Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. Nuusoorsig - 8 Junie 2022

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. Nuusoorsig - 8 Junie 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Die jongste Africa Environment & Wildlife wys op navorsing deur twee Amerikaanse wetenskaplikes, Douglas en Jane Williamson, oor die afname in wildgetalle ná die oprigting van die Suidelike Buffelheining in1981. Die wildebeesbevolking in die Kalahari het binne twee jaar afgeneem van 300,000 tot net oor die 2,000. Net rondom die Xau-meer is 50,000 in een jaar dood.  Die geveg vir die oorlewing van die Okavango-delta, ’n delikate dun sluier lewe wat oor die woestynsand gegooi is deur die wonderwerk van die deltavloede, het reeds begin. Beesboere het onlangs byna daarin geslaag om ’n stuk grond van 4,230 km² wat regdeur ’n tak van die delta sny, op te eis.Die vloedvlaktes word kort-kort aan die brand gesteek vir vroeë groen weiding. Beeste ding mee met die waterkoedoe (sitatunga) en seekoeie, asook met buffels, sebras en wildebeeste vir gras. As die vloedplein oorbewei word, sal die jaarlikse vloede nie deur plantegroei getem kan word nie en die sensitiewe gebied tydens die droë seisoen in ’n woestynland omgeskep word.

TLU SA het Dinsdag gesê Suid-Afrika het nou meer as ooit jong boere broodnodig vir vooruitgang. Volgens die organisasie kan die landboubedryf nie sonder jong boere bestaan nie en het die bedryf reeds die afgelope paar jaar gegroei danksy die deursettingsvermoë van hierdie boere. Kommer is onlangs uitgespreek ná afloop van ’n studie wat bevind het dat die jonger boere – wat tans tussen 30 en 45 jaar oud is – meer waarskynlike kandidate is om binne die volgende tien jaar uit die landboubedryf te tree. Uit die navorsing blyk dit dat sowat 20% (’n vyfde) van die land se produsente beplan om die mark binne die volgende dekade te verlaat. Diegene wat die mark behoort te verlaat weens ouderdom of armoede en dit nié doen nie, blyk egter ’n groter kwessie te wees. Die navorsing het verder aan die lig gebring dat faktore soos finansiële probleme, ’n gebrek aan betroubare arbeid, onsekerheid aangaande die grondhervormingsbeleid en kommer oor landelike veiligheid die besluit om uit te tree dryf.

Daar is vanjaar al plaaslike sojabone vir uitvoer beskikbaar en een van die moontlike uitvoerbestemmings is China. Suid-Afrika voldoen aan al die protokolvereistes vir dié uitvoer en daar word net gewag op die finale goedkeuring, sê mnr. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie en lededienste by Graan SA. Volgens die jongste oesskattings het Suid-Afrika hierdie seisoen die grootste sojaboonoes in die geskiedenis van 1,93 miljoen ton en die tweede grootste sonneblomoes van 963 000 ton. “Die verwagting is dat Suid-Afrika van 850 000 ton tot 920 000 ton sonneblom en 1,55 miljoen ton sojabone sal kan pers,” sê Louw.

Daar sal sowat 380 000 ton sojabone beskikbaar wees vir uitvoer. Louw sê in die lig van ’n groot verwagte toename in aanplantings in die nuwe seisoen sal daar volgende jaar heelwat meer beskikbaar wees vir uitvoer en daarom word hard gewerk aan uitvoermarkte en die logistiek vir uitvoer. Teoreties is Suid-Afrika se parskapasiteit vir sojabone nou sowat 1,8 miljoen ton ná uitbreidings van meer as R2 miljard en vir sonneblom is die kapasiteit sowat 900 000 ton.

Ons Junior Landbouskrywers kompetiese sal eerdaags in aanvang neem. Hou gerus ons mediums dop . Ons begin ook eersdaags met 'n ander nuwe kompetisie. 

Nuusredakteur

Deur sterk gemeenskappe te vorm kan Suid-Afrikaners hulself verskans teen die politieke storms in die aanloop tot die 2024 verkiesing. In die aanloop tot die 2024-verkiesing kan dinge in Suid-Afrika nog moeilik raak, waarsku die politieke ontleder dr. Frans Cronjé.
Die riet beddens in die Visrivier net onder die Hardapdam se wal, moet onder beheer gehou word, veral na die 2006 vloede. Dit is volgens die landbouminister, Calle Schlettwein, is dit die verantwoordelikheid van NamWater en volgens Abraham Nehemia, die uitvoerende hoof van die watervoorsiener, is dit ‘n onbegonne taak.
Die Departement van Gesondheid in Stad Kaapstad sal vandag Wêreld-Voedselveiligheidsdag herdenk met die opleiding van 70 voedselhanteerders verbonde aan voedingskemas, vroeëkind-sentrums en skole. Volgens die Wêreld-gesondheidsorganisasie raak voedseloordraagbare siektes elke jaar wêreldwyd een uit tien mense.
Professer Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat, oordeel dat dit niks buitengewoon is nie. Hy sê daar is ‘n tekort aan lammers oor die algemeen en die goeie landboutoestande dra ook verder by tot die pryse. Maré dink dus nie dit is abnormale toestande nie, gesien in die lig van mieliepryse wat ook hoog is. Hy dink dit is ‘n uitstekende jaar vir skaapprodusente.
Suid-Afrikaners mors met kos! Volgens die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) is die omvang van kosvermorsing op eie bodem astronomies, en gaan sowat 10,2 miljoen ton eetbare kos jaarliks verlore.
Die bekroonde Piekenierskloof-wyne van Citrusdal in die Wes-Kaap het op vanjaar se Londense wynkompetisie goud gewen in die afdeling “Beste Wyne per land” vir sy Bergendal Chenin Blanc 2020. Dié wyn, deur die jong wynmaker Hendrien Vercueil, is afkomstig van wingerd wat in 1962 geplant is.
Die Kremlin sê dat die Oekraïne moet toegang tot sy hawens van myne beveilig sodat vragskepe die grane, wat reeds lank wag, kan begin uitvoer. Rusland sê sy weermag sal eers verseker dat hawens veilig is voor enige vrag uitgevoer word. Die land blokkeer reeds ‘n geruime tyd die Oekraïne se hawens maar blameer Westerse sanksies vir die vertraging in graanverskepings.
Suid-Afrika se ekonomie was in die eerste kwartaal sterker as wat verwag is, met die bruto binnelandse produk wat met 1,9 persent gegroei het. Die ekonomie het daarmee teruggekeer na vlakke van voor die pandemie. Ekonome het groei van 1,2 persent voorspel.
Die legende lui: Dat destyds toe die Amerikaners vir die Mexikane leer mielies plant het, het hulle die Mexikane vertel dat jy in die oggend na die lande moet gaan en jou broek aftrek en op die grond gaan sit. As jy kan bly sit, is die grond warm genoeg om mielies te plant.
Een manier om die koolstofvoetspoor te verminder is om beesgetalle te verminder en die produksie per dier te verhoog. Hoër produktiwiteit verminder die vrystel van kweekhuisgasse (KHG) per eenheid produk, sê kg vleis. Dus, afgesien van verbetering in produksiedoeltreffendheid en inkomste, kan ‘n mens ook die koolstofvoetspoor verbeter deur ‘n teeldoelwit van verhoogde produktiwiteit.
Nog nooit vantevore was dit so duidelik soos nou nie dat Suid-Afrika jongboere broodnodig het vir vooruitgang. “Suid-Afrika kan nie sonder jongboere voorbestaan nie, daar is geen manier nie,” het Henna du Plessis, TLU SA Jongboer-komitee voorsitter, met oortuiging gesê.
Die landbou is een oplossing waarna gekyk kan word om werksgeleenthede te behou en ‘n lewensbestaan in myndorpe te verseker. Volgens Agri Enterprises is daar ‘n verband tussen hierdie twee bedrywe en kan dit vir volhoubaarheid sorg. Die mynbou is die ruggraat van baie stede in die buurland soos Johannesburg, Boksburg, Rustenburg en Kathu, met gemeenskappe wat hierop staatmaak om ekonomies te oorleef
Die winter is hier, en neerslae van tot 50 mm kan volgende week oor dele van die winterreënstreek uitsak. Sneeu is ook moontlik. Weervoorspellings dui tans aan dat die kans op swaar reën van tot 50 mm goed is van 13 tot 16 Junie oor die Swartland, die Kaapse metropool en die Wynland-distrik, met minder reën in die Suid-Kaap.
Die winter is hier, en neerslae van tot 50 mm kan volgende week oor dele van die winterreënstreek uitsak. Sneeu is ook moontlik. Weervoorspellings dui tans aan dat die kans op swaar reën van tot 50 mm goed is van 13 tot 16 Junie oor die Swartland, die Kaapse metropool en die Wynland-distrik, met minder reën in die Suid-Kaap.
Die regering se onvermoë om die land te regeer soos wat Westerlinge dit vereis, het na vore gekom in die talle wette wat vanjaar deur die parlement oorweeg gaan word. Nagenoeg 50 nuwe wette, waarvan enkeles van minder belang is, word oorweeg, en anders as vorige jare, word die groot klomp beoogde wette waarskynlik vanjaar gestoomroller om deur ales te kom.
Die komende somergraanproduksieseisoen is een waar daar uitermatig baie rooi ligte aan die flikker is. Groot kommer heers oor plaaslike kunsmispryse wat die afgelope tyd maand na maand aanhou styg en rekordhoogtes bereik het.
 
Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

Product Name

Price

Quantity Type

Date

Change

Previous Price

1

White maize

4,413.0000

per Metric Ton

2022-06-03

-0.0365

4,580.0000

2

Yellow maize

4,439.0000

per Metric Ton

2022-06-03

-0.0505

4,675.0000

3

Wheat

9,073.0000

per Metric Ton

2022-06-03

-0.0279

9,333.0000

4

Soybeans

10,970.0000

per Metric Ton

2022-06-03

-0.0038

11,012.0000

5

Sunflower seed

8,060.0000

per Metric Ton

2022-06-03

-0.0159

8,190.0000

6

Sorghum

7,138.0000

per Metric Ton

2022-06-03

-0.0467

7,488.0000

7

Groundnuts

20,323.0000

per Metric Ton

2022-06-03

-0.0162

20,658.0000

8

Cotton

17,106.0000

per Metric Ton

2022-06-03

-0.0052

17,195.0000

9

Sugarbeans

25,000.0000

per Metric Ton

2022-06-03

0.0000

25,000.0000

10

Lusern (SupremeQ)

3,650.0000

per Metric Ton

2022-06-03

0.0000

3,650.0000

Product Name

Price

Quantity Type

Date

Change

Previous Price

1

Bananas

6.1600

per Kg

2022-06-03

-0.0269

6.3300

2

Apples

6.4600

per Kg

2022-06-03

-0.0227

6.6100

3

Oranges

2.3900

per Kg

2022-06-03

-0.2190

3.0600

4

Avocados

12.4200

per Kg

2022-06-03

0.0828

11.4700

5

Grapes

31.7500

per Kg

2022-06-03

0.1017

28.8200

6

Mangos

20.4400

per Kg

2022-06-03

-0.0327

21.1300

7

Pears

6.5400

per Kg

2022-06-03

-0.0046

6.5700

8

Pineapples

5.7800

per Kg

2022-06-03

-0.0571

6.1300

9

Peaches

5.9200

per Kg

2022-06-03

-0.6887

19.0200

10

Lemons

3.4000

per Kg

2022-06-03

0.0180

3.3400

11

Nectaries

0.1300

per Kg

2022-06-03

-0.9763

5.4900

12

Naartjies

5.3000

per Kg

2022-06-03

-0.0093

5.3500

13

Blueberries

104.8900

per Kg

2022-06-03

-0.1746

127.0800

Product Name

Price

Quantity Type

Date

Change

Previous Price

1

Potatoes

44.0900

per 10Kg

2022-06-03

0.0301

42.8000

2

Tomatoes

9.1500

per Kg

2022-06-03

0.4902

6.1400

3

Carrots

3.8000

per Kg

2022-06-03

0.0411

3.6500

4

Onions

5.3300

per Kg

2022-06-03

0.0191

5.2300

5

Cabbage

3.2600

per Kg

2022-06-03

0.0093

3.2300

6

Garlic

57.5000

per Kg

2022-06-03

0.0204

56.3500

7

Spinach

3.9400

per Kg

2022-06-03

-0.0199

4.0200

8

Sweet Potatoes

2.5200

per Kg

2022-06-03

0.0500

2.4000

9

Peppers

10.5600

per Kg

2022-06-03

-0.0638

11.2800

10

Chillies

4.7800

per Kg

2022-06-03

0.1408

4.1900

11

Pumpkins

2.6300

per Kg

2022-06-03

-0.0471

2.7600

12

Mushrooms

71.4300

per Kg

2022-06-03

0.3085

54.5900

Jspreadsheet CE

Product Name

Price

Quantity Type

Date

Change

Previous Price

1

Mutton A2/3

99.9200

per Kg

2022-06-03

0.0216

97.8100

2

Feeder Lamb

51.5800

per Kg

2022-06-03

0.0074

51.2000

3

Mutton AB2/3

83.0900

per Kg

2022-06-03

0.0097

82.2900

4

Mutton B2/3

78.0500

per Kg

2022-06-03

0.0155

76.8600

5

Mutton C2/3

71.8500

per Kg

2022-06-03

-0.0061

72.2900

6

Ave Wool - Non RWS

165.1600

per Kg

2022-06-03

0.0008

165.0300

7

Ave Wool - RWS

183.5600

per Kg

2022-06-03

-0.0032

184.1500

Jspreadsheet CE

Product Name

Price

Quantity Type

Date

Change

Previous Price

1

Beef A2/3

60.8100

per Kg

2022-06-03

-0.0067

61.2200

2

Beef Weaners

36.7900

per Kg

2022-06-03

-0.0171

37.4300

3

Beef AB2/3

58.1700

per Kg

2022-06-03

-0.0102

58.7700

4

Beef B2/3

53.9500

per Kg

2022-06-03

-0.0152

54.7800

5

Beef C2/3

47.3800

per Kg

2022-06-03

-0.0004

47.4000

Product Name

Price

Quantity Type

Date

Change

Previous Price

1

Kids (under 30kg)

58.4500

per kg

2022-06-03

0.0014

58.3700

2

Medium (30-40kg)

54.8300

per kg

2022-06-03

0.0579

51.8300

3

Large (above 40kg)

44.6300

per kg

2022-06-03

0.0072

44.3100

4

Ewes (Goats)

42.3300

per kg

2022-06-03

-0.0938

46.7100

Product Name

Price

Quantity Type

Date

Change

Previous Price

1

Poultry Frozen

31.2400

per Kg

2022-06-03

-0.0016

31.2900

2

Poultry fresh

31.7700

per Kg

2022-06-03

-0.0013

31.8100

3

Poultry IQF

29.7700

per Kg

2022-06-03

0.0109

29.4500

4

Poultry Average

30.9300

per Kg

2022-06-03

0.0026

30.8500

Jspreadsheet CE

Product Name

Price

Quantity Type

Date

Change

Previous Price

1

Pork Porkers

27.4500

per Kg

2022-06-03

-0.0076

27.6600

2

Pork Baconers

27.9000

per Kg

2022-06-03

0.0011

27.8700

3

Pork Sausage

22.3800

per Kg

2022-06-03

0.0040

22.2900

4

Pork Average

27.4700

per Kg

2022-06-03

-0.0058

27.6300

AMT