reeds regoor die wêreld by alle betaalpunte ondervind. Die bank sê die prys van koring en hoender sal na verwagting met meer as 40-persent styg, dié van olie met byna 30-persent en sojabone meer as 20-persent. Energiepryse wêreldwyd sal egter met meer as 50-persent styg namate Europa probeer om homself van Rusland se voorrade te speen. Die Wêreldbank dui aan dat dié situasie voedselsekerheid onder toenemende druk gaan plaas.. Die hittegolf wat tans in sekere dele van Amerika heers asook die hele Europe voorspel niks goed vir voedselsekerheid nie. Die Noord en Suid Pool is besig om te smelt- dit gaan seevlakke laat styg wat baie groot gevolge gaan he vir sekere dele van die wereld. Die ys wat ook verantwoordelik vir die weerkaatsing van die sonstrale en as dit nie meer daar is nie gaan die wereld nog warmer word.
Niemand kla oor die appel- en peeroeste van 2022 nie. Tonne pere per hektaar was omtrent 15% hoër in Ceres en 20%–30% hoër in Wolseley-Tulbagh en die Langkloof as in 2021. Die appeloes was 10%–15% meer in Ceres en die Langkloof. Syfers vir Elgin-Grabouw-Vyeboom-Villiersdorp was soortgelyk aan verlede jaar – maar verlede jaar was ’n rekordoes in hierdie streek. Vrugkwaliteit was oor die algemeen ook baie goed. Die Langkloof is nie soos in 2021 deur haelstorms geteister nie en die wind het nie weer die Forelle-pere van die bome in Elgin afgewaai nie. Selfs die reëns het saamgespeel.
Ons span is oppad Duitsland toe asook ander dele van Europa terwyl een van ons spanlede tans in die VSA is, in die stad San Francisco waar hy samesprekings voer met verskeie rolspelers in die digitale media en ander dienste. Farmingportal en AGRI NEWS NET asook E MEDIA wat dee is van die CRA Group het die afgelope 6 maande met ongeveer 40% persent gegroei in besoekers en gebruikers. Ons Internasionale Video en Audio produksies het ook baie groei getoon.
Ons Junior Landbouskrywers kompetiese sal eersdaags in aanvang neem. Ons gaan groot die jaar - Ons maak binnekort die nuus bekend. Hou gerus ons mediums dop . Ons begin ook eersdaags met 'n ander nuwe kompetisie.
Maak jou reg vir 'n nuwe opwindende kompetiese op AGRI NEWS NET- WENAKKER STORIES - Kry solank jou storie reg, jy gaan eersdaags die geleentheid kry om die storie vir ons te vertel en daarmee saam deel te word van al ons WENAKKER storie vertellers.
Nuusredakteur
Luister gerus na ons gewilde POTGOOI- daagliks op www.farmingportal.co.za
Dit is belangrik dat grondeienaars en -gebruikers dié risiko’s verstaan en besef dat hulle dit moet bestuur om veldbrande te keer pleks van om dit te probeer bestry soos dit opduik, sê mnr. Johann Breytenbach, bestuurder van die Vrystaatse brandbeskermingsvereniging (FSUFPA).
President Cyril Ramaphosa het Maandagaand die land toegespreek oor die dreigende kragkrisis by Eskom. Ramaphosa het stappe aangekondig om die kragkrisis te stuit. Dié toespraak volg op ’n aantal vergaderings tussen die regering, belanghebbendes en kragprodusente. Eskom het nou ’n taakspan gestig om te help met ‘dekades se agterstand in die kragnetwerk.’
’n Verslag deur die marknavorsingsmaatskappy Euromonitor International het onthul dat die onwettige drankmark in Suid-Afrika in 2020 met 10% in volume gegroei het, vergeleke met 2017. Dit is grootliks aangespoor deur Covid-19-regulasies wat die verkoop daarvan tydens die piek van die koronaviruspandemie verbied het.
“ ’n Groot vraag – wie was eerste, die hen of die eier? Dan wil ek ook vra – wie was eerste, die kind of die moeder? “In die hoender se geval kan sy twee soorte produksie-eiers lê, naamlik bevrugte en nie bevrugte [eiers]. Met ander woorde, as die haan by ‘n hen was, dan is die eier bevrug. Sonder ‘n haan is die eier nie bevrug nie en kan daar nie voortplanting plaasvind nie.
Die omstrede Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het weer 'n belofte gemaak wat waarskynlik nie haalbaar is en nagekom gaan word nie. Dit is die mening van Suid-Afrikaners wat gereageer het in die sosiale media nadat die minister belowe het dat die herstel en opbou van die spoorweë korridors gereed sal wees en in werkende toestand teen September en Oktober vanjaar.
Afrika suid van die Sahara word in die verslag aangedui as ’n streek met sterk bevolkingsgroei oor die tydperk van sowat 31% tot bykans 1,4 miljard mense, terwyl die per capita-inkomste met 26% tot $1 920 per capita per jaar kan groei. Die streek se selfvoorsiening aan basiese voedselprodukte sal na verwagting oor die tien jaar daal.
'n Tydelike pluimvee-invoertarief wat teen vyf “probleemlande” ingestel is, het middel verlede maand verstryk en die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapo) sê hy het nog geen terugvoer van Ebrahim Patel, minister van handel en nywerheid, ontvang nie.
WENAKKER STORIES is binnekort hier- EKSKLUSIEF net op Farmingportal.co.za
The beauty of being a farmer. pic.twitter.com/lns1oZqTZ2
— MufaroTheFarmer🍊🍉🍎🍓🍒🍇🥬🍍🌽🥒🥦 (@mufarowangu2) July 26, 2022
I see you.. 😂
— Buitengebieden (@buitengebieden) July 26, 2022
🎥 IG: lydebug pic.twitter.com/3F0qu78tmg
Die Hollandse boere is nog steeds besigWith COVID causing a shortage of foreign workers, robots are serving coffees and much more.
— World Economic Forum (@wef) July 27, 2022
Learn more about robots helping out at work: https://t.co/oVY2qLN97q pic.twitter.com/jaetSFWSnc
Dit gebeur as jy oor 'n vuur wil swaai🇳🇱 Wauw! Indrukwekkend Nederlands boerenkonvooi. Overal in Nederland zijn er tal van weg- en snelwegblokkades. Het wordt een hete dag vandaag! pic.twitter.com/CJZd38eQsC
— Kees (@Kees71234) July 27, 2022
Siestog hyt sy hele vuur dood geval 🤣 https://t.co/PNFGy442Uw
— @nina_clo (@Nina_clo) July 26, 2022
AMT
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
White maize |
4,201.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
-0.0483 |
4,414.0000 |
2 |
Yellow maize |
4,120.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
-0.0516 |
4,344.0000 |
3 |
Wheat |
7,896.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
-0.0359 |
8,190.0000 |
4 |
Soybeans |
10,117.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
-0.0197 |
10,320.0000 |
5 |
Sunflower seed |
7,370.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
-0.0300 |
7,598.0000 |
6 |
Sorghum |
6,884.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
0.0371 |
6,638.0000 |
7 |
Groundnuts (CT) |
23,022.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
0.5655 |
14,706.0000 |
8 |
Cotton |
12,151.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
0.0123 |
12,003.0000 |
9 |
Sugarbeans |
25,000.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
0.0000 |
25,000.0000 |
10 |
Lusern (SupremeQ) |
3,650.0000 |
per Metric Ton |
2022-07-22 |
0.0000 |
3,650.0000 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Bananas |
5.3700 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0805 |
5.8400 |
2 |
Apples |
6.6100 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0296 |
6.4200 |
3 |
Oranges |
2.3700 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.2020 |
2.9700 |
4 |
Avocados |
13.5000 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0670 |
14.4700 |
5 |
Grapes |
49.3300 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.2156 |
62.8900 |
6 |
Mangos |
25.6000 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0640 |
27.3500 |
7 |
Pears |
7.2900 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0041 |
7.2600 |
8 |
Pineapples |
5.8200 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0778 |
5.4000 |
9 |
Peaches |
18.1100 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0897 |
16.6200 |
10 |
Lemons |
2.6100 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.1894 |
3.2200 |
11 |
Nectaries |
56.0900 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.2079 |
70.8100 |
12 |
Naartjies |
5.1000 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0039 |
5.0800 |
13 |
Blueberries |
66.0200 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.1538 |
78.0200 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Potatoes |
43.3600 |
per 10Kg |
2022-07-22 |
-0.0588 |
46.0700 |
2 |
Tomatoes |
9.2700 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0404 |
8.9100 |
3 |
Carrots |
3.3700 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0665 |
3.6100 |
4 |
Onions |
5.7300 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0239 |
5.8700 |
5 |
Cabbage |
3.6500 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0519 |
3.4700 |
6 |
Garlic |
54.9400 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.1279 |
48.7100 |
7 |
Spinach |
5.0500 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.1717 |
4.3100 |
8 |
Sweet Potatoes |
3.2100 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0331 |
3.3200 |
9 |
Peppers |
13.0800 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.3489 |
20.0900 |
10 |
Chillies |
9.7100 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0765 |
9.0200 |
11 |
Pumpkins |
3.5200 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0507 |
3.3500 |
12 |
Mushrooms |
70.1100 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0128 |
71.0200 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Mutton A2/3 |
105.2500 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0173 |
107.1000 |
2 |
Feeder Lamb |
48.9400 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0630 |
52.2300 |
3 |
Mutton AB2/3 |
89.6200 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0147 |
88.3200 |
4 |
Mutton B2/3 |
80.9300 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0295 |
78.6100 |
5 |
Mutton C2/3 |
77.0300 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0110 |
77.8900 |
6 |
Ave Wool - Non RWS |
164.9100 |
per Kg |
2022-06-10 |
0.0000 |
164.9100 |
7 |
Ave Wool - RWS |
180.0700 |
per Kg |
2022-06-10 |
0.0000 |
180.0700 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Beef A2/3 |
60.3400 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0198 |
61.5600 |
2 |
Beef Weaners |
36.3500 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0044 |
36.1900 |
3 |
Beef AB2/3 |
58.9000 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0054 |
59.2200 |
4 |
Beef B2/3 |
54.8800 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0007 |
54.9200 |
5 |
Beef C2/3 |
48.6800 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0004 |
48.6600 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Kids (under 30kg) |
72.5100 |
per kg |
2022-07-22 |
0.0524 |
68.9000 |
2 |
Medium (30-40kg) |
58.4000 |
per kg |
2022-07-22 |
-0.0120 |
59.1100 |
3 |
Large (above 40kg) |
46.3400 |
per kg |
2022-07-22 |
0.0709 |
43.2700 |
4 |
Ewes (Goats) |
52.7300 |
per kg |
2022-07-22 |
-0.1008 |
58.6400 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Poultry Frozen |
30.9200 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0150 |
31.3900 |
2 |
Poultry fresh |
31.6300 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0057 |
31.8100 |
3 |
Poultry IQF |
30.1500 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0057 |
29.9800 |
4 |
Poultry Average |
30.9000 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0052 |
31.0600 |
Product Name |
Price |
Quantity Type |
Date |
Change |
Previous Price |
|
1 |
Pork Porkers |
26.8700 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0121 |
27.2000 |
2 |
Pork Baconers |
27.9900 |
per Kg |
2022-07-22 |
0.0000 |
27.9900 |
3 |
Pork Sausage |
21.9800 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0023 |
22.0300 |
4 |
Pork Average |
26.9500 |
per Kg |
2022-07-22 |
-0.0125 |
27.2900 |