AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 13th November 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 13th November 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

  DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Nuus Kommentaar- New Comments

AgMerchant, a new agricultural lender for the SA market, has been launched with the view of providing custom financing solutions to the farming sector. Founded by Chris Venter, who has 30 years’ experience in financial services and agriculture, AgMerchant aims to provide the entire farming value chain with bespoke, digitised and long-term financial services solutions. Venter is a former CEO of agricultural services firm Afgri and has 14 years of merchant and investment banking experience.  AgMerchant is backed by two large commercial SA banks, though Venter declined to name them for “competitive reasons”. The agricultural lender is also in talks with a third commercial bank about providing additional financial backing for its lending purposes, which are now largely focused on commodity and asset finance though AgMerchant wants to expand its product set.

Duitsland se onvermoë om die risiko’s wat Chinese buitelandse beleid tans inhou, te verstaan, bevestig die mate waartoe Europa geopolities verswak is. Europa gaan oor die volgende paar jaar ’n duur prys betaal vir swak besluite oor energie-opwekking, insluitende die uitfasering van kern- en steenkoolkragstasies. Met swak leiers, ’n energiekrisis en ’n uitgerekte oorlog in Oekraïne lê moeilike tye vir die Europeërs voor. China weet hoe om dit uit te buit. Dit is daarom belangrik dat die VSA ’n leidinggewende rol in die Westerse wêreld moet speel om te verseker dat China se globale invloed beperk word.

China’s soybean production in the 2022-23 marketing year is forecast to reach a near-record 19 million tonnes on higher yields, according to a Global Agricultural Information Network report from the Foreign Agricultural service of the US Department of Agriculture (USDA). Total oilseed production — which includes rapeseed, peanuts and cottonseed — is projected at 64.5 million tonnes, up 800,000 tonnes from the previous USDA forecast. China is by far the world’s largest consumer of soybeans, with domestic consumption expected to reach 116 million tonnes in 2022-23, up from 106 million tonnes the previous year, according to the USDA.

’n Verslag wat AfriForum pas oor die mislukkings van die ANC vrygestel het, lees soos ’n riller. Dit is duidelik dat die regering op elke terrein waar dit veronderstel is om te regeer en gewone mense se lewens te verbeter, klaaglik misluk. Of dit nou onderwys, gesondheid, vervoer, veiligheid, water en sanitasie of openbare instellings is. Nêrens kan van uitnemende dienslewering gepraat word nie. Inteendeel, die staatskoffers is dolleeg geplunder, en Suid-Afrika se skuldlas is hemelhoog. Desondanks kry ministers en hul adjunkte astronomiese salarisse van meer as R2 miljoen per jaar en hope ander byvoordele. 

Some of South Africa’s top contributors to agriculture were recognised at the 2022 Agricultural Writers SA Awards on Friday, 11 November 2022. The annual event salutes those that work hard to promote sustainable farming enterprises, elevate food security, support rural economies, and nurture the image of agriculture in South Africa. Dawie Maree, head of information and marketing at FNB Business, Agriculture, reminded the industry that change is constant and necessary. “We need change in South Africa on various levels but change also needs us. If you do not change, nothing will,” he challenged guests at the awards event. READ MORE

Importers of fertilizer have seen some relief on shipping costs consistently over the past month as rates have come down around 20% in this period. This has been caused by lack of demand for shipping to China, as covid restrictions there have impacted demand for hard commodities and even closed some ports to shipping. The slightly lower oil price has also translated to cheaper ship fuel costs. The outlook for handysize ships (the approx. 30,000t class of vessels typically used to serve African ports) is fairly negative for the rest of the year and shipowners are not anticipating rates increasing until late in Q1 next year. READ MORE 

Wanneer ons boerderye besoek deur die land asook in die buiteland is dit mooiste gesig om 'n Oupa nog in die boerdery te sien.  Meestal kalm en bedaard en nog vol lewenslus, loop meeste van die gryskoppe rond met wysheid wat jy nerens te koop gaan kry nie. En om sy eie kleinkinders so om hom te sien vol geluk en liefde is nog 'n mooier gesig. Elke familie bestaan uit n sisteem waar gedragsgewoontes en verhoudingspatrone al vir jare en generasies op n sekere manier funksioneer. Wat die een generasie leer word aan die volgende generasie oorgedra. Dit is dus baie moeilik om n baie spesifieke en beperkte rol vir oupas en oumas te definieer. Party families is emosioneel baie geheg aan mekaar en daar is patrone waar nabyheid en daaglikse hulp aan die orde van die dag is. Ander families of grootfamilies verkies weer meer afstand en fokus veral om elkeen spasie te gee om hom of haarself uit te leef. Dan kom die individuele faktore ook nog by waar elke familielid sy of haar persoonlikheid en styl van verhoudings handhaaf.  LEES MEER

Ons span is terug van 'n twee weke rit deur Mpumalanga, die Vrystaat, Noord Wes en Noord Kaap- Dis oral nat- en waar dit reen , gooi dit emmers vol water. Oral staan water in die lande en die mielies in Mpumalanga word by die dag groter.  Die sterker grond moet kort kort reen kry, maar daar is baie plekke waar watr groot skade aangerig het.  Die Oos Wes en Noord Vrystaat is nat en die watertafel grond is versadig,. Water staan alreeds in lande waar aanplanting nog nie eers gedoen is nie. Die koring lyk baie mooi, maar dit gaan ook 'n probleem raak om die koring te stroop as dit so aanhou reen. Besproeings koring word alreeds gestroop en as dit gaan aanhou reen kan die koring se graad ook begin val. 

Die wereld gaan die week 8 miljoen inwoners het-  Dis amper 25% meer as wat die wereld kan hanteer- Dit was lankal tyd dat geboortebeperkings ingestel word, Veral in Suid Afrika en Afrika

Daar is baie impak studies aan die gang oor die gebruik van Solar panele in Suid Afrika - Die  Chemiese middel waarmee die solarpanele skoongemaak word is nie omgewingsvriendelik nie en niemand spreek dit aan op die oomblik nie. Dit is ook nog nie duidelik wat gaan gebeur as die reenwater of water wat op die panele gaan val en afloop gaan doen as dit beland in ons drinkwater nie. 

Dit gaan nie meer lank wees voor hierdie kookpot gaan oorkook by ons landbouers wat daagliks besteel en vermoor word nie- Die regering doen absoluut niks hieraan nie. Wees verseker dat ons landbouers en elke opgevoede Suid Afrikaner eerlik genoeg gehad het van hierdie wetteloosheid en anargie wat nie einde kry nie. Reg gaan in eie hande geneem word en dit gaan nie mooi wees nie

Besoek ons eie EKSKLUSIEWE EIENDOM afdeling - Die plase wat hier bemark word is absoluut eksklusief en jy kry dit nie op die oop mark beskikbaar nie-  Blaai gerus deur die lys wat weekliks opdateer word . 

Dis die laaste naweek voor die sluitingdatum vam ons gewilde kompetiesie- maak seker dat jou inskrywing in is. 

Farming Portal/Agricultural Writers SA junior communicator awards - 

Hollard is proud to sponsor the Farming Portal/Agricultural Writers SA junior communicator awards.

We closed the entries for this very popular yearly competition sponsored by HOLLARD We received excellent articles and the judges will have the task to pick the winners.  We will announce the winner and we will have a function at Hollard head office on the 23rd of November 2022.

We wish our writers the best for this competition.

Keep on browsing much more coming up. 

No medium in farming and Agriculture will give you real "good news: 7 days a week.  

 Our daily users are real Professional Commercial Farmers with the ability to create wealth. Coming from real family owned farming families with years of experience in farming and food production. These farmers have the ability to buy the best Farming and machinery available and they are easy adopters of New Technologies. 

Decision makers and leaders in farming and Agriculture in Africa and around the world. - Our Advertisers are leaders in their field with a professional way in marketing and delivering their services to Farmers and their families. We only post Professional Articles in script, Video and Audio. Independent, Informed and in Tune. We know what farming is all about.

From our  International NEWS DESK.

News stories on AGRI NEWS NET

Suid Afrika - Melk -Boerpryse gestel om te styg - Die sekondêre bedryf het daarin geslaag om die Produsente Prys Indeks (PPI) vir September 2022, op 'n  jaargrondslag met 17.5% te laat styg. Die PPI vir suiwelprodukte sluit die volgende suiwelprodukte in: varsmelk, langlewe melk, jogurt en roomys.

Prices of mangos are high for this time of year, particularly in Europe, it would seem. The political unrest following the recent election in major suppling country Brazil has meant that the usual shipments from this country are lacking. Recent rainfall has also affected the harvest, slowing it down and further limiting the current supply.

Grass fed beef simply means that the cattle were allowed to forage and graze for their own fresh food. They may be given close substitutes like alfalfa during the winter, but unlike grain-fed animals, the emphasis is still on providing the closest thing to a natural diet as possible.

Rooivleis is 'n uitstekende bron van proteïene en noodsaaklike voedingstowwe soos yster-, sink-, vitamien B12- en omega-3-vette, wat aan hart- en breingesondheid gekoppel is. Australië se dieetriglyne beveel dus aan om die leë vleisverbruik tot 'n maksimum van 455g per week te beperk, wat gelyk is aan drie tot vier klein stukkies gekookte vleis, die grootte van jou handpalm.

The United Nations Industrial Development Organization (UNIDO) and climate and impact fund manager Camco signed a Memorandum of Understanding today to ramp up investments in climate-resilient agriculture in Southern Africa.

Talle inwoners van Deelpan in Noordwes is vir ‘n tweede keer vanjaar deur oorstromings getref. Honderde huise is in April tydens oorstromings beskadig of vernietig. Verskeie paaie is oorstroom en inwoners vrees dat hulle weer in skuilings gehuisves moet word indien die reën die naweek voortduur. Land is nat en paaie is oortsroom met nog meer slaggate.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het waarskuwings oor swaar reën en moontlike vloede in die binneland vir die naweek uitgereik, terwyl paaie reeds Vrydag in Vrystaatse dorpe soos Bethlehem verspoel het. Die totale reënval sedert 1 November tot nou toe in Bethlehem was reeds 139 mm. Volgens die weerdiens is 60 mm reën net in die laaste 24 uur daar gemeet.

AWK is gisteraand by Nampo Park by die landbouskrywers se Boer van die Jaar-funksie. Boer van die jaar: ALS Group Agri-Division (KwaZulu-Natal) -Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou: Tshilidi Matshidzula (Oos-Kaap). Landboukundige van die jaar: Pieter Bruwer (Mpumalanga)

Widespread rainfall witnessed in large parts of the country has boosted water levels. This comes as a relief since the country’s dam levels were on a continuous decline in the last while.

Widespread rainfall witnessed in large parts of the country has boosted water levels. This comes as a relief since the country’s dam levels were on a continuous decline in the last while.

Die departement van water en sanitasie se weeklikse verslag oor damvlakke dui ook op 'n toename in die watervlakke van reservoirs. Waar dit 'n week gelede op 87,6% gestaan het, staan reservoirvlakke nou op 'n gemiddeld van 89,8%. Dit is 'n aansienlike verbetering van die 77,8% waarop dit dieselfde tyd verlede jaar gestaan het.

Dit is seker een van die grootste mistastings van afgelope amper 30 jaar – ons onvermoë om die gesamentelike potensiaal van ons nasie te ontsluit. Dat ons nog steeds praat van “our people” met die bedoeling om ander uit te sluit. Dat dit alles net ’n goedkoop politieke truuk geword het om allerhande misdrywe te verdoesel.

Ongoing cutting-edge research using DNA from the tail hair of cattle to nail down genetic makeup has yielded an additional find with the potential to pay big dividends in the beef industry.

Die aantal Namibiese houtskoolprodusente van 350 in 2014 het tot 1 082 aan die einde van 2020 toegeneem, met uitvoer-volumes van houtskool met toegevoegde waarde wat 60 000 ton uitmaak. Die uitvoermarkte aan die einde van 2020 vir houtskool was Suid-Afrika, Japan en Pakistan, en daar was pogings om toegang tot die Turkse mark.

 AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 6th November 2022

Climate Smart Farming with Forestry is essential to meet the challenges of climate change whilst ensuring the world’s food and fibre needs. This session will feature the story of Mark Wootton, an Australian farmer, whose data-backed approach has doubled productivity and increased biodiversity outcomes on his farm – Jigsaw Farms – whilst becoming carbon neutral.

Die Brent ru-olieprys het vir ‘n vierde agtereenvolgende dag gedaal weens kommer dat nuwe Covid-beperkings in China, die wêreld se grootste ru-invoerder, die vraag na brandstof sal beïnvloed. Brent verhandel op die oomblik rondom 92 Amerikaanse dollar ‘n vat, en het in die afgelope sewe dae amper 3 persent in waarde verloor.

Die vraag na veldrobotte het wêreldwyd stewig toegeneem en in 2020 het verkope ver verby die kerf van $1,1 miljard geskiet. Nou voorspel ontleders verkope van dié gewilde tegnologie gaan teen 2030 nagenoeg $11 miljard wees. Landbouhommeltuie is onbemande tuie wat in boerdery vir opbrengsoptimalisering en -monitering gebruik word.

New financial services firm AgMerchant Capital was launched on November 9 with the aims of being a keen participant in the agricultural financing services industry in South Africa through the provision of custom-made solutions.

Australië sal ‘n bykomende 35 miljoen Amerikaanse dollar in die volgende vier jaar bestee om koala-habitat te beskerm en die agteruitgang van dié kwesbare spesies te vertraag. Die buideldiere is inheems aan Australië en is deur bosbrande, siektes en voertuie uitgeroei, met ramings van hul getalle wat wissel van ongeveer 330 000 tot ongeveer 100 000 in die natuur.

China’s customs officials expanded the country’s list of approved Brazilian corn exporting facilities last week, setting in motion a reboot of global corn trade flows. Today, Brazil, the world’s second-largest corn exporter, ships most of its corn to Iran, Spain, Japan, Vietnam, and Egypt, but these new approvals let it ship much more of its crop to China.

Clean energy technologies are central to limiting the impacts of climate change as the world shifts away from emissions-intensive energy sources. Embracing clean energy alternatives means fundamentally changing the way we produce and consume energy—in all its forms.

Our visitors to our mediums increased with 29% in the past week - We have hundreds of new upcoming farmers visiting our mediums .

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address. - 300 "good news " stories per week- 

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

www.agrinewsnet.co.za

Audio Cast of the WEEK                                                        More Audio Cast 

 

      

Dalk is hier iets om te leer.

Dis nat in die somerreenval gebiede

Die wonder van die natuur 

Dis die strooptyd in die USA

Die wereld is besig om banaal te raak 

Te veel mense in die wereld

PAID -PROMOTIONAL MARKERTING- 

Corne Liebenberg is die Bemarkings direkteur van  Laeveld Agrochem.


Newsletter Subscribe