AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 7th August 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 7th August 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

  DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Waar lê Suid-Afrika se breekpunt? En veral op die platteland, waar boere oor die jare noodgedwonge ál meer die laaste skans teen algehele verval moes word?  Baie mense wonder daaroor, veral namate die las al hoe swaarder word. In die jagveld oor die naweek kom dié onderwerp weer op. Laataand, om ’n hardekoolvuur, soos dit hoort. Ons gesels oor hoe die platteland van ons kinderjare deesdae in baie opsigte onherkenbaar is. Hoe burgemeesters destyds net ’n reistoelae ontvang het en daar nie sprake was van duur karre en die ander bisarre voordele waarop raadslede van piepklein, bankrot munisipaliteite meen hulle geregtig is nie. Die skande van hoe munisipaliteite vandag net nóg ’n plek geword het wat skaamteloos besteel word. Waar laat dit die landbou? Het ons steeds die inherente vermoë om te kan vasbyt in al hierdie toestande? Kan ons in hierdie toestand steeds elke dag nog bagasie oplaai van paaie self regmaak, self krag opwek, eie veiligheid voorsien en die skole, kerke en versorgingsoorde in die dorpe dra? Jannie De Villiers.

Rising temperatures could wipe out progress reducing childhood malnutrition in West Africa, researchers warned in a study of more than 32,000 children between the ages of 3 and 36 months. This, in turn, could slow economic development, with malnutrition linked to higher mortality rates and lower education and incomes later in life. The research landed amid a global food crisis caused by climate change and Russia's invasion of Ukraine, a major exporter of grains to developing countries in the Middle East and Africa. On Monday, shipments restarted under an agreement brokered by the United Nations, Turkey, and Ukraine. If global temperatures rise by 2 degrees Celsius above preindustrial levels — a threshold climate scientists say is likely without steep emissions cuts — the average rate of stunted growth among children in West Africa could nearly double to 7.4%, and erase past gains.

Wanneer La Niña plaasvind, duur gewoonlik tussen 9 maande en 3 jaar, afhangende van die intensiteit daarvan. Hoe korter dit duur, hoe intensiewer word die effekte gewoonlik. Die ernstigste en skadelikste gevolge word gedurende die eerste ses maande getoon. Dit begin gewoonlik in die middel van die jaar, bereik die maksimum intensiteit aan die einde van die jaar en verdwyn in die middel van die volgende jaar. Dit kom minder gereeld voor as wat El Niño doen. Dit kom gewoonlik tussen periodes van 3 tot 7 jaar voor.

Trade, industry and competition minister Ebrahim Patel wants to ban the export of scrap metal for six months as the state battles to curb metal infrastructure theft, which threatens to cripple the economy. In a draft trade policy directive published on Friday, which is open for public comment for 21 days, Patel said ferrous and nonferrous waste and scrap metal of any kind listed in the schedule may not be exported from SA for six months from the date of publication of the final notice..

Die ANC is in die besigheid van werk skep; dit is hoekom ons so ’n enorme en ondoeltreffende staatsdiens het. Dit is enersyds ’n werkswyse van die ANC om kaders in posisies te plaas waarvandaan die staat en staatsondernemings beheer en bestuur kan word en andersyds ’n werkswyse wat tot die konsolidasie van mag kan lei. In die konteks van bevrydingspolitiek is die staat sentraal tot die ekonomie. Die magtige burokrasie wat uit dié filosofie vloei, veronderstel ’n voetspoor en vastrapplek vir die amptenary van die regerende elite in elke aspek van politieke en ekonomiese aktiwiteit. Die privaat sektor se rol word ’n morele verpligting om kapitaal te investeer in ’n politieke agenda en die risiko’s te dra, ongeag. Bemagtiging is ’n legitieme politieke agenda, maar dit verhoog risiko, erodeer winste en ontmoedig investering.

Praatjies dat Suid-Afrika ’n mislukte staat is en dat die ekonomie nooit sal herstel nie, is uitgedien, sê Johann Els, hoofekonoom van die Old Mutual Investment Group. Die land is reeds in ’n baie beter posisie as vier jaar gelede, onder meer wat betref die ekonomiese groeikoers en staatskuld, maar ná pres. Cyril Ramaphosa se daadwerklike plan om die energiekrisis op te los, lyk dinge nóg rooskleuriger, het hy die afgelope week gesê. Vir Els is dié kragplan die belangrikste strukturele hervorming wat Suid-Afrika sedert die oorgang na ’n demokratiese bestel gesien het. “Radikale ekonomiese transformasie (RET) is beslis aan die orde van die dag, maar dis nie die soort RET waaroor ons tot dusver bekommerd was nie.” Beleid skuif nou eerder na regs van die middelpunt, met meer klem op die private sektor se betrokkenheid in die ekonomie (dink aan energie, hawe- en spoorwegbedrywighede). “Dis ’n belowende vooruitsig vir die toekoms van Suid-Afrika en kan die keerpunt wees om vertroue te verhoog en ekonomiese groei aan te help.” Els sê ekonomiese groei is reeds in ’n nuwe rat. Hy verwag ekonomiese groei van gemiddeld 2,5% per jaar op middeltermyn, teenoor die karige sowat 1% per jaar tussen 2015 en 2019. Hoewel hy al lank dié boodskap uitdra, is daar al hoe meer bewyse dat Suid-Afrika in die regte rigting beweeg, en hy kry al hoe minder teenstand oor sy mening. Volgens Els is die prys van kommoditeite wat Suid-Afrika uitvoer steeds veel hoër as in 2013-’14, en die risiko van ’n fiskale ramp weens onbekostigbare staatskuld is minder as voorheen.

After extensive discussions, Grain SA and ALFA decided in 2019 already to join hands and present a new agricultural expo, however, COVID-19 placed plans on hold for two years. Now, the two biggest role players in the industry will be hosting the very first NAMPO ALFA Livestock, Hunting and Outdoor Expo at NAMPO Park just outside Bothaville from 29 September to 1 October 2022.  The livestock industry in South Africa is growing and forms an important part of the local economy. This growth was clearly visible in the fact that ALFA has grown over a four-year period into the best livestock expo in the country. The next logical step would be to make it even bigger, and with years of successful shows against its name, NAMPO Park is the ideal place where ALFA can spread its wings.

Die tyd kom nader vir die 2022 NAMPO Kaap / Cape ekspo! Gaan besoek ons gerus by stalletjie 184 tussen 14-17 September 2022 op Bredasdorp Park!
Ons leef in ander tye- en as hond eet hond begin - dan moet weet dat ons by breekpunt is.  Daar is 'n gesegde in Afrikaans... as ek eers die lyn getrek het- dan is die gort gaar. Bly asb wakker- bly postitief en moenie dat jy enige tyd  verras word deur die vyand wat tussen ons is en ons wil beroof van dit wat ons sin is- beskerm jouself- wees wakker - en moenie te veel praat nie-  hou jou ore op die grond- 

 Our daily users are real Professional Commercial Farmers with the ability to create wealth. Coming from real family owned farming families with years of experience in farming and food production. These farmers have the ability to buy the best Farming and machinery available and they are easy adopters of New Technologies. Decision makers and leaders in farming and Agriculture in Africa and around the world. - Our Advertisers are leaders in their field with a professional way in marketing and delivering their services to Farmers and their families. We only post Professional Articles in script, Video and Audio. Independent, Informed and in Tune. We know what farming is all about.

From our  International NEWS DESK.

News stories on AGRI NEWS NET

With a severe drought impacting wheat production, Argentina has been unable to increase exports at a time when the global supply situation is tightening, according to the Global Agricultural Information Network report from the Foreign Agricultural Service of the US Department of Agriculture (USDA).

We live in different times- and some of the new generation farmers want farming to be more relaxed and sexy- trusting a good vibrant Application on the well known smartphone to take control. Mr Google and its partners are always in control.

The MPO Eastern Cape will host its Melkfees on 23 and 24 September and the MPO national annual general meeting (AGM) will also take place on the Friday (23 September). It will start at 15:00 and the festival will run from lunchtime on Friday onwards until Saturday evening. This will all take place at The Ferry Hotel, Gamtoos.

‘n Nuwe wiskundige model wat deur navorsers van die Universiteit van North Carolina ontwikkel is, werp meer lig op die hoë risiko van die verspreiding van siektes tussen verskillende spesies op plase waar meer as een tipe lewendehawe aangehou word.

Global wheat consumption is headed for its biggest annual decline in decades as record inflation forces consumers and companies to use less and replace the grain with cheaper alternatives, amid growing food insecurity.

Indringers, soos die grys eekhoring, Europese konyn en die struik Reynoutria japonica, het die Britse ekonomie die afgelope 40-50 jaar meer as £5 miljard (meer as R100 miljard) gekos, volgens navorsing onder leiding van die Queen’s-universiteit in Belfast.

South Africa currently has 101 open Foot and Mouth Disease (FMD) outbreaks in the previous FMD free zones, comprised of three outbreak events. The first event started in May 2021 and is still affecting the KwaZulu-Natal province. The second outbreak event started in March 2022, in the previous free zone in Limpopo.

Beeste en ander veediere het een van die varke in die klimaatsveranderingverhaal geword. Sommige navorsers meen tot 14.5% van alle vrystellings wat uit menslike aktiwiteite voortspruit, is direk en indirek van lewende hawe afkomstig. Daar is 'n wye aandrang op radikale verandering in die produksie en dieet van dié diere om die klimaatchaos te help verlig. Maar watter diere, en waar?

Die Departement van Landbou sê hy werk onverpoosd om ‘n ooreenkoms met die Europese Unie te bereik oor sy nuwe regulasies oor sitrusinvoere. Sitrusvrugte, ter waarde van meer as 600 miljoen rand is uitgevoer, maar die besending word opgehou in Europa. Die vrugte sal waarskynlik vernietig moet word indien daar nie binnekort tot ‘n vergelyk gekom word nie.

Die Agri Relief Foundation het amper R450 000 se brandbestryding toerusting. Die ontvangers van die toerusting is Vrystaat Landbou, Agri NW, Agri Noord-Kaap en Agri Mpumalanga. Hierdie provinsies het baie swaar met die grootste brande deurgeloop verlede jaar. ARF is 'n gevestigde nie-winsgewende organisasie wat behoeftige boere bystaan.

More than 150 top international scientists are calling on the world to take urgent action on nitrogen pollution, to tackle the widespread harm it is causing to humans, wildlife and the planet. The present environmental crisis is much more than a carbon problem' and are asking all countries 'to wake up to the challenge' of halving nitrogen waste from all sources globally by 2030.

Australië gaan inentings teen bek-en-klouseer in Indonesië befonds in ‘n poging om die verspreiding van die siekte te verhoed te midde van groot kommer dat ‘n uitbreking van die siekte in Australië die land se landbousektor kan vernietig.

Landwyd lap boere en hul werkers die brose paaie, bou plaasskole of keer die sluiting daarvan, en rig boonop mediese klinieke op. Die revolusies van boerderye se insetdrukmeter loop egter hoog — en wisselvallige hulp en beloftes van die staat is yl gesaai.

The geisha cultivar is probably the most sought-after coffee on the planet right now, even more so than Kopi Luwak. Geisha coffee first started making waves in 2004 when a Panamanian coffee farmer called Price Peterson set an auction price record for some geisha coffee from his farm, Hacienda La Esmeralda.

Corné Louw, senior economist at Grain SA, confirmed that some of the remaining unharvested lands were too wet for a harvester to enter. Subsequently, labourers needed to harvest each cob of maize by hand.“This is more laborious and time-consuming than using a combine harvester. It’s also more expensive.”

 AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 24 Julie 2022

Dis absoluut onmoontlik om deesdae enige nuus webtuiste deur te blaai sonder dat daar enige ongevraagde bemarkings foto of promosie jou hele rustige "deurblaai "bevuil. "facebook, "U tube" Instagram en nog baie meer het absoluut die grense oorsteek as dit kom by die woord"junk"- Die maatskappye wat so graag hulleself hier bemark gaan dalk die teenooorgestelde reaksie kry.

South Africa’s 2022/23 winter crop season started in May, and the plantings have progressed well. For example, wheat plantings are estimated at 553 900 hectares, up 6% y/y, barley plantings are estimated at 106 600 hectares, up 13% y/y, and canola planting are at 121 200 hectares, up 21% y/y.

The EU is among regions that have, for some time, resisted importing and cultivating genetically engineered (GE) crops. But this changed on July 1, when the European Commission approved the importation of GE maize for human and animal consumption. This follows a similar approach with soybeans

Trade, Industry and Competition Minister Ebrahim Patel made a poor decision to open the SA poultry market to unhindered dumping. He should seek expert opinion and then rescind his decision to delay for 12 months the implementation of anti-dumping duties on chicken imports from Brazil and four European Union countries

Die nasionale kragvoorsiener Eskom is tot 10 Augustus kans gegee om te reageer op ’n aanmaningsbrief waarin Sakeliga, wat namens Agri Noordwes en TLU SA optree, eis dat doelbewuste kragtoevoeronderbrekings aan boere en ander landbouondernemings in dele van Noordwes en Limpopo stopgesit word.

Waar lê Suid-Afrika se breekpunt? En veral op die platteland, waar boere oor die jare noodgedwonge ál meer die laaste skans teen algehele verval moes word? Dit is ’n onrusbarende vraag. Baie mense wonder daaroor, veral namate die las al hoe swaarder word. In die jagveld oor die naweek kom dié onderwerp weer op. Laataand, om ’n hardekoolvuur, soos dit hoort.

Ongeag al die struikelblokke is ons steeds hier en gaan ons veerkragtig die toekoms in. Só verduidelik mnr. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, die filosofie agter dié organisasie se nuwe logo en slagspreuk wat Woensdag op sy jaarkongres bekend gestel is.

The South African agriculture sector continues to deliver growth and value to the economy, with a growth rate of 13.1% recorded in 2020, 8.3% in 2021 and a 3.6% year-on-year growth rate so far this year.

According to the recently released Organisation for Economic Development (OECD) Agricultural Outlook 2019-2028, beef production is expected to continue to grow. In developing countries, it is expected to be 17% higher in 2028, with developing countries such as Brazil, Mexico, Pakistan and South Africa, to account for 72% of additional beef produced worldwide.

To read all the articles visit www.agrinewsnet.co.za

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

www.agrinewsnet.co.za

PODCAST of the WEEK                                                        More PODCAST

 

     

Dis ons diereryk

Vir die slim stadsjapies- so kom melk in 'n bottel

Moenie die man kwaad maak nie

Dis hoe PUTIN inwoners en boere van 'n mooi land stukkie vir stukkie afbreek


Newsletter Subscribe