• Die Britte geniet hul tee, die All Blacks eet en slaap rugby en Suid-Afrikaners is mal oor biltong. Dis alweer die winter van 2019- en met al die wonderlike masjinerie in slaghuise is biltong deesdae dwarsdeur die jaar beskikbaar- Biltong is baie duur en jy moet seker maak by wie dit koop en wat alles daarin is.