This is our LINK TREE - if you think you do not have enough information regarding us-
We only give you a message- you need to do more research to understand orr visit us to assist you. - You are responsible for your Health - don't be a sheep to follow the crowd and make sure you know what is wrong in your body before you only treat the symptoms - we live in 2025 and "drugs" will keep you alive and treat your symptoms so that PHARMA can have a Income forever.
Our own Health products range- Exclusive from Quanlim Life and Life i select
Parsley is a staple in Mediterranean and South American cuisine, but sadly in many Western dishes, it is little more than a garnish. Parsley contains a variety of nutrients including vitamin A, vitamin C, vitamin K, luteolin, lycopene, and folate, but most importantly, it is one of the richest sources of two incredible anticancer compounds: apigenin and falcarinol. Apigenin is a flavonoid that blocks aromatase, an enzyme in the body that turns androgens into estrogens. Blocking aromatase has been shown to inhibit breast and prostate cancer cells. Apigenin has also been found to make cancer cells more sensitive to chemotherapy by activating a tumor-suppressor gene called P53. Apigenin suppresses various human cancers by triggering apoptosis (cell death) and autophagy, inducing cell cycle arrest, suppressing cell migration and invasion, and directly killing cancer stem cells. Apigenin has even been found to revert cancer cells back to normal!
Our Methylation and GENE TEST is exclusive correct and the results is on demand- Not School project of 150 pages to make you believe that you need all these expensive Self mixed so called supplements to heal you- Your body is like clock- it needs to do certain task in your body- with your own RAW material.
Jou liggaam
Wees maar versigtig wie jy glo en gebruik om jou liggaam in stand te hou. Daar is baie sogenaamde klinieke en sentrums wat allerhande dienste aanbied en allerhande pille aan jou wil verkoop. Jare se praktiese ondervinding en bewys van gesondheid is voorwaar een van die voordele. Moenie dat enige iemand jou diagnoseer op grond van wat jy vertel of jou simptome nie.. Dis uiters FATAAL.
Die enigste manier is op DNA vlak en dit is bladsye se resultate wat jou gaan besig hou vir dae-as jy deur jou medies werk en die koste R8000 plus.. en as jy wil weet of jy vorder- weer die bedrag.
Gesondsheidswinkels is net soos Apteke- dis gaan alles oor vir verkoop van 'n produk. Moenie jouself mislei deur al hierdie mooi beloftes nie- jy is uniek en wat vir jou werk , werk nie altyd vir iemand anders nie.
You are responsible for your MIND- BODY and you SOUL- Do not give you HEALTH and BODY to the MM to make huge money out your body and bad Health.
For many years you did not take care of your health in the correct way- do not expect to heal it in a few months
Die regte manier. Ons lewe in 2025- en baie dinge is verkeerd aan oorgedra in die verlede deur 'n sisteem wat ons wil beheer en beheer en uit ons liggame wil geld maak. Dankie vir al die positiewe reaksie en opmerkings- ons wil jou gesond sien
Thanks for all the positive replies -
By ons is jy spesiaal- en wil ons jou gesond sien- Vry van al die kwale en allerhande Sintetiese pille en voorgeskrewe pille wat jou liggaam verniel en jou ontneem van 'n gesonde liggaam. Jy kan gesond word as jy die regte plan en metode volg- Dis in jou om al hierdie kwale te oorkom en vry te kom- en wees versigtig wie jy glo en - alles werk nie altyd nie.
Baie dankie vir al die e posse wat ons weekliks ontvang van oor die hele wereld asook die positiewe terugvoer op die inligting wat ons weekliks hier plaas. Dis net so aangenaam om almal in hulle persoon te ontmoet tydens hulle afspraak met ons. Ons ontvang daagliks boodskappe van oor die hele land en in die buiteland van ons bestaande klieente en nuwe klieente . Dankie vir die komplimente en getuienisse oor ware gesondheid en herstel. Dis so lekker om te sien dat mense begin besef wat is ware gesondheid en nie meer deel will wees van die vernietigende effek van simptome beheer deur Pharma en die vernietigende effek van voorgeskrewe medikasie en behandeling wat nooit n einde kry nie en net opnuut iets anders
skep. Jy het nie nodig om oud en siek te wees nie . Jy het ook nie nodig om alles te glo wat jy op sosiale media lees om jouself te probeer diagnoseer nie . Moenie n pil in jou mond sit as jy NIE weet wat die oorsaak van jou gesondheid probleem is nie, Ons lewe in 2025. Jy is uniek en moenie naief wees en jou probeer gesond maak met aanvullings en allerhande soorte pille nie Moet geen aanvullings op aanbeveling aanvaar voordat jy nie weet wat binne in jou liggaam fout is nie. Dis jou lewe...jou liggaam en pas dit op. Ons wil jou nie behandel nie, ons wil jou gesond maak-.
Professionele Gesondheidspraktisyn Pretoria - Gesonde gesondheid sorg- en 25 jaar van praktiese ondervinding
I update myself on a monthly basis with 3 of the world leaders in real Health care- in Germany, Switzerland and the USA.
Lees meer oor Quanlim Life en ons produkte en dienste DRUK ONDER op die LOGO
Quanlimlife offers a comprehensive health assessment using advanced technologies,
including: - Full health assessment - DNA analysis - Quantum physics-based evaluation Our
innovative approach allows us to assess and support your health from anywhere in the world. We focus on treating the root cause of health issues, rather than just symptoms, empowering your body to heal itself. Let Quanlimlife assist you in achieving optimal wellness. 20 years of real practical experience.
Contact us to learn more!
You can book at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. -
Ons maandelikse inligtings seminare is 'n "eye opener" vir elkeen wat dit bywoon. Dis lekker om te sien hoe mense reageer rondom ware Gesondheid en begin om verantwoordelikheid te neem vir hulle eie gesondheid . Saam met dit sien ons hoe mense met 'n ander oog kyk na die onverskillige gebruik "supplements" en die newe effekte van dit en PHARMA se voorgeskrewe "drugs" - Saam met dit besef mense dat hulle moet ophou om simptome te wil behandel en liewer na die oorsaak
kyk. Ons lewe in 2024- en baie dinge is verkeerd aan ons oorgedra in die verlede deur 'n sisteem wat ons wil beheer en beheer en uit ons ligame wil geld maak. Die eintlik 'n bose kringloop. Ons doen ook sessies aanlyn - kontak ons gerus as jy en paar van jou vriende aanlyn inskakel. Dankie vir al die positiewe reaksie en opmerkings- ons wil jou gesond sien- Met 20 jaar praktiese ondervinding in alternatiewe gesondheid probeer ons altyd om die oorsaak te kry en en reg te behandel. Moenie simptome ignoreer nie- en nog minder iets gebruik om die simptome te laat wegraak. Meeste van die voorgeskrewe "drugs" gaan net jou simptome beheer en voor jy weet is jy in die hande van Pharma en sy meelopers. Ons werk net op DNA vlak en gebruik net die beste toerusting - maar kennis om al hierdie inligting te verwerk is die sleutel.
QUANLIM LIFE - LIFEISELECT
We only make use of Suppliers who practise the following
We only purchase raw herbal ingredients from reputable manufacturers.
A signed certificate of analysis must accompany each ingredient.
Even from excellent sources, we occasionally reject a herbal extract because it does not meet our strict requirements.
All our products are manufactured in sterile environments.
We adhere to strict international Good Manufacturing Practices.
Our manufacturing facility is inspected by the Medicines Control Council on a regular basis.
Up to date batch records are kept on all manufactured products.
To ensure safety, shelf life and stability on our dermatological products, stability testing is done on a regular basis.
Message
Regulation 42(4) prohibits any off-label statements. This means, any indication for which a product is not registered for that use by SAHPRA – the medicines regulatory authority. Any person or entity, are offences in terms of section 29 of the Medicines Act, which could attract fines or even imprisonment. What is permitted are disease awareness campaigns, which we as a company fully support, as they benefit public health, if the public and patients are empowered. Disease awareness activities may however not lead to the support, endorsement or recommendation, specifically or by implication, of any specific schedule 2 to 6 medicine. South Africa.
BOODSKAP
Die media is vol van allerhande inligting rakende gesondheid en wat jy alles moet drink- sluk- doen en nog meer om gesond te wees. Meeste van die inligting is daarop gemik om een of ander tyd aan jou 'n produkte verkoop wat jy gaan koop omdat jy alles geglo het wat aan jou gewys en vertel is. Voor jy enige pil in jou mond sit moet jy weet wat presies fout is in jou liggaam- om simptome te wil aanspreek is fataal. Baie van die sogenaamde gesondheidsprodukte bevat "filler"s wat baie gevaarlik is- al se dit nie so nie- dan is daar die kans dat jy jouself kan oordoseer met een of ander vitamine wat baie skade kan veroorsaak in jou liggaam. Wanneer dit generis is daar iets anders wat vernietig word in jou liggaam. Saam met dit is die kwaliteit van meeste van die produkte baie swak...en dan is daar nog mense wat vir jou allerhande boererate gee wat sekerklik werk en die simptome wegneem- maar die oorsaak word nie aangespreek nie. Simptome beheer gaan jou nie gesond maak nie. Wees maar versigtig vir al die raad en allerhande toerusting wat gebruik word om jou te oortuig dat daar fout is met jou.. en dat jy een of ander produk moet aankoop. Dis jou liggaam en mense gaan allerhande maniere probeer om iets aan jou te verkoop. Pas jou liggaam op en besoek 'n professionele Gesondheids praktisyn met jare van praktiese ondervinding.
