Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
Die aanslag teen rooivleis is besig om te verstrek in die wereld- inteendeel die wereld is blykbaar is net so siek soos van die sognaamde mense wat nie diere proteine inkry nie. Ons durf nie koud staan of wegskram van beskuldigings en persepsies dat boere in die produksieproses onverantwoordelik met sintetiese kunsmis, spuitstowwe, bewerkingsmetodes en grondgesondheid omgaan nie. Ons kan wel beter doen en elke boer behoort daarna te streef om sy plaas in ʼn beter toestand aan die volgende geslag oor te dra. Eweneens moet die verbruiker en die kritiese wêreld begin agterkom en raaksien dat die welstand en gemak van ons vee vir ons ʼn ernstige saak is. Anders sal ons sukkel om die belangrike plek wat diereproteïene in die voedselstelsels.
Die kweekhuisgasse-argument, veral met verwysing na metaangasvrystellings van herkouers, is ’n ernstiger debat, maar berus op ’n paar fundamentele ongeregtighede. Eerstens kan die kort siklus van grasvelde wat afgewei word, wat nuwe groei en dus meer fotosintese stimuleer en derhalwe meer koolstof uit die atmosfeer sekwestreer, nie met die verbranding van fossielbrandstowwe, onder meer steenkool en olie in die energie- en vervoersektore, vergelyk word nie.
Tweedens is metaangas, met sy 10 tot 12 jaar leeftyd in die atmosfeer, nie dieselfde as koolsuurgas, wat vir honderdduisende jare in die atmosfeer bly nie. Derdens is daar nog geen internasionaal gestandaardiseerde rekenkundestelsel vir kweekhuisgasse nie en wat jy nie kan meet nie, kan jy nie bestuur nie. Dat die veebedryf meer moet doen om sy klimaatvoetspoor te verklein, staan soos ’n paal bo water, maar om veeboere as die hoofverdagtes in die klimaatveranderingsuitdaging uit te sonder, is bitter onregverdig. Om miljoene meer hektare se monogewasse te verwerk om plantmateriaal as ʼn alternatief vir diereproteïene te bied, kan niks goeds vir biodiversiteit, ontbossing en natuurvriendelike boerdery inhou nie. Boonop het niemand nog die omgewingsimpak, kweekhuisgasvrystellings of doeltreffendheid daarvan probeer meet nie,beklee, te beskerm en te bevorder.
Ons lewe in die 20ste eeu en niemand kan ooit dink dat daar nog steeds aggressiewe militere oorlogvoering plaasvind teen onskuldige mense nie. Dis absoluut "banaal" en dis duidelik dat meeste van die wereld se leiers geen genade het vir hulle eie mense nie en absoluut verdrink in hulle magsbeheptheid. Die wereld is groot op papier maar baie klein as dit kom by moderne kommunikasie. Wat ons sien gebeur is ook deel van ons eie Suid Afrika en sy magbehepte sogenaamde leiers. Hierdie gebeur in die noordelike helfte van ons siek en deurmekaar wereld is die kersie op die koek na die sogenaamde Covid 19 mense gemaakte pandemie- Die wereld het sy integriteit verloor en die kwaliteit van ons wereld leiers is uiters swak. Politieke leiers dien in die meeste gevalle hulle eie sakke en sogenaamde waardes. Putin het deur sy militêre aggressie sy beeld as macho etniese nasionalis en sterkman verder uitgebou en word nou deur regses en etniese nasionaliste in die Weste, ook in Suid-Afrika, as nog meer van 'n held beskou. Ons sien hoe vereenig die mense van Oekranie staan om hulle land teen die kommuniste te beskerm. Hulle leier is 'n voorbeeld vir al die magsbehepte en vergrype leiers van die wereld wat op grondvlak saam met sy mense veg. Hulle sit nie in kantore en skuil agter sekerheidsmure soos meeste van die die leiers van die wereld en veral in Afrika en Suid Afrika nie. Kom ons hoop dat ons jeug 'n heeltemaal ander manier vind om hierdie banale dade tot stilsand te bring saam met die wysheid van ouer mans en vrouens met selfrespek en integriteit. Dis in tye soos die wat ons moet leer om alles self te vervaardig en nie afhnaklik te wees van ander lande vir duur invoere van belangrike landbou ander produkte nie.
Trade between South Africa and Ukraine has been increasing year after year for the past two decades. In November 2021, South Africa exported products to the value of R412 million to, and imported goods valued R748 million from Ukraine.
In die staatsrede is aangekondig dat die betaling van die maatskaplike toelae van R350 per maand tot Maart 2023 verleng word. Dit is beslis ’n verdere stut vir die mark vir basiese voedsel in Suid-Afrika, want sowat 10 miljoen werklose mense word bevoordeel met altesame R50 miljard.
Many agricultural futures have soared to contract highs, with some trading to nine-year highs on Feb. 25, amid fears of market disruption as Russia appeared hellbent on invading Ukraine. Excluding the combined countries of the European Union, Russia is the world’s single largest wheat exporter and Ukraine is two notches lower just behind Australia.
Die Hidrologiese Dienste van Namibië maan dat die Zambezirivier by Katima Mulilo steeds besig is om te styg en het vanoggend op 2,57 meter gestaan wat bo-normaal is. Die Okavangorivier se vlak het met twee sentimeter by Rundu gedaal en staan nou op 5,25 meter wat nog steeds hoër is as die ooreenstemmende tyd verlede jaar.
Growers need to spray efficiently so they can apply pesticides and fertilizer only to crops – and minimize the chemicals that may contaminate natural resources.As they battle the economically devastating citrus greening disease, farmers must look to control costs wherever possible.
Major drivers of food inflation internationally include high agricultural commodity prices exacerbated by challenging weather conditions, supply chain disruptions, and rising energy prices. Year-on-year inflation on food and non-alcoholic beverages accelerated from 5,5% in December 2021 to 5,7% in January 2022.
In die Prieska-omgewing is almal bekommerd oor die enorme swerms sprinkane wat nog in die voetganger-fase is, wat orals te sien is. Die groot bekommernis is dat hulle as vlieërs oor die Oranje Rivier gaan trek en hul sit in die besproeiingsgebied gaan kry. Die mielies staan juis nou baie mooi en goeie oeste word verwag.
Die klimatoloog en weerkundige, Johan van den Berg, het vroeër vandeesmaand gesê dat die medium- en langtermynvoorspelling vir reën in Suid-Afrika (SA) belowend lyk. Die goeie ding is dat opvolgreën in baie dele van die land geval het en dat die droogte, in terme van reënval, tot 'n groot mate gebreek is.
Daar is geen statistieke oor hoeveel plase onproduktief geraak het in Suid Afrika nie,-In 1990's was daar 128000 plase in Suid Afrika wat aktief geboer was.-1997 het kommersiële boerdery gedaal na 58000.Vandag is daar net onder die 40,000 plase waarvan 25,000 nog geboer word. Op dié oomblik verloor ons 'n plaas elke 4de dag as gevolg van droogte, plaasaanvalle, plaasmoorde, diefstal en grondeise.
Renewable energy accounts for about 21% of global electricity generation and about 12.5% of overall energy consumption. There are five main renewable energy sources:
The fear and the very real danger of veld fires can never be over-estimated; not only do fires cause severe damage to property, agriculture equipment and farming infrastructure, it almost always lead to loss of assets, livestock, crops and natural veld and grazing pastures.
Olifante onthou nie net wat jare tevore met hulle en hul trop gebeur het nie, dit beïnvloed ook onder meer hul vermoë om risiko te bepaal, DIS nie net mense wat ly onder die langtermyn- uitwerking van die trauma wat in hul kinderdae beleef word nie.
The Agricultural Research Council (ARC) Plant Health and Protection (PHP) and ARC- Natural Resources and Engineering (NRE) recently rolled out a user-friendly new soil service package and introduced it to the public via a virtual discussion.
Dit is uiters noodsaaklik dat Landbou sy indentiteit behou en op sy eie voete staan en nie in die oe van die regering kyk nie. Die regering van Suid Afrika gee nog steeds vir Landbou 'n koue skouer. Suid Afrika se landbouers moet finansieel sterk staan en ook nie in die oe van banke en finansieringsmaatskappye kyk nie. Saam sal landbou hulle ie probleme oplos en suksesvol voedsel produseer.
The South African Poultry Association (Sapa) has made some “decisive improvements” to the poultry sector after a difficult year, it said on February 24
Russia produces around a tenth of the world's oil, and sanctions specifically intended to cut it off from global markets may impact supplies in other countries even if it maintains its output. The risk of more specific sanctions, and fears of a slow response from major economies, saw brent crude oil breach $100 per barrel earlier on Thursday, a high not hit for seven years.
Investing in the training and skills development of the workforce is critical for the success of agricultural operations for future generations. This is the view of Cindy Nkgoeng, HR manager at Beefmaster Group, who says that upskilling the company’s workforce has been critical in ensuring it continues to be a leading beef producer and exporter in the country.
Die energiereguleerder, Nersa het Eskom se tariefverhoging van 9-komma-6 persent vir die 2022 tot 2023 finansiële jaar goedgekeur. Die verhoging sal op 1 April intree terwyl die verhoging vir munisipaliteite vanaf Julie sal geld. Nersa sê dit is gedoen om Eskom se belange met dié van die ekonomie en verbruikers te balanseer.
Die departement van Energie sê die spanning die afgelope tyd waar Rusland hom voorberei het vir sy inval in Oekraïne was die hoofoorsaak van die skerp styging in Suid-Afrika se brandstofpryse wat Dinsdagnag om middernag in werking tree.
Rumbling drums of war in the Black Sea Region emanating from the incursion of Russian troops into Ukraine have raised concerns over the potential supply shortages and the subsequent spike in international prices of agriculture commodities as well crude oil.
SA Canegrowers is deeply disappointed by Minister Enoch Godongwana’s announcement in his Budget speech today, that the Health Promotion Levy (HPL or sugar tax) will increase from 2.21 to 2.31 cents per gram of sugar despite no evidence being produced to date that the tax has successfully reduced obesity levels in the country.
The Western Cape's Department of Agriculture says no cases of African Swine Fever have been reported in George and Mossel Bay in the Southern Cape since January. The SABC reports the first incidents were reported in early January, and officials say an estimated 370 pigs died from the disease.
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS.
No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
Become part of our Marketing and Advertising program
Farmingportal-Agricultureportal AGRI NEWS NET - 2022
Leer julle kinders om netjies te wees en self te werk.
Good tool for Folding pic.twitter.com/tqlLBqyDLX
— Ma Shu Du (@_Mashudu_M) February 21, 2022
Die manne is baie sterk en slim-
2 wheels + 2 BrainCells = Multiple Broken Bones 😂😂😂😂 pic.twitter.com/WORKjHm2M5
— Klemma (@Klemma_r) February 23, 2022
Die wonder van tegnologie
This AI powered robotic farm uses 90% less water than traditional farming pic.twitter.com/Y7BXUVcaIY
— Vala Afshar (@ValaAfshar) February 23, 2022
Dis landbou in die jaar 2022
This is what factory farming looks like. pic.twitter.com/Hqit7sdFGQ
— World Animal Protection US (@MoveTheWorldUS) February 20, 2022
Dis wynmaak tyd in die Wes Kaap
Trucks loaded, now pressing some Red Muscadel grapes. Will be in the bottle just in time for the cold Winter nights. 😁 😁 🥂 🥂 pic.twitter.com/BKomeT5bCj
— Jacques de Goede (@JDEGOEDE) February 26, 2022
Deel van die wynmaak proses
And that is the end of the Red Muscadel skins story. Juice is pressed out. Alcohol will now be added to the juice. We leave it to settle for a month or two and then it will be bottled. Thanks for joining us on our Saturday Red Muscadel journey. 😁 😁 🥂 🥂 pic.twitter.com/Q9mda7Uucj
— Jacques de Goede (@JDEGOEDE) February 26, 2022
Springkane waar jy kyk
This swarm between de Aar and Britstown stretches for 9km.
— A҉N҉D҉R҉É҉ Onrehabiliteerbare Afrikaner©™ (@Andre_Ronin) February 26, 2022
The cannibalise their dead.
When driven over they make the roas surface very slick and this have caused accidents. pic.twitter.com/OhHZjTAR3l