Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die direkteur van dieregesondheid, dr Mpho Maja, het pas ’n opgedateerde verslag oor die bek-en-klouseer situasie uitgereik.
Die rooivleisbedryf se aansoek vir die 2020/21 statutêre heffing, het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging (RAV) se onlangse konferensie en kongres, wat buite Stellenbosch aangebied is, onder die soeklig gekom.
Rooivleis is een van die gesondste voedsel vir die oorgrote meerderheid van die wereld bevolking.
Die Rooivleisbedryfsforum ondersteun die handel van lewendehawe en vervoer per skip indien dit eties en sonder enige dieremishandeling gedoen word.
Die RPO aanvaar die hofuitspraak wat gister in Oos-Londen gelewer is dat die Al Messilah skip nou gelaai kan word met skape uit die Castedale voerkraal vir vervoer na Kuwait mits dit volgens die riglyne van die internasionale dieregesondheids organisasie (OIE) gedoen word.