• Voedselsekeriteit is ‘n baie belangrike kwalifikasie wat nie misverstaan moet word nie. Vir enige land om voedselsekerheid te hê moet almal in die land toegang tot kos hê. Dit beteken nie net dat daar genoeg voedsel in die land moet wees nie, maar dat almal dit moet kan bekostig en so toegang daartoe kan hê. Dit is nog ‘n groot uitdaging in die land, huishoudelike voedselsekerheid.

  • SLAGGATE en beurtkrag is een ding, voedselsekerheid is ’n heeltemal ander storie.